IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLACK ARMY BN SIGNALS "UHURU". SWART BN STUUR "UHURU" SEINE TEEN KOPPIE UIT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLACK ARMY BN SIGNALS "UHURU". SWART BN STUUR "UHURU" SEINE TEEN KOPPIE UIT   Tue May 25, 2010 10:17 pm

Members of 14 Inf Bn in Bloemfontein have stacked stones on a hill near De Brug spelling the word Uhuru'. Uhuru' means total freedom in Swahili and is regarded, by many, as the code-word for the Night of the Long Knives, i.e the spesific time when Blacks will attack all Whites. The unit's action was carried out with the full approval of its commanders. The unit is to deploy to the DRC for a peace-keeping mission later this week. This spesific unit has pulled the same stunt 2 years ago.)

Soldate se Uhuru' by De Brug ontstel Boere

by Charles Smith

BOERE in die omgewing van De Brug buite Bloemfontein is ontsteld oor die woord “uhuru” wat deur soldate teen ’n koppie reg langs die N8-hoofpad met klippe uitgepak en wit geverf is.

Die gevoel is dat dit ’n politiek gelaaide woord is en veral ná die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, die AWB-leier, was dit ’n slegte tyd vir die weermag om dit toe te laat.

“Uhuru” beteken “vryheid” in Swahili, maar word in regse kringe verbind met die mite “die nag van die lang messe”, waar swartes glo ná die dood van oudpres. Nelson Mandela wittes sal aanval.

Die woord is Vrydag deur soldate van 14SA Infanteriebataljon van Umtata teen die koppie uitgepak nadat hulle met weermagvoertuie aangery is. Die eenheid word vandeesweek vir ’n vredesending na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) ontplooi. Hulle word van De Brug af uitgeplaas.

Hoewel in weermagkringe gesê word dit is die eenheid se tradisie om dié woord in ’n spanbousessie uit te pak, kan nie gesê word hoekom dit die woord “uhuru” moet wees nie.

Volksblad verneem kol. Khotso Mpiwa, die basis se bevelvoerder, het die naampakkery goedgekeur en self gesê dat die verf en kwaste aan die 14SAI-soldate gegee word. Hy het gisteraand gesê ’n amptelike verklaring sal spoedig hieroor uitgereik word.

Die woord is sowat twee jaar gelede ook teen ’n koppie wes van die basis uitgepak, maar dit was op private grond en is ná 14? SAI se vertrek deur lede van die basis afgebreek omdat dit as haatspraak beskou kon word. Min mense kon dit toe sien.

Mnr. Piet Ferreira, landbouleier verantwoordelik vir veiligheid in die gebied, het gesê in die lig van die SMS op Vryheidsdag, waarin gewaarsku is oor ’n aanval op wittes, is dié voorval kommerwekkend.

“Die SMS het geblyk ’n klomp nonsens te wees. Maar daarna en ook met die mite van die nag van die lang messe, word nou op ’n militêre terrein die woord ‘uhuru’ geskryf. In die lig van dié politiek sensitiewe goed, laat dit ons baie ongemaklik.”

Ferreira het gesê hy gaan die kwessie vir seker met die weermag opneem en vra dat die klipstapel verwyder word. Hy kon nie gister die bevelvoerder in die hande kry nie.

Mnr. P.W. de Vos, ’n boer betrokke by die plaaswag, sê by De Brug is geen veiligheidsprobleme nie, maar die gemoedere word onnodig met die woord opgejaag.

Die tyd is nou verkeerd om dit te doen.

Mnr. Doep du Plessis, leier van die Suidlanders in die Vrystaat, het by navraag bevestig die woord “uhuru” word deur hulle verbind met “totale vryheid”, die nag van die lang messe en operasie Iron Eagle, wat glo dieselfde sou beteken.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Soldate-se-uhuru-by-De-Brug-ontstel-boere-20100525




http://boerboel1.wordpress.com/2010/05/25/sa-army-batalion-signals-uhuru/

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLACK ARMY BN SIGNALS "UHURU". SWART BN STUUR "UHURU" SEINE TEEN KOPPIE UIT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: