IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TYD OM DIE ANC UIT DIE KUSSINGS TE LIG KOM NADER

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TYD OM DIE ANC UIT DIE KUSSINGS TE LIG KOM NADER   Sat May 22, 2010 1:35 am

JA-NEE...DIE VUILGOED IS LANKAL "OVERDUE" OM PAD AF GEJAAG TE WORD. ONS BOERE HET EERS 'N APPELTJIE TE SKIL MET DIE HELVOGELS. DAARNA KAN JULLE DIE OORBLYWENDE STUKKE GAAN VERBRAND!


Tyd om ANC te begrawe kom nader
010-05-15 14:45



[Harald Pakendorf]

Hierdie week het ons ’n verjaardag gevier. Maar daar was nie veel om te vier nie.

Dit was pres. Jacob Zuma se eerste volle jaar in die presidensie, ’n jaar gekenmerk deur vele beloftes, baie onsekerhede en min leierskap.

Soos weer geblyk het uit sy teleurstellende en oninspirerende begrotingstoespraak in die parlement. Ook uit die relatiewe ligte raps op die vingers wat die jeugleier Julius Malema van die ANC-“leierskap” gekry het.

Maar wat werklik kommerwekkend is, is die soveelste aanduiding dat die ANC geen snars omgee vir die politieke prosesse in die land nie en geen idéé het hoe ’n demokrasie funksioneer nie.

Vir die ANC is die politiek eenvoudig: Hulle het bevryding vir die massas gebring en daarom kan hulle, as party, maak en breek soos hulle wil.

Luister maar net hoe reguit Paul Mashatile dit gestel het, pas nadat hy herverkies is tot ANC-leier in Gauteng: Die ANC is die hart van die mag en die regering is maar net die plek waarheen daardie mag afgewentel word.

Wie die ANC is, is ’n verdere probleem, want hierdie stryd lê aan die hart van soveel van wat in die land verkeerd gaan.

Die hoë ideale van die bevrydingstydperk is daarmee heen, nou gaan dit net oor wie in die party die sweep klap, want dit is waar die toegang tot geld lê.

Nie net op nasionale en provinsiale vlak nie, maar ook – en moontlik veral – op munisipale vlak.

Baie van die onrus oor gebrekkige dienslewering gaan ook oor wie in die betrokke dorp die kitaar slaan, want as jy na aan die regerende faksie van die ANC is, het jy toegang tot werk en tenders.

Goed, daar word gereeld uit hoë kringe gesê dat korrupsie vasgevat sal word, daar is instellings wat met die probleem moet werk, maar die feit is eenvoudig dat die arrogansie van mag steeds ’n gees laat bestaan van “ek kan hiermee wegkom”.

Hoe kan dit gestuit word?

Net deur die huidige bewindhebbers senuagtig te maak oor hoe lank hulle nog die alleenmag in die hande sal hê, net deur die ANC deur ’n verkiesing te laat verstaan dat die party nie vir altyd sal regeer nie.

In die pas afgelope Britse verkiesing was een van die groot redes vir die Arbeiders se nederlaag die blote feit dat die kiesers ná 13 jaar net moeg geword het vir hulle. Hulle was lus vir iets nuuts.

In Suid-Afrika laat ons partye langer regeer voordat hulle uiteindelik heeltemal verdwyn. Al die partye wat voor 1994 regeer het, is vandag op die ashoop. Nie een bestaan meer nie.

Nie dat die ANC gaan verdwyn nie, maar ná 16 jaar begin hy uitrafel. Hy is meer in die nuus oor interne gevegte as oor wat hy vir die land doen.

Die munisipale verkiesing volgende jaar behoort die eerste werklike groot skrikmaak vir die ANC te wees, ’n aanduiding dat die eindtyd nader kom.

En dit behoort vir almal in Suid-Afrika rede tot feesviering te wees, want so kan die Mashatile-benadering begrawe word en kan diens, eerder as steel, die wagwoord word.

- Rapport

http://www.rapport.co.za/Rubrieke/HaraldPakendorf/Tyd-om-ANC-te-begrawe-kom-nader-20100514
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TYD OM DIE ANC UIT DIE KUSSINGS TE LIG KOM NADER
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: