IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART POLISIELEDE IS ROWERS

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART POLISIELEDE IS ROWERS   Sat May 22, 2010 7:44 am

SOOS EK ALTYD SE- "ROWERS IN BLOU!" DAAR BESTAAN NIE MEER 'N "POLISIEMAG" NIE. AL WAT OOR IS - IS 'N MEER GE-ORGANISEERDE TERRORISTE-BEWEGING IN BLOU UNIFORMS- WAT NOU MILITER DEUR DIE ANC REGIME OPGELEI WORD OM 'N TERREUR VVELDTOGTE TE LOOTS OP ALLE BLANKE PLASE, INKOPIE SENTRUMS, BANK TELLERS- EN BESIGHEDE.

Twee polisielede vas: Huisrooftog gekeer
2010-05-21 22:14



Virginia Keppler

Twee swart polisielede van Atteridge­ville in die weste van Pretoria is eergisternag saam met drie ander mense in Centurion gearresteer terwyl hulle glo op pad was om ’n huisrooftog of -rooftogte te gaan uitvoer.

Dié verdagtes was met ’n R5-geweer met ’n dubbele magasyn en twee pistole bewapen en het in twee voertuie gereis.

Kol. Musa Zondi, woordvoerder van die Valke, het gesê die Valke het inligting gekry dat dié polisiemanne en hul makkers die betrokke nag ’n gewapende huisroof of -rooftogte in Centurion en Pretoria gaan uitvoer.

Die Valke het die verdagtes op die hoek van Jeanlaan en Gerhardstraat in Centurion ingewag en het hulle net daar van die pad getrek en in hegtenis geneem.

“Ons kon nie ’n kans vat en wag dat hulle die daad by die woord voeg nie, want onskuldige mense sou dalk doodgeskiet word.

“Ons moes hulle arresteer voordat hulle hul planne sou uitvoer,” het Zondi gesê.

Volgens hom het die polisie gister probeer vasstel of die wapens wat hulle by die mans gekry het, polisiewapens was.

“Die polisie probeer ook steeds vasstel of die voertuie waarin die verdagtes gery het, wettig is en of dit moontlik gesteel is,” het Zondi gesê.

Hy het gesê die verdagtes sal waarskynlik oormôre in die Pretoriase landdroshof verskyn, maar wou nie sê op wat watter aanklagte nie.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Twee-polisielede-vas-Huisrooftog-gekeer-20100521
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART POLISIELEDE IS ROWERS
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: