IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
Gaan na bladsy : Previous  1, 2
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Mon Jul 05, 2010 1:29 pm

PANDOERE PLEEG WEER PLAASTERREUR

Monday, 05 July 2010 11:37

En weer is Swart lede van die polisie betrap in plaasterreur.

’n Swart polisieman (36) van die Amalia-polisiekantoor wat na bewering die vermeende aanvallers se wegkom-motor bestuur het en ’n ander verdagte (20) verskyn vandag in die Schweizer-Reneke-landdroshof op aanklagte van onwettige oortreding van ’n perseel met die doel om ’n misdaad te pleeg.
Twee werkers van ’n bejaarde melkboer van Schweizer-Reneke het die aanval gefnuik toe hulle die Swart gemors in die plaashuis ingewag en een in die been geskiet het.
Dit is die tweede terreuraanval in ‘n maand in Wes-Transvaal waarin Swart polisielede van Amalia vir terreur aangekeer word. Daar is nou drie van hulle in hegtenis na ook ‘n gefnuikte aanval op Schweizer-Reneke op 22 Mei.

Die voorval van die naweek, wat volgens Agri SA die eerste aanval sedert die begin van WB 2010 is, kom skaars twee maande nadat ’n Swart polisievrou van Roodepoort en ’n oud-polisieman van Randfontein weens ’n gewapende plaasaanval in Schweizer-Reneke aangekeer is.

Mnr. Hendrik Eksteen (44), voorman op die plaas van mnr. Tobie van den Heever (80), ’n invalide, tussen Schweizer-Reneke en Delareyville naby Migdol, het gister aan ‘n koerant vertel hoe hy “vinnig moes reageer” toe vier gewapende Swartes eergister 02:00 die kombuisdeur se veiligheidshek oopbreek.

Hy en ’n Swart werker, ene Abraham Sesing, wat saam met Eksteen en dié se vrou, Susan (47), en hul tienjarige seuntjie, Waldi, saam met Van den Heever in sy plaashuis bly, het die boewe ingewag.

Sesing het Van den Heever kort voor die voorval na die toilet en terug na sy bed geneem, waar hy gewag het totdat Van den Heever aan die slaap raak.

“Toe Abraham weer in sy eie bed klim, het hy die honde hoor blaf en geluide by die kombuisdeur gehoor en my kom wakker maak,” het Eksteen vertel.

Hy het sy pistool gegryp en saam met Sesing die Swart gemors by die deur ingewag.

“Ons het hulle dopgehou en toe hulle die deur oopbreek, het ek een in die been geskiet,” het Eksteen gesê.

“Sy makkers het weggehardloop. Ons het die gewonde toe in die huis ingedra en beveel om op sy maag te lê met sy arms agter sy rug terwyl ek die polisie gebel het.

“Mens kan daardie vrees nie beskryf nie. Alle eer aan ons Skepper wat ons beskerm het.”

Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal opgeneem, maar is reg om vandag in die hof te verskyn.

Volgens mev. Mildred Veldman (29), Van den Heever se kleindogter, bly Sesing en die Eksteens die laaste paar maande by hom in die huis “juis om hom te help en te beskerm”.

“My oupa het sowat ses maande gelede sy een been verloor en moet dus ’n rystoel gebruik,” het sy gesê.

“Abraham en Tokolos is helde. Ek kan my net indink wat kon gebeur as hulle dit nie stopgesit het nie.”

Die polisieman is in ’n wit Toyota Avanza-motor naby die plaas gearresteer.

Dít nadat die polisie inligting ontvang het dat ’n wit motor glo in die voorval gebruik is.

Aafje Botma, polisiewoordvoerder, het gesê daar is beslag gelê op die polisieman se dienspistool.

“Interne stappe sal teen hom gedoen word. Die ander drie verdagtes is nog soek.”

Volgens mnr. André Botha, voorsitter van Agri SA se nasionale veiligheidskomitee, is hy nie bewus van enige ander plaasaanval sedert die begin van WB 2010 nie.

“Tydens die WB weerhou politici hulle van opruiende uitsprake teen die boere.

Hoewel die verbintenis tussen uitsprake soos Kill the Boer, Kill the farmer en plaasaanvalle nie bewys kan word nie, is dit opvallend dat daar voor die WB byna twee aanvalle per dag plaasgevind het en tydens die WB bykans niks.”


http://www.afrikanervolksparty.org/i...nuus&Itemid=13
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Mon Jul 05, 2010 3:14 pm

Werkers keer plaasaanval
2010-07-05


Twee werkers van ’n bejaarde melkboer van Schweizer-Reneke in Noordwes het ’n plaasaanval in die wiele gery toe hulle die boewe in sy plaashuis ingewag en een in die been geskiet het.

’n Polisieman (36) van die Amalia-polisiekantoor wat na bewering die vermeende boewe se wegkommotor bestuur het en ’n ander verdagte (20) verskyn vandag in die Schweizer-Reneke-landdroshof op aanklagte van onwettige oortreding van ’n perseel met die doel om ’n misdaad te pleeg.

Dié voorval, wat volgens Agri SA die eerste plaasaanval sedert die begin van WB 2010 is, kom skaars twee maande nadat ’n polisievrou van Roodepoort en ’n oud-polisieman van Randfontein weens ’n gewapende plaasaanval in Schweizer-Reneke aangekeer is.

Hendrik (Tokolosh) Eksteen (44), voorman op die plaas van Toby van den Heever (80), ’n invalide, tussen Schweizer-Reneke en Delareyville naby Migdol, het Sondag vertel hoe hy “vinnig moes reageer” toe vier gewapende mans Saterdag 02:00 die kombuisdeur se veiligheidshek oopbreek.

Hy en Abraham Sesing (44), ’n werker wat saam met Eksteen en dié se vrou, Susan (47), en hul tienjarige seuntjie, Waldi, saam met Van den Heever in sy plaashuis bly, het die boewe ingewag.

Sesing het Van den Heever kort voor die voorval na die toilet en terug na sy bed geneem, waar hy gewag het totdat Van den Heever aan die slaap raak.

“Toe Abraham weer in sy eie bed klim, het hy die honde hoor blaf en geluide by die kombuisdeur gehoor en my kom wakker maak,” het Eksteen vertel.

Hy het sy pistool gegryp en saam met Sesing die vermeende rowers by die deur ingewag.

“Ons het hulle dopgehou en toe hulle die deur oopbreek, het ek een in die been geskiet,” het Eksteen gesê.

“Sy makkers het weggehardloop. Ons het die gewonde toe in die huis ingedra en beveel om op sy maag te lê met sy arms agter sy rug terwyl ek die polisie gebel het.

“Mens kan daardie vrees nie beskryf nie. Alle eer aan ons Skepper wat ons beskerm het.”

Die gewonde verdagte is onder polisiebewaking in die hospitaal opgeneem, maar is reg om vandag (Maandag) in die hof te verskyn.

Volgens Mildred Veldman (29), Van den Heever se kleindogter, bly Sesing en die Eksteens die laaste paar maande by hom in die huis “juis om hom te help en te beskerm”.

“My oupa het sowat ses maande gelede sy een been verloor en moet dus ’n rystoel gebruik,” het sy gesê.

“Abraham en Tokolosh is helde. Ek kan my net indink wat kon gebeur as hulle dit nie stopgesit het nie.”

Die polisieman, wat glo van diens af was, is in ’n wit Toyota Avanza-motor naby die plaas gearresteer.

Dít nadat die polisie inligting ontvang het dat ’n wit motor glo in die voorval gebruik is.

Kapt. Aafje Botma, Noordwes-polisiewoordvoerder, het gesê daar is beslag gelê op die polisieman se dienspistool.

“Interne stappe sal teen hom gedoen word. Die ander drie verdagtes is nog soek.”

Volgens André Botha, voorsitter van Agri SA se nasionale veiligheidskomitee, is hy nie bewus van enige ander plaasaanval sedert die begin van WB 2010 nie.

“Tydens die WB weerhou politici hulle van opruiende uitsprake teen die boere.

Hoewel die verbintenis tussen uitsprake soos Kill the Boer, Kill the farmer en plaasaanvalle nie bewys kan word nie, is dit opvallend dat daar voor die WB byna twee aanvalle per dag plaasgevind het en tydens die WB bykans niks.


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...anval-20100705
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Wed Jul 07, 2010 7:51 pm

NOW CALL ME A MONKEY'S UNCLE. THUS-IF YOU SEE A "COP" ON YOUR LAND....SHOOT HIM!

33 violence-related deaths in Wolmaransstad in bookyear 2008/9

In the last available SAPS crime statistics for this district from March 2008 to March 2009, a total twelve murders plus 21 culpible homicides were recorded that year, i.e. a total of 33 violence-related deaths.
Three black cops, one ex-cop arrested in two thwarted farm attacks in NW: On July 4 - on the same day when Mrs Van Zyl was murdered – the farm of 80-year-old Toby Van den Heever, located in the Schweizer-Reneke district of North West, also was attacked: in this attack an SAPS-black officer from the Amalia police station was arrested shortly thereafter by police who responded to the emergency call; and two hero farmworkers, Abraham Sesing and Hendrik Eksteen - who had moved into the homestead twop months earlier to help protect the frail, handicapped 80-year-old farmer -- had also shot at and injured another of the four armed black male attackers while they were tearing down the homestead’s security door. A total of 3 black SAPS officers and one ex-cop now are in custody for involvement in these two thwarted farm attacks in Schweizer-Reneke: on May 22 and July 4…

Black SA Police officer from Amalia police station was driving the getaway car…

The arrested Amalia-SAPS member, 36, was allegedly driving the get-away-car. He was remanded into police custody during a court appearance on July 5, said SAPS Captain Aafje Botma, the spokeswoman for the SAPS in North West. She said the arrested cop’s service pistol has been confiscated – and an internal enquiry will be lodged. Three other suspects are still missing.

Gloria Edwards of Beeld newspaper also reported that during the previous attack against the farm of Abraham Oosthuizen on May 22 2010, several black police officers from Roodepoort and Randfontein were also arrested when the local farm-watch members descended on the farm in large numbers. The Van den Heever farm is located halfway between Schweizer-Reneke en Delareyville.
SAPS constable Rebecca Mfisa arrested for farm-attack, Schweizer-Reneke
The female constable was arrested in a road-block while driving away from the crime scene – 333km from her duty station in Roodepoort/Florida. Two other suspects appeared with her, namely Mr Modisaotsile Advocate Koki, 37, and ex-police officer Mr Thembila Johannes Rens, 35 – the latter is believed to be a in a relationship with Mfisa. The fourth suspect was still being sought, reports SAPA. Police searching Mfisa’s bakkie discovered her police identification, a police-issue gun, apolice-issue torch, an orange emergency light and two-way hand radios in the vehicle.
http://www.politicsweb.co.za/politicsweb/view/politicsweb/en/page72308?oid=177721&sn=Marketingweb%20detail
http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2010/05/female-cop-and-ex-cop-arrested-for-farm.html

Workers had moved into homestead to protect Mr Van den Heever:

The farmer’s granddaughter Mildred Veldman, 29, said Sesing and the Eksteen family had moved into the Van den Heever homestead ‘to protect him and to help him. My granddad lost a leg about six months ago and has to use a wheelchair,’ she said. “Abraham and Tokolosh are heroes. I can only imagine what could have happened if they hadn’t stopped the attackers.’

Police later also arrested a black police officer after the police obtained information that a “specific white car” had been used to transport the farm-attack gang. The policeman was arrested very close to the farm in a white Toyota Avanza car shortly after the attack. NW police spokeswoman Captain Aafje Botma said this arrested man’s SAPS pistol was confiscated and he’s being investigated internally for his role in this attack. The three other suspects are still missing,’

“When the hatespeech stops, the farm-attacks stop…”
Agri-SA ‘s national security committee chairman said he ‘wasn’t aware of any other farm attack since the start of the World Cup 2010. “During the World Cup politicians seem to be holding back on their hate-inciting statements against farmers. However while one can never prove the links between chants such as ‘Kill the Boer, Kill the Farmer’ and farm attacks, it’s also becoming rather obvious that before the WC2010, farm attacks were taking place at the rate of twice a day in South Africa. During the WC2010, these have dropped to nearly none at all…’ http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Werkers-keer-plaasaanval-20100704
SAPS constable Rebecca Mfisa arrested for May 22 2010 farm-attack, Schweizer-Reneke

Constable Rebecca Mfisa of the Florida/Roodepoort SAPS crime-prevention unit, was also arrested for the May 22 2010 farm attack attempt against Schweizer-Reneke farmer Abraham Oosthuizen…

Johannesburg – May 22 2010 - SAPS Constable Rebecca Mfisa of the SAPS Crime Prevention Unit in Florida/Roodepoort, Gauteng was arrested and appeared in court for the attempted murder of Schweizer-Reneke farmer Abraham Oosthuizen, 36, on Friday. May 22 2010. She was remanded to May 31 for a formal bail application with two other suspects in the North West magistrate’s court on Monday and is being investigated for an attempted murder charge, North West police Lt-Gen. Lesetja Ephraim Beetha told the news media.

The female constable was arrested in a road-block while driving away from the crime scene – which is 333km from her duty station in Florida. Two other suspects appeared with her, namely Mr Modisaotsile Advocate Koki, 37, and ex-police officer Mr Thembila Johannes Rens, 35 – the latter is believed to be a in a relationship with Mfisa. The fourth suspect is still being sought, reports SAPA.

Mr Oosthuizen was attacked and fired upon at his car-port next to his homestead at about 20h00 Friday. The attackers fled after Oosthuizen fired off a shot and then barricaded himself inside his homestead while alerting the local farm-watch volunteers -- some neighbours arrived on the scene within seven minutes while other farmers organised road-blocks around the farm and launched searches for the attackers. Mfisa was allegedly captured with incriminating materials in a white bakkie, chasing away from the crime-scene at high speed.

Police searching Mfisa’s bakkie discovered her police identification, a police-issue gun, a police-issue torch, an orange emergency light and two-way hand radios in the vehicle. The Democratic Alliance obtained confirmation during a parliamentary question-session that one of the arrested people had also been a police officer. http://www.politicsweb.co.za/politicsweb/view/politicsweb/en/page72308?oid=177721&sn=Marketingweb%20detail

North West farms embroiled in rejected land-claims row:


North West farms are lately targetted more than other regions by organised, armed black gangs. There is- because there is a fierce battle for control of the land: mainly sparked by the large deposits of a variety of highly valuable minerals such as platinum. Members of the Mekgareng tribe – more specifically the Makuwe-clan, have submitted claims to the Land Claims Court to large portions of North West land. http://www.broederstroomlandclaim.co.za/Court-order-22-02-2010.PDF
http://www.saps.gov.za/statistics/reports/crimestats/2009/provinces/n_west/pdf/wolmaransstad.pdf
Family source Mark van Zyl mark@whealthy.org and Pastor Theresa Wiid
Radio Pretoria
http://www.solidariteitradio.co.za/wp-content/uploads/plaasaanvalle.pdf


http://censorbugbear-reports.blogspot.com/2010/07/nw-landowner-johanna-smit-76-murdered.html
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Wed Jul 07, 2010 8:43 pm

Cops In Coitus as Citizens in Danger

Wednesday, July 07, 2010

By Siyabonga Ntshingila ;

A man nearly drowned in Ekurhuleni while police officers nearby were busy "on the job" with matters steamier.

A businessman was trapped in his car in a flooded Tom Jones street and calling out frantically for help. Unfortunately none was forthcoming from police who were discovered by a local councillor to be engaged in sex at their office.

The man is now suing the Ekurhuleni Metro for damages and negligence. He said that he had called his family, his lawyer and the local metro police. Later in desparation he even phoned a local ANC councillor to get the police to him.

ANC councillor Valerie Taylor went to the local metro police offices with a CPF member where they allegedly found the couple in a compromising position with their pants down.

The businessman had fortunately managed to escape his flooded vehicle via the sunroof and helped rescue another man trapped in a bakkie.

The metro police and traffic officers only managed to arrive at the scene after the two had found a safe place to wait in.

The man’s advocate Luis Engelbrecht said in correspondence with the municipality : “I refer to the two metro officials who, according to witnesses, were caught having sexual intercourse in their office by an ANC councillor and a CPF member, after they failed to respond to my client's numerous emergency calls."

The correspondence continued “I can assure you that not one official of the metro or the fire brigade assisted my client whatsoever. I have a range of photos as proof”.

A spokesperson for the Ekurhuleni metro police said : “The metro's integrity and standards unit has completed its investigations. The EMPD has recommended that the officers, based on the allegations and statements submitted, be charged with bringing the EMPD into disrepute and failure to perform their duties - and to face disciplinary action”.

A senior official said the two officers remained on duty and no action had yet been taken against them.
(...AND SO THE TWO HUMPING IDIOTS WILL STAY "ON DUTY" - AND ON TOP OF EACH OTHER-FOR THE GANG WILL PROTECT THEM IN ANCZANIA!)

http://www.newstime.co.za/Lifestyle/...n_Danger/7367/
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Thu Jul 08, 2010 11:18 pm

Who spouts all the genocidal speech? Shoot the Boer; Kill all the white babies?


Other black-racist groups:

Who are the black-racist groups which are targetting Boers and even the white babies in South Africa with their calls for mass-murder – and who actively carries out these threats? The answer may surprise you… they are all black people with good jobs and a high level of education…

Three on-duty cops and one ex-SA Police officer are now under arrest, caught red-handed for carrying out two thwarted farm attacks in Schweizer-Reneke: the first attack against the Oosthuizen farm on May 22 2010; the second on July 4 2010.

http://censorbugbear-reports.blogspo...ck.html…


Black SAPS members involved in attacks against Afrikaners and against black foreigners

June 26 2008: (Former SAPS ) Capt Patrick Magonono, ex-head of criminal investigations division at Magalies SAPS, was arrested for farm attacks and xenophobic attacks with five colleagues:
Afrikaners who describe the armed attacks against them as a genocide or ethnocide, are not being paranoid: there is considerable evidence of SA police collusion in these attacks: besides the recorded fact that police so frequently fail to respond to emergency calls from besieged Afrikaner families, on June 26, 2008 the SA police directorate also issued a statement describing the remarkable mass-arrest of the entire Police CID unit at the Magalies police station - which controls the greater-Pretoria smallholdings region where so many of these attacks have been taking place over the past decade.

The arrest was described of ( then active-duty) Police captain Patrick Magonono, who then commanded the Criminal Investigations Division at the Magalies SAPS. He was arrested together with five black colleagues at the same police station, and formally charged with carrying out specific armed robberies targetting Afrikaner smallholders throughout the region for the past five years. The six police officers also were charged with carrying out organised campaigns of xenophobic violence against black African foreigners.

Charges were formally placed in the Johannesburg magistrate’s court against these six police-officers for carrying out specific numbers of armed attacks against Afrikaners throughout the greater-Magalies smallholdings region as well as with attacks against black foreign Africans. A great many witnesses statements were collected by the arrest-team.

http://www.digitaljournal.com/article/262970

http://censorbugbear-reports.blogspot.com/
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Sat Jul 24, 2010 8:43 am

Polisie 'knip en plak' per ongeluk ou plaasaanval-syfers
2010-07-16


Die polisie se statistieke vir die getal plaasaanvalle en -moorde vir die 2008-’09-boekjaar is verkeerd.

Mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het gister erken die statistieke is “per ongeluk” gedupliseer uit die polisie se verslag vir die 2006-’07-boekjaar.

Tot 794 plaasaanvalle waarin 86 mense vermoor is, is in dié tydperk by die polisie aangemeld.

Dieselfde statistieke het egter twee jaar later in die verslag vir die 2008-’09-boekjaar opgeduik.

“Die polisie en die minister betreur die fout,” het Mthethwa in antwoord op ’n geskrewe parlementêre vraag van me. Dianne Kohler Barnard, DA-LP en -woordvoerder oor polisie, gesê.

Mthethwa kon nie antwoord op wat die korrekte statistieke vir die 2008-’09-boekjaar is nie, aangesien die polisie sedert 2007 nie meer afsonderlik boekhou van die hoeveelheid aanvalle en moorde op plase nie. Dit word sedertdien by die statistieke vir moorde en gewapende rooftogte ingereken.

Kohler Barnard het by navraag vuur gespoeg. Sy bevraagteken nou die geloofwaardigheid van die ander misdaadstatistieke wat in die 2008-’09-verslag verskyn.

“Ek het nog nooit tevore van so iets gehoor nie. As die polisie dié syfers bloot uit ’n vorige verslag kon knip en plak, hoe weet ons dit gebeur nie met die ander statistieke nie?”

Volgens haar laat dit ook bedenkinge ontstaan oor die ouditeur-generaal (OG) se kantoor wat veronderstel is om elke departement se jaarverslag vir foute en ongerymdhede te fynkam.

“Hoe kon die OG dit misgekyk het?”

Kohler Barnard wou onlangs in ’n parlementêre vraag aan Mthethwa weet hoekom die polisie nie meer afsonderlike statistieke vir plaasaanvalle en -moorde hou nie. Dié vraag is nog nie beantwoord nie, het sy gisteraand gesê.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...yfers-20100716

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKANTOOR WES-KAAP

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Mon Jul 26, 2010 8:59 pm

I've lost respect for cops'
by Linds

2010-07-16 07:39

Dear Editor,

While everyone is congratulating SAPS for their good showing during the World Cup, I’ve lost all the respect I had for the police service. On Tuesday afternoon my wife drove to Pretoria Central police station after a friend of hers had been arrested.

The friend was actually one of the victims of a crime but the police arrested her instead of the criminal. All my wife wanted to know was the nature of the charges and if it was procedural to detain a person without any evidence linking them to a crime.

Warrant Officer Moseki was extremely arrogant and rude. He said my wife was asking too many questions and instructed her to get out of his office. She then asked him if he knew about the Batho Pele principles.

Moseki got angry and said my wife thought she was clever, and he is going to lock her up so everyone can see who is clever. He then charged her with Interfering with the Administration of Justice, handcuffed her and sent her into a police cell. He released my wife’s friend because it was clear she was a victim and not suspect.

We immediately hired two attorneys to try and get her released. They both failed. The extraordinarily arrogant Moseki decided to go home with the docket and left a strict instruction to his colleagues that they must not do anything about this case until he comes back.

At 22:00 we lost hope and went home. My wife (an opinionated researcher with a Masters degree in public health) spent the night in a cold police cell, sleeping on the floor with filthy and smelly blankets.

Yesterday morning she was taken to court, where our attorneys spoke to the prosecutor before court started. The prosecutor said the charge was ridiculous and even if it had merit, they were supposed to release her on police bail and give her a court date. The charge was dropped and she was then released without appearing in court.

Within the next week our attorneys will be filing papers in the high court to sue the state. We’re also taking other measures to ensure that action is taken against Moseki. I’ll pursue this matter right to the very end, even if it means spending every cent I have. This kind of abuse of power cannot and should not be tolerated.

Linds

http://www.news24.com/MyNews24/Letters/Ive-lost-respect-for-cops-20100716

POSTED BY: CFC W.CAPE
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Wed Jul 28, 2010 9:33 pm

Six KZN cops to appear in court for robbery, theft

Jul 28, 2010 12:51 PM | By Sapa

KwaZulu-Natal police say six police officers from Umlazi, who were part of a specialised unit, are set to appear in the Verulam Magistrate's court tomorrow on charges of robbery and theft.


Brigadier Phindile Radebe says police officials in Inanda arrested the six constables following a complaint of a house robbery and theft that occurred in Esikebheni.

The constables, who were part of a specialised police unit- the technical response team specially trained to fight crime, were arrested yesterday.

Radebe said the person who lodged the complaint alleged the constables had visited her home twice this year, “It's alleged that they removed safes containing R120,000 and three firearms as well as withdrawing R3000 from her bank account.”

Last year national police commissioner General Bheki Cele said arrested constables were not trained to negotiate with criminals but to combat crime.

“It is also alleged that they [police] sold these firearms to members of the public. The three men who bought these firearms were also arrested for being in illegal possession of firearms,” said Radebe.

"We hope these arrests send a strong message to police officials that they are not above the law and we encourage members of the community to report misconduct on the part of police officer to their local station commanders," she said.

http://www.timeslive.co.za/local/article574054.ece/Six-KZN-cops-to-appear-in-court-for-robbery-theft

POST SENT BY: CFC NEWSROOM - EASTERN CAPE
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Fri Jul 30, 2010 1:11 pm

Fifteen police officers were arrested in a 24-hour period across the country for crimes including armed robbery.

Police General Bheki Cele made the announcement at the memorial service for the seven officers who died in a helicopter crash while responding to a robbery in Emalahleni last week.

Lieutenant General Arno Lamoer said six officers were arrested in the Northern Cape, two in Pretoria and one in Mpumalanga.

He said their biggest concern is that six more arrested in KwaZulu-Natal were members of the elite tactical response team.

"In 24 hours, 15 members the SAPS were arrested, including six of the tactical response team who are supposed to be the first point of call when things are tough," Cele said.

He warned that crooked cops better mend their ways or they will end up in jail.

Lamoer added: "People that we trained highly for the purpose of fighting crime are getting involved in things like this. That is totally unacceptable and we will not stop until we root out all criminals."

Lamoer said the message from the top brass is clear.

"If you don't feel like being in this organisation, pick up, walk and go. We don't need criminals. We are here to fight crime and serve our community," he said.

Cele said he is insulted that the police's elite are among those arrested.

He encouraged corrupt police to come clean in memory of the seven dedicated officers who died.

The 15 SAPS members are in custody and will appear in court soon.


http://iafrica.com/news/sa/2556462.htm

POST SENT BY: CFC NEWSROOM E-CAPE
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Mon Aug 02, 2010 9:21 pm

Johannesburg - A police constable has been arrested for attempted murder, North West police said on Sunday.


Lieutenant-General Lesetja Ephraim Beetha said the constable, aged 34, was allegedly part of a group who attempted to rob a farm outside Schweizer-Reneke on Friday.
The farmer apparently heard gunshots on his premises and saw three people entering through the gate.
After another gunshot was fired, the farmer drew his own firearm and shot back.
The suspects fled on foot.
Neighbouring farmers began a search for the robbers.
SAP equipment found

They stopped a woman who was driving a bakkie on the Hartsfontein gravel road.
The police then arrived on the scene and searched the vehicle.
"In possession of the driver, police found her police identification certificate."
A gun, and a police-issue torch and two-way hand radios were amongst the items recovered by the police.
A police appointment certificate belonging to a person who resigned from the force in February was also found.
The vehicle was registered in the name of the police officer who resigned.
The constable, stationed at Florida crime prevention unit, was immediately arrested and detained.
On Saturday, police arrested another person believed to be part of the robbery gang.
"We have been informed that the third suspect - [the] resigned police official - will be handed over to the police in due course by his legal representative."
The two arrested will appear on a charge of attempted murder at the Schweizer-Reneke Magistrate's Court on Monday.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Wed Aug 11, 2010 1:03 pm

Constable faces rape charge
August 11 2010 at 12:13AM Get IOL on your
mobile at m.iol.co.za

A KwaZulu-Natal police constable appeared briefly in the Verulam Magistrate's Court on Tuesday on a charge of rape, said the Independent Complaints Directorate (ICD).

The constable was arrested earlier on Tuesday following investigations by the ICD, said its spokesperson Moses Dlamini.

The policeman allegedly abducted his ex-girlfriend after a funeral on July 3, and took her to the back room of a nearby tavern where he repeatedly raped her.

When she was freed, she went to the authorities.

Dlamini said the case was postponed to August 17 for a bail application. - Sapa


http://www.iol.co.za/index.php?from=rss_South%20Africa&set_id=1&click_id=13&art_id=nw20100810221757375C606816

POST SENT BY: CFC NEWSROOM E-CAPE
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLOU ROWERS JAAG KYALAMI - STOOT MAN VAN PAD AF   Tue Aug 17, 2010 11:02 pm


JA....BHEKI CELE HET MOS DIE KLOMP BLOU STRUIKROWERS DIE "LICENCE TO KILL" GEGEE. HY HET SEKER OOK "ROADKILL" BYGEVOEG- WANT DIE KLOMP SWAPE RY NES HULLE LUS IS WANT "WE ARE THE LAW!"

Cops charged at me, man alleges
2010-08-04


Johannesburg - “Are you hurt? No, you look alright - sorry, we have to go now.”

This is what two police officials from Midrand allegedly told Christof Botha, 25, and electrical engineer, shortly after they allegedly pushed him off the road.

At that stage the officials said they had already called an ambulance but had to go, since they were looking for someone who had robbed a house in the area.

Another police van stopped next to Botha a few minutes later, and the officer told him to phone the ambulance himself, since that would be quicker, he said.

And then Johannesburg metro police officials rubbed salt in his wounds by allegedly asking him for R100 to proceed with the case.

Botha, the father of an 18-month-old child, was on his way to work at about 04:45 when the police van - without its blue lights flashing - charged straight at him on the R526, he said.

'Wanted to hit me'

He swerved, drove onto the pavement, hit a ditch and lost control of his work bakkie. It overturned.
Botha was walking with a neck brace on Tuesday and complained about back pain.

“At first I thought the driver of the van must have fallen asleep and swerved out of the way.

“But when I was driving on the gravel road, they still headed straight for me. They wanted to hit me - no doubt about it.”

He was trapped in the bakkie for a while and had to break a window in order to get out.
After he had climbed out, the police officials were gone.

They returned about five minutes later. “I asked if it was them who had swerved in front of me, and the policeman said: ‘Yes, I think so’.”

Considering legal steps

The metro police officials arrived at the scene 45 minutes later together with an ambulance.

A metro police official took his statement, but said he would have to pay R100 to proceed with the case.

The metro police officials left when he refused to pay and asked the driver of a tow-in vehicle, which had since arrived on the scene, whether he knew about this R100.

“I’m furious but relieved. I’m relieved to have escaped alive, but furious that the police behaved like that. It’s ridiculous. How can they simply force you off the road?” Botha asked.

He is considering legal steps against the police.

Police's view

Mmakgomo Semono, police spokesperson, said on Tuesday that, according to the officials, Botha came around a corner too quickly and lost control of his bakkie. They called the ambulance.

Semono said there was no second police vehicle.

Wayne Minnaar, metro police spokesperson, said it is possible that Botha might have misunderstood about the R100.

If Botha wants a copy of his statement, he has to apply for it at the metro police’s offices in Johannesburg, but he won’t be able to get it before the investigation has been completed.

Polisie ry hom glo van pad af
2010-08-04
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...ad-af-20100803

‘Het jy seergekry? Nee, jy lyk orraait – sorrie , ons moet nou ry.”

So het twee polisiebeamptes van Midrand glo gister aan mnr. Christof Botha (25), ’n elektriese ingenieur, gesê kort nadat hulle hom na bewering van die pad afgery het.

Die beamptes het toe gesê hulle het reeds ’n ambulans gebel, maar moet gaan, want hulle is op soek na iemand wat ’n huis in die omgewing beroof het.

Nog ’n polisievangwa het ’n paar minute later by Botha stilgehou en gesê hy moet die ambulans self bel, want dit sal vinniger wees, het hy vertel.

En toe vryf Johannesburgse metropolisiebeamptes sout in sy wonde deur hom glo R100 te vra om die saak verder te voer.

Botha, die pa van ’n 18 maande oue kind, was omstreeks 04:45 op pad werk toe toe die polisievangwa – sonder blou ligte – op die R526 op hom afgepyl het, het hy gesê.

Hy het uitgedraai, op die sypaadjie gery, ’n sloot getref en beheer oor sy werkbakkie verloor. Dit het omgeslaan.

Botha het gister met ’n nekstut geloop en ook oor pyn in sy rug gekla.

“Ek het eers gedink die bestuurder van die vangwa het aan die slaap geraak en het toe uitgedraai.

“Toe ek op die grondpad ry, het hulle steeds op my afgepyl gekom. Hulle wou my stamp – beslis.”

Hy was ’n rukkie lank in die bakkie vasgepen en moes ’n ruit uitslaan om uit te klim.

Nadat hy uitgeklim het, was die polisiebeamptes weg.

Sowat vyf minute later het hulle teruggekom. “Ek het hulle gevra of dit hulle is wat voor my ingery het, toe sê die polisieman: ‘Ja, ek dink so.’?”

Die metropolisiebeamptes het 45 minute later saam met ’n ambulans op die toneel opgedaag.

’n Metropolisiebeampte het sy verklaring afgeneem, maar gesê Botha moet R100 betaal om die saak verder te voer.

Die metropolisiebeamptes het hulle uit die spore gemaak toe hy weier en die bestuurder van ’n insleepvoertuig wat daar opgedaag het, gevra of hy van die R100 weet.

“Ek is kwaad en verlig. Ek is verlig dat ek lewend daaruit gekom het, maar kwaad dat die polisie so opgetree het. Dit is belaglik. Hoe kan hulle jou net van die pad af stamp?” wou Botha weet.

Hy oorweeg stappe teen die polisie.

Ao. Mmakgomo Semono, polisiewoordvoerder, het gister gesê volgens die betrokke beamptes het Botha te vinnig om die draai gekom en beheer oor sy bakkie verloor.
Hulle het die ambulans gebel.

Semono het gesê daar was nie ’n tweede polisievoertuig nie.

Hoofsupt. Wayne Minnaar, metropolisiewoordvoerder, het gesê dit is moontlik dat Botha die beamptes verkeerd verstaan het oor die R100.

As Botha ’n afskrif van sy verklaring wil hê, moet hy by die metropolisie se kantore in Johannesburg daarom aansoek doen, maar hy sal dit nie kan kry voordat die ondersoek afgehandel is nie.


http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...leges-20100804

POS GEPLAAS DEUR: KVB NUUSKANTOOR WES-KAAP
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLOU TERREURBENDES IN LIMPOPO BLAF NOU SLEGS IN ENGELS!   Tue Aug 17, 2010 11:24 pm

HOE SKYNHEILIG....HOE SKYNHEILIG!! DIE BOER IS NOU DIE "VERDRUKKER"- EN DAAROM MISKEN HULLE SY TAAL- MAAR DIE ENGELSMAN- WAT 'N TIEN KEER GROTER VERDRUKKER IS- SE TAAL WORD AANVAAR....OOK 'N WIT TAAL. GOED....WIE "BULLSHIT" NOU VIR WIE? IS DIT NIE BLATANTE DISKRIMINASIE DEUR DIE SG. "DEMOKRATIESE REENBOOG TROLLE' NIE?

Miskenning van amptelike tale deur die SAPD Limpopo

2009-09-18

Die taalregte van alle inwoners van die Limpopo word ernstig geskend met die onlangse opdrag van die adjunk-provinsiale polisiekommissaris van die provinsie dat alle polisiedossiers voortaan slegs in Engels geopen, geregistreer en ondersoek sal word en dat alle verklarings slegs in Engels afgeneem word en dat alle inskrywings in die ondersoekdagboek slegs in Engels gemaak moet word. Veral inwoners wat Engels nie goed magtig is nie, se grondwetlike regte word ernstig aangetas en in werklikheid gaan dit om die oortreding van die Grondwet van Suid-Afrika.
Die Afrikaanse Taalraad het van die omsendskrywe kennis geneem en het sy steun toegesê aan die inisiatief van die burgerregte-organisasie, AfriForum, om ‘n klag by die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad in te dien.

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) wat meer as 40 Afrikaans-georiënteerde organisasies met nageoeg 400 000 lede verteenwoordig en hom ten doel stel om Afrikaans te bevorder, te bemagtig en te beskerm, is ernstig bekommerd oor die maatreël wat in kriminele gevalle sowel die slagoffer as die aangeklaagde benadeel. Die maatreël kan tot die mees onnatuurlike situasies lei waarby ‘n polisiebeampte en ‘n beskuldigde asook die slagoffer dieselfde moedertaal praat en in ‘n geradbraakte Engels moet kommunikeer. Die besluit kan selfs hofprosedures ontwrig.

Volgens AfriForum se voorlegging aan PanSAT toon sensussyfers aan dat Engels op ‘n tydstip negende in rang is wat betref huistale in die provinsie. Daar kan dus redelikerwyse verwag word dat die meeste polisielede, misdaadslagoffers en aangeklaagdes nie vlot sprekers van Engels is nie: "Om die rede kan die skending van hulle taalregte verwag word en ook ernstige voorvalle van ander burgerregteskendings, byvoorbeeld as tolke nie geredelik beskikbaar is nie, of wanneer verklarings vanweë taalversperrings feitefoute bevat wat toegeskryf kan word aan ‘n gebrek aan vaardigheid in Engels," lui die beswaarskrif van AfriForum.

Die ATR ag dit dringend noodsaaklik dat die Nasionale Talewet wat in ooreenstemming met die Grondwet van Suid-Afrika opgestel is en gelyke regte aan alle tale in die land bied, spoedig geïmplementeer moet word. Die wet maak voorsiening vir ‘n billike bedeling vir die elf amptelike tale van Suid-Afrika en sal voorkom dat onbillike en selfs diskriminerende maatreëls soos dié in Limpopo getref word.

http://www.litnet.co.za/cgi-bin/giga...&news_id=74306

POS GEPLAAS DEUR KVB NUUSKANTOOR WES-KAAP.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Tue Aug 24, 2010 9:02 pm

DIE TERRORISTIESE BANDIET ANC ONTWAPEN DIE PUBLIEK. DIE TERRORISTE SE AAN HULLE BLOU BENDES OM MEER TE SKIET. DIE GEWONE BENDES "POSE" AS BLOU BENDES. LEKKER DEURMEKAARSPUL IN DIE NEO-KOMMUNISTIESE SA...EN INTUSSEN WORD DIE PUBLIEK AFGEMAAI DEUR BEIDE BLOU BENDES EN GEWONE BENDES TERWYL DIE ROBBEN-EILAND BENDES SIT EK KYK.


Meer wolwe in skaaps(polisie)klere as wat mense dink
2010-08-23
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika...-dink-20100821

Daar is klaarblyklik baie meer wolwe in skaaps(polisie)klere as wat die publiek vermoed.

Rapport het vasgestel daar was die afgelope week in een hofsaal van die Pretoriase streekhof minstens 45 sake waarin die misdade gepleeg is deur boewe wat hulle as polisielede voorgedoen het.

Vier mans word in drie afsonderlike sake van misdade beskuldig wat wissel van roof met verswarende omstandighede tot onsedelike aanranding.

Die slagoffers was byna sonder uitsondering onder die indruk dat hulle in die hande van wetstoepassers was.

Die een beskuldigde is ’n voormalige tronkbewaarder, maar hy het na bewering mense beroof.

Twee van die beskuldigdes het glo selfs ’n polisievrou geflous met hul vervalste aanstellingsertifikate.

Die polisievrou is met blou ligte van die pad getrek en het eers onraad vermoed toe twee “polisiemanne” ’n vuurwapen teen haar kop gedruk en haar beroof het.

Hul borgtogaansoek moes uitgestel word omdat hofwerkers gestaak het.

Nog ’n beskuldigde se borgtogaansoek is formeel geweier en die ander vermeende skynpolisieman het sy borgtogaansoek onttrek nadat mnr. Paul du Plessis, aanklaer, daarop gewys het dat hy al vier keer op onverklaarbare wyse uit aanhouding ontsnap het.

Dr. Johan Burger, ’n kenner van die polisie wat vir die Instituut vir Sekerheidstudies (ISS) navorsing doen, het aan Rapport gesê ’n toename in voorvalle waarin misdadigers hulle as polisielede voordoen, sal ’n rimpeluitwerking op die publiek hê.

“Daar is reeds ’n groot mate van agterdog by die publiek.”

Hy meen dit is die polisie se plig om voorvalle waar misdadigers hulle as polisielede voordoen as ’n prioriteit te beskou sodat die integriteit van die polisie beskerm kan word.

Volgens Burger moet die polisie baie strenger beheer oor uniforms en toerusting soos blou ligte uitoefen om te probeer voorkom dat boewe dit gebruik.

“Die polisiewet (ingevolge waarvan dit ’n misdaad is as iemand hom/haar as ’n polisielid voordoen) is ook nie omvattend genoeg nie. Daar moet baie strenger strawwe wees sodat dit as ’n afskrikmiddel dien.”

Burger sê mense aanvaar enigiemand in uniform wat aan hul deur klop of hulle van die pad trek, doen dit ter goeder trou en is wat hulle voorgee om te wees.

“As jy onseker of agterdogtig is, ry tot by jou naaste polisiekantoor of ’n plek waar daar baie mense is.

“Wat mense nié moet doen nie, is wegjaag.”

Burger sê daar was in die verlede al voorvalle waar polisielede motoriste wou voorkeer, maar uiteindelik sonder regverdiging op die onskuldige, paniekerige motoriste geskiet het wat uit vrees nie stilgehou het nie.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika...-dink-20100821

POS GESTUUR DEUR: KVB NUUSKANTOOR W-KAAP

Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS   Today at 11:46 am

Terug na bo Go down
 
ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 2 van 2Gaan na bladsy : Previous  1, 2

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: