IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ARTS AANGEVAL IN KYALITSHA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ARTS AANGEVAL IN KYALITSHA   Mon May 24, 2010 10:44 pm

DAN VRA HULLE NOG HOEKOM ONS PROFFESSIONELE MENSE UIT DIE LAND VLUG OM HULLE HEIL OP ANDER PLEKKE TE GAAN SOEK. DIE BLEDDIE LAND IS EEN GROOT MOORDENAARSNES!

Jong arts oorleef stekery in Khayelitsha
2010-05-23 22:33



Philip de Bruin

Kaapstad. - Met ’n gapende en erg bloeiende steekwond in sy nek vlakby sy nek- en hartare het ’n jong tandarts van Kaapstad skreeuend om hulp voor ’n hospitaal in Khayelitsha van ’n besete swart aanvaller probeer wegkom.

Dr. Donovan Hopkins (26), wat by die hospitaal in Site B van die woonbuurt sy gemeenskapsjaardiens doen, het uiteindelik daarin geslaag om by die trauma-afdeling van die hospitaal in te hardloop. Buiten die keelwond het hy vier diep steekwonde aan sy arms gehad soos hy vir sy gesig gekeer het.

Hy is nou baie ontsteld omdat ’n swart gewapende man die hospitaalterrein, ondanks (ongewapende) veiligheidswagte kon binnekom. “Hoe gaan die regering die veiligheid van my en my kollegas verseker sodat ons die werk kan doen waarvoor ons daar is?”

Hy is die skoonseun van mnr. André Loubser, hoofaanklaer van die Pietermaritzburg-distrik wat vroeër vanjaar aan ’n hartaanval dood is net drie dae nadat adv. Menzi Simelane, nasionale vervolger, hom beveel het om weer as gewone aanklaer in die howe te gaan werk.

Hopkins het gister uit sy hospitaalbed in die kliniek in Kaapstad waar hy verpleeg word, gesê die steekwond aan sy keel is 7?cm diep. Volgens dokters is dit millimeters by sy nekslagaar en die are na sy hart verby.

“Ek het tee gaan drink en langs die hospitaal gestap. Toe ek by die agterste deur van die trauma-afdeling kom, het ’n man skielik op my rug gespring. Ek het geval en opgespring. Met dié het hy ’n dubbellemmes uitgeruk. Hy het op my afgestorm en my in die nek gesteek.

“Ek het met spuitende bloedwond en al weggehardloop en om hulp geskreeu. Die man het my agternagesit en teen ’n heining vasgekeer. Hy wou my in die gesig steek. Ek het met my arms gekeer en vier diep snye aan my arms opgedoen.

“Ek het weer begin hardloop en by die traumasaal ingekom. Toe het die hospitaal se veiligheidsmense die eerste keer opgedaag.

“Ek het vinnig baie bloed verloor en is na die kliniek oorgeplaas.

“Daar is ek teater toe gevat en tydens ’n noodoperasie is die twee diepste wonde wat nie wou ophou bloei nie, oopgesny en van binne geheg.”

Hy sê die aanvaller het geen woord gepraat tydens die aanval nie. Die aanvaller word nou in die psigiatriese afdeling van die Tygerberg-hospitaal aangehou.

Hopkins is vier maande gelede getroud. “Ek is nou oukei, net seer, lomp en styf. Ek dink die skok kom nou eers,” het hy gister gesê.

- Die Burger


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Jong-arts-oorleef-stekery-in-Khayelitsha-20100523
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ARTS AANGEVAL IN KYALITSHA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kletshoekie-
Spring na: