IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
Gaan na bladsy : Previous  1, 2, 3
SkrywerBoodskap
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon May 24, 2010 10:02 pm

Hei china jy moet nie met my kom speel nie, ek het Volkspele gedoen op skool.

Afrikaners is plesierig en dan maak hulle so
Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man
Hy vat aan handjie en dan draai hulle saam


Weet julle hoe ver het die ou Volkie gevorder in 300 jaar?

Dit is absoluut verstommend. Eie taal, eie musiek, eie kultuur.

Ek is baie trots op ons musiek en kultuur.

Trek maar net jou been KVB000...2
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon May 24, 2010 10:13 pm

Ridder Van Die Langpad skryf:
Hei china jy moet nie met my kom speel nie, ek het Volkspele gedoen op skool.

Afrikaners is plesierig en dan maak hulle so
Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man
Hy vat aan handjie en dan draai hulle saam


Weet julle hoe ver het die ou Volkie gevorder in 300 jaar?

Dit is absoluut verstommend. Eie taal, eie musiek, eie kultuur.

Ek is baie trots op ons musiek en kultuur.

Trek maar net jou been KVB000...2

Blikslaers...en amper het ek verniet bekommerd geraak dat jy ook deel gaan uitmaak van die verlore generasie. Nee....jy is op die regte pad. Ons kyk nog vir blyplek hier....maar die goed is duur. My dogter-hulle gaan more hulle ondergrondse kontakte uitpluk om ook vir jou te help soek. Enige spesifieke area?

Groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Tue May 25, 2010 8:26 am

Ek waardeer dat julle 'n man help, ek het al plekke binne Kaapstad ook ondersoek maar dinge lyk nie vir my baie effektief daar nie, inteendeel, dit word met mooi verf aanmekaar gelap.

Daar is 'n paar plekkies in Brackenfell en Durbanville waarna my vriende vandag gaan loer.

Ek los dit maar in die Vader se hande.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Tue May 25, 2010 10:10 am

Ridder Van Die Langpad skryf:
Ek waardeer dat julle 'n man help, ek het al plekke binne Kaapstad ook ondersoek maar dinge lyk nie vir my baie effektief daar nie, inteendeel, dit word met mooi verf aanmekaar gelap.

Daar is 'n paar plekkies in Brackenfell en Durbanville waarna my vriende vandag gaan loer.

Ek los dit maar in die Vader se hande.

Meeste blankes trek nou Brackenfell/Kraaifontein se kant toe. Die ander dele word oorgevat deur Nigeriers en Natuurhelle...Suidelike voorstede. Kraaifontein en Oostelike gedeeltes raak nou uitgebrei- selfs die Jood stal nou orals sy duur inkopie sentrums en besighede daar uit. Tipies ne- in die agtergrond gee die bleddie goed derduisende aan die sprinkane- en skreeu teen die blanke....maar op die grond is hy te skytbang om sy "Posch" besighede in die swart areas te gaan opsit- DAN is die blanke areas goed genoeg....Vuilgoed!!

Klink amper soos Max Du Preez wat in 'n ryk blanke woonbuurt sit en skree oor die "arme" swartes in plakkerskampe- maar hyself wil nie daar bly nie. DIS nou tipiese Liberale logika!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri May 28, 2010 9:02 pm

GOUE OUES IS OP VIR 02/06/2010- GENIET DIT!/ GOLDEN OLDIES FOR 02/06/2010 ARE ON THE RACKS- ENJOY IT!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Jun 02, 2010 10:04 pm

GOUE OUES GEPLAAS VIR 08 JUNIE 2010/GOLDEN OLDIES PLACED FOR 08/JUNE 2010

GENIET/ENJOY
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jun 14, 2010 3:05 pm

AANDAG:

NEEM ASB KENNIS DAT ONS DEESDAE ONTSETTEND PROBLEME MET ONS "UPLOAD SERVER" BY "ZIDDU.COM" - ONDERVIND. ONS KRY GEEN PLATE OPGELAAI VIR WOENSDAE DIE AFGELOPE 2 WEKE NIE. DUS- AS U NIE NUWE PLATE SIEN NIE- WEES ASB BIETJIE GEDULDIG MET ONS....ONS PROBEER ONS BES.

VERDER MOET U OOK NET KENNIS NEEM DAT ONS HOOFRAAM BEDIENER DIE WEEK INGAAN VIR 'N TOTALE DIENS- EN DUS VAN DIE LUG AF GAAN WEES. DIT IS NODIGE HERSTELWERK WAT GEDOEN MOET WORD

VRIENDELIKE GROETE

KVB MUSIEK AFD.




**********************************************************************






ATTENTION:

PLEASE TAKE NOTE THAT WE EXPERIENCE UNBELIEVABLE PROBLEMS WITH OUR UPLOAD SERVER AT ZIDDU.COM- EN WERE NOT ABLE TO DO SOME UPLOADS OF RECORDS FOR OUR WEDNESDAY-NIGHTS THIS PAST 2 WEEKS. PLEASE BE PATIENT WITH US IF U DO NOT SEE NEW RECORDS AS YET...WE TRY OUR BEST TO SORT THE PROBLEM

FURTHER-MORE PLEASE TAKE NOTE THAT OUR MAIN SERVER WILL BE UNDERGOING SOME SERVICE MAINTENANCE THIS COMING WEEK- AND WILL BE OFF-LINE. THIS IS CRUCIAL MAINTENANCE THAT WILL HAVE TO BE DONE.

KIND REGARDS

CFC MUSIC DEPT
.
.
flower bounce bounce bounce bounce flower
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Jun 17, 2010 10:43 pm

MUSIEK VIR DIE 23 E JUNIE 2010 GELAAI/MUSIC LOADED FOR THE 23 TH OF JUNE 2010.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jul 19, 2010 9:38 pm

NUWE PLATE IS GEPLAAS VIR 19 JULIE. JAMMER OOR DIE LANG WAG- HET GEVAARLIKE "TROJAN GENERATOR" VIRUS OP HELE STELSEL GEHAD- MOES 6 REKENAARS RE-LOAD.

RECORDS FOR 19 JULY LOADED. SORRY ABOUT THE LONG DELAY- HAD A DANGEROUS "TROJAN GENERATOR "VIRUS ON SYSTEM- HAD TO RE-LOAD 6 SERVERS.

KVB/CFC DJ.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jul 19, 2010 9:53 pm

Dankie ou groote het nou net so paar afgelaai en by my versameling gesit, speel nou juis in die agter grond.

Vat my so paar jaar trug, dankie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jul 19, 2010 9:59 pm

KVB000000001 skryf:
Dankie ou groote het nou net so paar afgelaai en by my versameling gesit, speel nou juis in die agter grond.

Vat my so paar jaar trug, dankie

Jy is welkom. Die hele re-loads het my 2 weke gevat- al drie my rekenaars se Windows - EN al die progremme- moes ook ge-reload word. Sal nou probeer weer elke week laai.

Groete in Gagateng!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jul 19, 2010 10:00 pm

KVB000000002 skryf:
KVB000000001 skryf:
Dankie ou groote het nou net so paar afgelaai en by my versameling gesit, speel nou juis in die agter grond.

Vat my so paar jaar trug, dankie

Jy is welkom. Die hele re-loads het my 2 weke gevat- al drie my rekenaars se Windows - EN al die progremme- moes ook ge-reload word. Sal nou probeer weer elke week laai. Laat weet asb vir KVB00005 hoe om die "Chatbox" te gebruik asseblief.

Dankie

Groete in Gagateng
!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Jul 19, 2010 10:12 pm

klaar laat weet sy het hom klaar getoets
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Tue Jul 20, 2010 5:41 pm

Dankie ek gaan more na dit luister.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Jul 29, 2010 10:35 pm

PLATE VIR 29 JULIE IS GELAAI.

GENIET DIT. JULLE MOET OOK BIETJIE AKTIEF DEELNEEM- EN JULLE SE SE. /PLEASE LEAVE YOUR COMMENTS AS WELL. cheers bounce
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Sat Jul 31, 2010 8:42 am

Top 20 treffers vir 29/07/2010 gelaai

Groete
KVB DJ
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: PLATE VIR 04/08/2010 GELAAI. RECORDS LOADED FOR 04/08/2010   Sun Aug 01, 2010 8:50 am

PLATE VIR 04/08/2010 GELAAI. RECORDS LOADED FOR 04/08/2010
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Aug 02, 2010 8:15 am

Dankie het my aanvulling gedoen, en vat dit my nie trug nie,

Van die karakters by die werk ken nie eens van die musiek nie, wys jou net. Of se dit nou ek begin oud raak. He He Laughing
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Mon Aug 02, 2010 10:14 am

KVB000000001 skryf:
Dankie het my aanvulling gedoen, en vat dit my nie trug nie,

Van die karakters by die werk ken nie eens van die musiek nie, wys jou net. Of se dit nou ek begin oud raak. He He Laughing

Ongelukkig word die "karakters" in 'n era groot waar daar nie meer goeie musiek gemaak word nie. Alles is vernietig- en "Afrika" kultuur oorheers die land. Dus is daar nie meer goeie musiek beskikbaar nie. Hulle begin nou al ons era se musiek "opvamp", na-aap, ens...so nutteloos het hulle kreatiwiteit geraak.

Baie van die plate sal jy nooit weer oor ie lug hoor nie- en party bestaan eenvoudig nie meer nie. Ek is gelukkig om plate te he wat geen ander persoon het nie- en almal is oorspronklik....nie namaaksels nie.. Ek sien ons jeug begin nou weer ons plate luister- baie kinders kom vra my vir die plate om op hulle I-Pods en MP3 spelers te luister.

Die plate was my spesiale keuse vir die week- heelnag Saterdag-aand afgelaai, ge-edit, opgelaai, links gedoen ens...alles hand gekies. Ek is bly julle mense hou van die musiek....dis 'n plesier.Meer lede moet net begin deelneem aan die draad. Dis darem lekker om net in te klok- af te laai- en te toer sonder 'n "comment."

Geniet dit.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Today at 11:54 am

Terug na bo Go down
 
TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 3 van 3Gaan na bladsy : Previous  1, 2, 3

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: