IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WES-KAPENAARS GAAN WEER GEBUK GAAN ONDER HOGERE TARIEWE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WES-KAPENAARS GAAN WEER GEBUK GAAN ONDER HOGERE TARIEWE   Sun May 23, 2010 11:27 pm

...EN INTUSSEN IS DIT NET DIE BLANKE BELASTING BETALERS WAT WEER GETEIKEN GAAN WORD OM TE BETAAL. SWART WOONGEBIEDE BETAAL GEEN BELASTINGS NIE. BLANKE WOONGEBIEDE MOET MEESTE VAN DIE SWART NIE-BETALERS SE AGTERSTALLIGE TARIEWE DRA...DIT SE DIE STADSRADE NIE AAN DIE MEDIA NIE!!

Stadsrade móét glo tariewe erg verhoog
2010-05-23 00:26



Johan Eybers in Johannesburg en Suné Kitshoff in Kaapstad

Nog drastiese tariefverhogings vir munisipale dienste en eiendomsbelasting wag op die reeds vuisvoos Suid-Afrikaanse belastingbetalers.

Swak finansiële besluite soos om kapitaalprojekte self te finansier en tariewe vir dienste jare lank te laag te hou, het die meeste munisipaliteite in ’n finansiële verknorsing laat beland weens die resessie, sê mnr. Alan Yorke, ’n plaaslike regeringskenner.

“Om vir dié foute te vergoed gaan stadsrade die volgende klompie jare verplig wees om geweldige tariefverhogings in te stel,” waarsku Yorke.

Hy het verlede Dinsdag met afgevaardigdes van die vereniging van plaaslike regerings (Salga) by hul nasionale byeenkoms gepraat oor die stand van munisipaliteite se finansies.

Hy sê stadsrade wat in 2008 nog “gesond” was, se balansstate is nou uitgeput omdat hulle baie minder geld inwin weens die resessie.

“Dit gebeur al hoe meer dat staatsubsidies wat vir spesifieke projekte aangewend moet word, gebruik word om salarisse en bedryfskoste te betaal,” sê hy.

Dit is nie lewensvatbaar op die duur nie en dienslewering en die instandhouding van bestaande infrastruktuur word hierdeur benadeel, sê Yorke.

Mnr. Yunus Carrim, adjunkminister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, sê die regering gaan ingryp om munisipaliteite van ondergang te red.

Die vernaamste rede vir die situasie is dat daar van munisipaliteite verwag word om 95% van hul eie inkomste te genereer, sê Carrim.

Die strategie werk nie omdat baie munisipaliteite geen inkomstebasis het nie en daar al hoe meer druk op munisipaliteite geplaas word om meer dienste met minder geld te lewer, sê Carrim.

“Die departement is besig met ’n omkeerplan om munisipaliteite reg te ruk.

“Sentraal tot die plan is om die finansieringsmodel vir plaaslike regering op te knap.

“ Ons wil verseker dat die regering se finansiële verantwoordelikheid teenoor munisipaliteite verbeter en hulle meer geld van die staatskas ontvang,” sê hy.

Hy het ontken dat verbruikers skokkende verhogings gaan moet betaal.

Mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, het by die konferensie gesê dat alle nasionale en provinsiale wetgewing wat van toepassing is op plaaslike regering hersien gaan word.

“Ons praat hier van wetgewing wat die uitvoering van dienslewering belemmer,” sê hy.


http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Stadsrade-m%C3%B3%C3%A9t-glo-tariewe-erg-verhoog-20100522
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
WES-KAPENAARS GAAN WEER GEBUK GAAN ONDER HOGERE TARIEWE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kletshoekie-
Spring na: