IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
Gaan na bladsy : 1, 2, 3  Next
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Tue Feb 16, 2010 11:58 pm

RARE GOLDEN OLDIES/SKAARS GOUE OUES- 04 AUGUSTUS/AUGUST 2010


1. WASTED DAYS AND WASTED NIGHTS- FREDDY FENDER.

http://www.ziddu.com/download/10988677/Wasteddaysandwastednights-FreddyFender.mp3.html

2. UP WHERE WE BELONG- JOE COCKER & JENNIFER WARNES.

http://www.ziddu.com/download/10988647/Upwherewebelong-JoeCockerJenniferWarnes.mp3.html

3. UNA PALOMA BLANCA- GEORGE BAKER SELECTION.

http://www.ziddu.com/download/10988585/UnaPalomaBlanca-GeorgeBakerSelection.mp3.html

4. SHALALA SONG- OTTAWA

http://www.ziddu.com/download/10988516/ShalalaSong-Ottowan.mp3.html

5. SHA LA LA - I NEED YOU- THE SHUFFLES. ***

http://www.ziddu.com/download/10988389/Shalala-Ineedyou-TheShuffles.mp3.html

6. RADAR LOVE- GOLDEN EARRING.

http://www.ziddu.com/download/10988285/RadarLove-GoldenEarring.mp3.html

7. POPPA JOE- THE SWEET.

http://www.ziddu.com/download/10988097/PoppaJoe-Sweet.mp3.html

8. KISS AND SAY GOOD-BUY- THE MANHATTANS

http://www.ziddu.com/download/10988041/KissandsayGood-Buy-TheManhattens.mp3.html

9. JOHNNY & MARY- ROBERT PALMER.

http://www.ziddu.com/download/10987910/JohnnyMary-RobertPalmer.mp3.html

10. DO YOU LOVE ME- SHARIF DEAN. *****

http://www.ziddu.com/download/10987873/Doyouloveme-SharifDean.mp3.html

11. IN THE HEAT OF THE NIGHT- SANDRA.

http://www.ziddu.com/download/10987790/Intheheatofthenight-Sandra.mp3.html

12. IF YOU GO- BARRY & EILEEN.

http://www.ziddu.com/download/10987718/Ifyougo-BarryEileen.mp3.html

13. I WON'T LET YOU DOWN- PHD.

http://www.ziddu.com/download/10987631/Iwontletyoudown-PHD.mp3.html

14. HEIDI- GITTI & ERICA.

http://www.ziddu.com/download/10987558/Heidi-GitteundErica.mp3.html

15. GIVE A BIT OF MMM TO ME- AMANDA LEAR.

http://www.ziddu.com/download/10987388/Giveabitofmmmmtome-AmandaLear.mp3.html

16. DOWN IN THE BOONDOCKS- BILLY JOE ROYAL.

http://www.ziddu.com/download/10987275/DownintheBoondocks-BillyJoeRoyal.mp3.html

17. DON'T KNOW MUCH- LINDA RONSTADT & AARON NEVILLE. ***

http://www.ziddu.com/download/10987201/Dontknowmuch-LindaRonstadtAaronNeville.mp3.html

18. D.I.S.C.O- OTTOWAN

http://www.ziddu.com/download/10987116/D.I.S.C.O.-Ottowan.mp3.html

19. SMOKE ON THE WATER- DEEP PURPLE

http://www.ziddu.com/download/10985656/smokeonthewater-deeppurple.mp3.html

20. WITHOUT YOU- NILSEN . ***

http://www.ziddu.com/download/10985424/WithoutYou-Nilson.mp3.ht
ml



***** - DJ'S CHOICE.


GENIET DIE MUSIEK/ENJOY THE MUSIC

KVB/CFC D.J


Laas bewerk deur KVB000000002 op Sun Aug 01, 2010 8:49 am; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Feb 17, 2010 9:50 am

Baie dankie vir hierdie pragtige Golden Oldies. Ek het dit afgelaai en gaan dit nou op CD sit en heeldag daarna luister.

Ek wil graag weet of daardie SLIM DIX nie vir ons 'n CD ''Cover'' kan ontwerp met Photoshop nie, met elke week se liedjies daarop nie. Ek het 'n Exel File wat die presiese mates van die kassie het. Ek kan dit aanstuur en dan kan elke ou wat aflaai ook daardie ''cover'' druk.

Is dit moontlik om so 'n ''cover'' ook weekliks te bekom. Hoe gaan ons dit aflaai? Dit sal die versameling net nog meer mooier maak.

SEBLIEF TOG.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB 0000
Besoeker



PosOnderwerp: RE: CD OMSLAE   Wed Feb 17, 2010 10:13 am

Arend-

Hy se dat CD omslae spesiaal vir ons Boeremanne en vroue kan gemaak word op 'n weeklikse basis. Lede sal dit net van die KVB foto gallery moet aflaai op 'n skakel wat sal voorsien word.

Groetnis
Terug na bo Go down
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Feb 17, 2010 11:09 am

Baie dankie. Dis wonderlike nuus.

Hoekom is die laaste deel van sommige liedjies afgesny? Ek het nou na almal geluister en sommige is nie volledig nie. Doen ek iets verkeerd?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Mod
Besoeker



PosOnderwerp: RE: PLATE- DOEN EK IETS VERKEERD   Wed Feb 17, 2010 4:49 pm

Nie noodwendig nie- soms is dit die "upload" server- of die "download" sever wat die liedjies OF nie heeltemal laai nie- OF nie heeltemal aflaai nie. Ongelukkig is daar nie veel wat ons aan die kant daaraan kan doen nie. Die liedjies is volledig opgeneem. Ons dra kennis dat baie mense kla oor "Where did we go wrong" van petula Clarke wat afsny voor die einde- maar dit is die eertse keer dat daar klagtes kom oor meer liedjies wat so reageer.

Mod
Terug na bo Go down
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Feb 18, 2010 10:14 pm

Dankie, het gou Youtube toe gestorm en Caravan gaan aflaai. Het lekker getjank in daai movie. Sad
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Feb 18, 2010 10:34 pm

BOERLANDER skryf:
Dankie, het gou Youtube toe gestorm en Caravan gaan aflaai. Het lekker getjank in daai movie. Sad

Ouch....nou wil jy ons seker vertel jy is eintlik 'n DIEP seun- en agter daardie ruwe borskas klop 'n hartjie van goud ne??? lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri Feb 19, 2010 7:39 am

Die arme ou Piepie ook deur sy oë as die Briels sing. Sjame. Sad
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri Feb 19, 2010 11:47 am

Arend skryf:
Die arme ou Piepie ook deur sy oë as die Briels sing. Sjame. Sad

Sies Arend....die man het ook gevoelens....baie diep seun. Laughing Laughing [i]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri Feb 19, 2010 3:22 pm

Spot sommer. Daardie Boer kan dit vat.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Feb 25, 2010 10:31 am

Waar is hierdie week se musiek? No Evil or Very Mad
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Feb 25, 2010 9:00 pm

Arend skryf:
Waar is hierdie week se musiek? No Evil or Very Mad

HEEL BO WAAR DIT HOORT OUBOET....EK VEE DIE OUES UIT- EN PLAAS NUWES IN HULLE PLEK. KYK MOOI.....DIS NIE DIESELFDES WAT JY LAASWEEK AFGELAAI HET NIE. VIR HULP HET EK - NET VIR JOU- TOT DIE DATUM OPGESIT BO!

HOE SE HULLE...." IF YOU'RE CHASING BIG DREAMS....DON'T OVERSLEEP!" Laughing Laughing

TOEMAAR AREND- MY VROU KLA OOK OOR MY OUDERDOM...EK VERSTAAN.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri Feb 26, 2010 8:03 am

Aisch, dis darem swaar om dom te wees. Moet dit asb nie afhaal nie ek kan more eers daarna luister en dit afneem.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Fri Feb 26, 2010 8:23 pm

Dankie ek het hulle op my hardeskyf.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 5:10 pm

Wat `n heerlike ontdekking, die forum wat pragtig daar uitsien en boonop my gunsteling musiek draad. Baie dankie daarvoor.

Soek seblief weer vir ou Petulajie se where did we go wrong, toe groot bliefies.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 7:33 pm

Sonette skryf:
Wat `n heerlike ontdekking, die forum wat pragtig daar uitsien en boonop my gunsteling musiek draad. Baie dankie daarvoor.

Soek seblief weer vir ou Petulajie se where did we go wrong, toe groot bliefies.

Baie welkom hier by die Kapenaars Sonette- ek sal sien wat ek kan doen.

Groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 9:14 pm

Vanaand se musiek weereens `n groot klomp LEKKERTE. Dankie!

ns. Sien uit na `n volgende keer wanneer Where did we go wrong ook deel van die speellys sal wees. Ai jy doen baie moeite, dankie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 9:39 pm

Sonette skryf:
Vanaand se musiek weereens `n groot klomp LEKKERTE. Dankie!

ns. Sien uit na `n volgende keer wanneer Where did we go wrong ook deel van die speellys sal wees. Ai jy doen baie moeite, dankie.



Sal haar volgende Woensdag-aand op die "server" laai- jy was so bietjie laat die week. Gooi bietjie jou Avatar dat ons jou kan sien jong!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 9:50 pm

Genade jy sal my eers moet leer hoe. Embarassed
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 03, 2010 10:34 pm

Sonette skryf:
Genade jy sal my eers moet leer hoe. Embarassed

Maklik- gaan doen dit op jou "Profile"- hy lei jou- gaan kyk net vir Avatar.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Oom Wit Perd   Wed Mar 10, 2010 10:12 pm

Wat het van die DJ geword? Shocked
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sonette



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-03-03

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 10, 2010 10:20 pm

Jy het jouself vanaand oorTREF met jou keuse van top 20 treffers. Wonderlike onthou en sommer weer net 16. Duisend dankies ook vir Petula.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Wed Mar 10, 2010 10:21 pm

Goeie naand dame
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Mar 18, 2010 7:40 pm

Dankie vir hierdie week se musiek.

Wat van 'n lekker jubel en juig Gospel album volgende week?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Thu Mar 18, 2010 9:43 pm

Arend skryf:
Dankie vir hierdie week se musiek.

Wat van 'n lekker jubel en juig Gospel album volgende week?

Arend...ek sal kyk wat ek kan doen. Julle mense moet ook poste hier plaas...ons is almal in een kassie in die bose situasie.


Boere Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES   Today at 3:45 pm

Terug na bo Go down
 
TOP 20 SKAARS TREFFERS- WOENSDAG AAND 21h00 04/08/2010/ TOP 20 GOLDEN OLDIES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 3Gaan na bladsy : 1, 2, 3  Next

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: