IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DIE BOER SE STREWE NA VRYHEID

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DIE BOER SE STREWE NA VRYHEID   Sat May 22, 2010 12:06 am

Die Boer se Vryheidsmanifes.



In hierdie tyd van onderdrukking en verguising, Glo ons Volk:

- dat die Drie-Enige God volkome beskik oor die bestaan en lotgevalle van alle volkere;

- dat ons vaders deur Hom na hierdie land gelei is met die doel dat ons Volk Hom hier sal dien;

- dat Hy vir ons 'n bestemming beskik het;

- dat ons geskiedenis Sy seën en tug weerspieël;

- dat ons in nederige gehoorsaamheid en verantwoording voor Hom moet buig.



Verwerp ons volk:

- 'n kunsmatige veelvolkerestaat, waarin die verskillende volke onder een regime ingedwing word;

- enige oorheersing deur 'n vreemde regering of enige ander staatkundige bestel, wat nie voorsiening maak vir die volledige vryheid van ons Volk in sy vaderland nie.



Eis ons Volk die reg:

- om as Volk voort te bestaan;

- om ons identitiet en ons taal te bewaar;

- om ons eie verteenwoordigters en leiers op demokratiese wyse aan te wys;

- om ons nasionalisme, volkstrou, en liefde vir ons vaderland uit te leef;

- om vry te wees om sonder inmenging van buite onsself in ons eie vaderland te regeer;

- om ons voortbestaan met alle middele tot ons beskikking te verdedig;

- om na ons eie veiligheid, sekuriteit en landsverdediging om te sien;

- om ons eie samelewing, regspleging, wet en orde te handhaaf;

- om na ons keuse, volgens Christelik-nasionale beginsels, ons eie gemeenskapslewe, opvoeding, sosiale en maatskaplike strukture in te rig.



Onderneem ons volk:

- om God as volkome Oppermag te erken en om Hom uit dankbaarheid vir Sy genade te eer en te dien;

- om volgens Bybelse eise van sedelikheid te lewe;

- om vryheid en welsyn te bevorder;

- om ware en blywende vrede tussen vrye mense en vrye volkere onder God

se gesag na te streef;

- om die vaderlandsbodem en -natuur te bewaar;

- om ons selfvertroue en selfrespek te herwin;

- om trou en offervaardigheid tussen volksgenote te bevorder;

- om vreedsame verhoudings met ander volke na te strewe.



Sê ons Volk:

- ons bly getrou aan die ideale van ons voorvaders en ons trotse

volksgeskiedenis;

- ons verset onsself teen die onregmatige oorgawe en daaropvolgende onderdrukking en verguising van ons Volk en ons mense;

- ons sal nie rus voordat ons vryheid in ons eie vaderland bevestig is nie;

- ons is bereid tot die opofferinge wat die vryheidstryd sal verg;

- ons verootmoedig onsself voor ons Heilige Vader en bid en werk

onophoudelik vir die herwinning van ons vryheid;

- ons versoek alle volksgenote om in hierdie uur van nood mekaar te

onderskraag en rondom die regmatige en onverbiddelike strewe na vryheid

te verenig;

- ons is in 'n oorlewings- en vryheidstryd gewikkel teen die magte van die bose en op ons ganse Volk en al sy leiers rus die dure verpligting om alles in die stryd te werp om ons vryheid, Christelikheid en onafhanklikheid te herwin.



Vir God, Volk en Vaderland.



C. WEERSTAND



8. Roeispane. Laat ons eerlik wees met mekaar : Ons is in diep waters, sonder ‘n roeispaan. Feit. Dit is interessant om terug te kyk na sommige van die spane wat ons gehad het of probeer het om te verkry. Die wat die moeite werd was, nie die brandewyn-en-rum of bedrieër variasie nie. Ons sal moet erken, heel eerste, dat meeste van ons, hoewel geleidelik meer ontstel deur die manier waarop ons nasionale erfenis vir die wolwe gegooi is, nie in staat was om die volle omvang van die verraad en lafhartigheid in ons politieke en militêre hierargie te begryp nie. Dus het die werklike weerstand vanaf 1993 gekom van buite, inderdaad teén ons eie tradisionele leierskap en strukture in (met een of twee prysenswaardige uitsonderings). In retrospek verklaar dit, tot ‘n mate, sy mislukking tot dusver.



9. Radio Pretoria. Omdat hulle in die vroeë negentiger jare bewus geword het van die belangrikheid van ‘n eie stem, ‘n regte weerstandsradio, het ‘n entoesiastiese en toegewyde groep ‘amateurs’ in 1993 Radio Pretoria bymekaargebedel, -geleen en –geskraap. Alhoewel hulle toegelaat het dat die beheerliggaam oorheers word deur ‘n ‘kultuurfront’, - ‘n fatale fout, soos later geblyk het, - het die stasie sterk en byna onaantasbaar gestaan teen enige inkomende kommunistiese regime in April 1994. Dit het DIE punt van weerstand geword, waarteen ons vyande hulleself polities sou vernietig, indien hulle met geweld daarteen opgetree en dit fisies ge-elimineer het. Presies op daardie tydstip, toe dit die gety kon omkeer, is die radiostasie … toegemaak, deur sy eie beheerliggaam met ‘n meerderheid van 5:3. Die Boer en Afrikaner se ideale, onmiddelike en fisiese weerstandsversamelpunt teen die totale uitverkoping was daarmee heen. Toe Radio Pretoria ‘n jaar later heropen, was dit as ‘n ‘gereguleerde’, regime-gelisensieerde radiostasie, toegewy aan die Afrikaner kultuur, en steeds gewaardeer as 'n eie volkstem, - maar minus die hardekern Boere weerstand.



10. Fort Schanskop. Uit die behoefte aan verdediging van Radio Pretoria het die Pretoria Boere Kommando Groep tot stand gekom. Op 7 Desember 1993 het ‘n klein groepie kommandolede, vandag se Boere, die ou Schanskop Boerefort beset as ‘n simboliese weerstandsoperasie. Dit was die dag toe werklike mag in die land oorgedra is aan ‘n sogenaamde Uitvoerende Oorgangsraad deur die de Klerk regering, wat vasbeslote was om uiteindelik alles waarvoor geslagte van Suid-Afrikaners en Boere gesweet en gebloei het te verraai en weg te gee. Die simbolisme, tydsberekening en relevantheid was reg, die impak het alle verwagtinge oortref, en die maghebbers het voor ‘n dilemma te staan gekom waar hulle óf die 24 lig bewapende jong verdedigers kon vermorsel en doodmaak en hulle eie stralekrans verloor, - of hierdie klein weerstandskern sien groei dag na dag, soos ondersteuners en simpatiseerders letterlik daaromheen vergader. Pogings om die verdedigers te intimideer het misluk. Toe is die troefkaart gespeel : Oud-Generaal Constand Viljoen, tot op daardie stadium hoog geag, vertrou en gerespekteer as die militêre leier van die bestaande weerstandsbeweging genoem die ‘Volksfront’. Hy is vroeg die 8ste Desember ingestuur en kon die jong Boere tot onttrekking ooreed op grond van sy status as erkende bevelvoerende offisier en leier van die Volksfront (en dus ook die Boerekommando). Nóg ‘n punt van weerstand is so geneutraliseer deur ons eie ‘leierskap’.



11. Radio Donkerhoek. Toe Radio Pretoria in 1994 toemaak, het sommige ‘bittereinders’ in protes uitgestap en weer vooraf begin. Met die ondersteuning van lojale ‘Vriende van Donkerhoek’ het hulle dit reggekry om ‘n nuwe vrye en onafhanklike radiostasie op die lug te kry, wat in die area Pretoria-Johannesburg uitgesaai het. Hy het vir jare die sogenaamde OUO afgeweer, uitgesaai vanaf motors en van agter vals mure, ateljees in die bos opgestel, en gierige informante, lakeie en gesofistikeerde rigtingspeilers getrotseer. By een geleentheid het die onvergeetlike Susan, twee helpers en ‘n klein meisietjie vasgestaan teen die hele swaarbewapende polisie taakmag. Talle terugslae en hindernisse is oorkom, totdat dood, gevangenskap en ‘n gebrek aan vrywilligers die stasie sodanig gereduseer het dat dit gesluit moes word.



12. Christelike Weerstand. Tussen al die kruiperige politieke priesters in die land, is daar ook ware Christene, geestelikes en wêreldlikes, wie die bose staatsaanslag teen ons tradisionele waardes, sedes en Christendom beveg. Terwyl hulle hulself blootstel aan spot en selfs vervolging, probeer hulle die vloedgolf van aborsies, pornografie, Godloosheid en immorele wette stuit met proteste, demonstrasies en uitputtende hofsake. In desperaatheid beroep hulle hulleself op die vinnig ‘transformerende’ howe, wat, aan die einde van die dag egter toenemend onder die duim staan van die regime-benoemde hoogste Azaniese hof en ‘n Godlose Azaniese grondwet. Dit maak seer om te sien hoe sulke moedige mans en vroue 'n oënskynlik hopelose geveg voer.



13. 'Laers'. In die steek gelaat deur hulle tradisionele leiers, bedreig deur losgelate vyandige hordes, trek blankes laer. Die wat gebind is aan hulle huidige huise en die erns van die bedreiging besef stig buurtwagte, staan wag, sper woonbuurte af, huur sekuriteitspersoneel, reik uit na bure en vriende en versterk eie getalle in of om die huis. Ander Boere pak op en beweeg na die moderne weergawe van die 19de eeuse ‘laer’, - klein gemeenskappe van hulle eie. Hier sluit hulle aan by hulle eie mense, kom klaar sonder vreemde arbeid, bou hulle eie huise en oorleef miskien op ‘n laer lewensstandaard, maar beslis met ‘n groter kans op oorlewing. Orania in die Noord-Kaap is die oudste van hierdie Boere gemeenskappe, en Kleinfontein en Balmoral in die Pretoria omgewing is ander. Daar is groeipyne, somtyds lelik, soos mense wat gewoond is aan ‘n gemaklike lewensstyl en heelwat elmboog-ruimte nou naby mekaar moet leef en aanpas as gelykes. Tog byt hulle vas, want dis makliker so om te oorleef sonder om onnodig lewens, tradisies, sedes en waardes te verloor.



14. Opleiding. Gekonfronteer met die algemene verval binne die gesowjetiseerde, donker ‘Nuwe SA’, het van die ouer Boeregeslag gepoog om ons jeug voor te berei en beter toe te rus vir die stryd wat voorlê, - onder andere in die Azaniese ekonomie. Een goeie voorbeeld was die Diensopleidingsentrum te Spitskop naby Balmoral, wat deur wyle Fritz Meyer op die been gebring is. Jong skoolverlaters is daar vir omtrent drie maande meer weerbaar gemaak en opgelei in basiese vaardighede, veral met die oog op plaaswerk. Met Fritz se afsterwe het die projek tot stilstand gekom, met huidiglik verskeie soortgelyke pogings in die vooruitsig.



15. Ander. Daar was ander, minder prominente, maar opregte pogings tot weerstand. Nie een het

ooit gelei tot gewelddadige, fisiese konfrontasie nie. Baie patriotte is bitter teleurgestel deur al die verraad, lafhartigheid en bedrog rondom hulle. Baie meer sukkel om te oorleef en liggaam en siel en gesin aanmekaar te hou. Baie word gejag, vervolg en in die tronk gegooi deur die Azaniese regime, - waar sommige vandag nog sit, gerieflikheidshalwe vergete deur meeste van ons. Daar was, en is, soveel verkeerd, soveel om te doen indien ons geliefde land gered moet word van barbarisme en totale ondergang. En daar is so min van ons met die tyd, vermoë en gewilligheid om dit te doen. Selfs waar lojaliteite tussen ou kamerade ‘n verdienstelike operasie moontlik moes gemaak het, soos by die ou 32Bn basis in Pomfret in die Noord-Kaap, was daar verraad en bedrog en nog ‘n uitgerekte hofsaak om die klagtes af te weer. Van Pomfret af sou vergete Suid-Afrikaanse soldate in Zimbabwe bevry word in ‘n gesamentlike operasie met betroubare elemente binne die oorblyfsels van die ou SAW. Die neo-kommunistiese owerhede, op bekwame wyse ondersteun deur die kruiperige massa-media, is egter vasbeslote om te keer dat enigiemand aan die kloue van die swart en rooi regime sal ontsnap. Die klein Afrikaner dorpie van Orania, met sy paar honderd mense, is amptelik nie eens toegelaat om sy eie onafhanklike dorpsbestuur te hê nie, - hierdie blanke dorpie moes met alle geweld ingelyf word by swart-beheerde munisipaliteite 40km ver, indien dit van die Azaniers afhang! Die regerende regime kom nog nie met álles weg nie, - nóg nie, - en in die howe en op ander fronte word ‘n sekere mate van weerstand gebied en ‘n mate van verligting somtyds verkry. Maar die oorblywende vestings van regverdigheid, reg en onafhanklikheid word oók ‘getransformeer’, en behoorlike, beskaafde weerstand word toenemend ervaar as ‘n onbegonne taak.



16. Voorlopige Gevolgtrekkings. Die Gulag is in plek. Stap vir stap word ons mense deur swart terreur gehamer en geintimideer tot dieselfde soort dowwe onderdanigheid en stomme aanvaarding wat die Sowjet ‘comrades’ laat wegkom het met bloedige onderdrukking vir 70 jaar lank, en Rwanda se Hutu meerderheid met ‘n eenmalige volksmoord in 1994. Tussen die ‘Nuwe SA’ (Azaniese) regime se mag en sy swart massas se terreur is ons nou stewig op pad na dieselfde tipe volksmoord. Ons is behoorlik in diep waters, nie net sonder enige roeispaan nie, maar binnekort ook sonder die boot self waarin ons sit, indien die donker magte van Swart Afrika toegelaat word om aan te gaan soos hulle tot dusver aangegaan het.

Nou, indien jy jou roeispaan verloor het en die boot sink en jy kan nie die oewer bereik nie, - wat staan jou te doen? Oë sluit teenoor dit wat moet gebeur en verdrink? Dit is, jammer om dit te sê, presies wat baie van ons mense tans doen en wat nog baie meer gaan oorkom in die nabye toekoms, - tensy iemand êrens ‘n ordentlike boot in die hande kry om te kan inklim. Trouens, net om eers so ‘n boot te SIEN sal al ‘n groot verskil maak, sodat mense kan hoop kry, ophou versuip en begin werk daaraan om hulleself te red.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: THE BOER 's FIGHT FOR FREEDOM AND SOVEREIGNITY   Sat May 22, 2010 12:10 am

LOST PADDLES





Let us be brutally honest with ourselves : We are up the creek, without a paddle. Fact. It is interesting to look back at some of the paddles we had or tried to have. The worthwhile paddles, not the brandy-and-coke or con-man variety. We must admit, first of all, that most of us, though progressively more disgusted with the way our national heritage was being thrown to the wolves, were unable to grasp the depth and near total spread of treason and cowardice in our political and military hierarchy. So the real resistance attempted from 1993 onwards was done outside, actually against, our own traditional top leadership and structures (with one or two notable exceptions). In retrospect, this explains, at least to a certain degree, its failure so far.

9. Radio Pretoria. Realizing in the early nineties the importance of an own voice, a proper resistance radio, a small, but enthusiastic and dedicated group of ‘amateurs’ begged, borrowed and scraped their way to ‘Radio Pretoria’ in 1993. Allowing its controlling body to be dominated by a ‘culture front’, - a fatal mistake, as it turned out, - the founders nevertheless had it walking tall and well-nigh invincible against any incoming communist regime in April 1994. It had become THE point of resistance, against which our enemies would have destroyed themselves politically, especially had they shot at and eliminated it by force. Precisely then, when it could have turned the tide, it was … closed down by its own controlling body with a majority of 5:3. Exit an ideal, immediate and physical rallying core of Afrikaner/Boer resistance against the total sell-out. When Radio Pretoria re-opened a year later, it was as a ‘regulated’, regime-licensed radio station, devoted to Afrikaner culture, appreciated as our people's voice, - but minus the hard-core Boer resistance.

10. Fort Schanskop. Having established the Pretoria Boer Commando Group to guard and defend Radio Pretoria, it was decided, by a small group of modern-day Boers, to occupy and hold an old Boer fort as a symbolic resistance operation on the 7th of December 1993. This was the day real power over the country was handed over to the so-called Transitional Executive Council (TEC) by the de Klerk government, which was determined to set in motion the ultimate betrayal of everything generations of South Africans and Boers had stood and fought for. The symbolism, timing and relevance was perfect, the impact surpassed expectations, and the powers-that-be were facing the dilemma of either crushing and killing off the 24 lightly-armed young defenders and losing their holier-than-thou pose, - or watching this little point of resistance grow bigger day by day, as supporters and sympathizers literally gather round. Attempts to intimidate the defenders into surrender failed. Then the trump-card was played by the de Klerk Regime: General Constand Viljoen, until then generally well thought of, trusted and respected as the military leader of the existing formal ‘resistance’ movement called the Volksfront. He was sent in early on the 8th, and duly manipulated the young Boers into surrender, being accepted as their top commanding officer. Another point of resistance neutralized by our own ‘leadership’.

11. Radio Donkerhoek. When Radio Pretoria closed down in 1994, some ‘bittereinders’ walked out in disgust and started all over again. With the support of loyal ‘Friends of Donkerhoek’, they got a truly free and independent radio station back on the air, covering little more than part of the Pretoria-Johannesburg area. They cocked a snook at the so-called IBA for years, transmitted from cars and from behind false walls, set up studios in the bush, and braved greedy informers and sophisticated direction-finders, - all voluntary and without pay. On at least one occasion the inimitable announcer Susan, two helpers and a little girl stared down the full task force with a host of heavy policemen armed to the teeth. The people involved overcame numerous set-backs and obstacles, until death, imprisonment and a lack of volunteers brought down the personnel to literally one and the station closed down.

12. Christian Resistance. Amid so many fawning, political priests, there are some staunch Christians, clergy and laymen, who are fighting the evil, state-sponsored onslaught on our traditional values, morals and Christianity. Exposing themselves to ridicule and even persecution, they try and stem the tide of abortions, pornography, godlessness and immoral laws by protests, demonstrations and exhausting court cases. Desperately they appeal to a rapidly ‘transforming’ judiciary, which, at the end of the day, is now under the thumb of a newly created politically-appointed highest court and a godless constitution. It pains to see these courageous men and women fight such a seemingly hopeless battle.

13. ‘Laers’. Abandoned by their traditional leaders, threatened by hostile hordes let loose amongst them, some Boers have packed up and moved to the modern version of the 19th century ‘laer’, little communities of their own. Here they join up with their own kind, make do without alien labour, build their own houses and survive at possibly a lower standard of living, but definitely with a higher chance of survival. Orania in the Northern Cape is the oldest of these Boer/Afrikaner communities, joined by others like Kleinfontein and Balmoral near Pretoria, and others. There are growing pains, sometimes ugly, as the people used to an easy-going lifestyle and lots of elbow-room now have to live closely with and adapt to their equals. However, they see little choice, if they want to survive with lives, traditions, morals and values intact.

14. Training. Confronted by the general decline within the sovietized, dark ‘New SA’, some Boers of the older generation have tried to prepare and equip our youth for the struggle ahead, - inter alia in the Azanian economy. One good example was the Service Training Centre at Spitskop near Balmoral, which was established by the late Fritz Meyer. There young school-leavers were trained in basic skills, especially with an eye on farm work. With Fritz passing away, the project has come to a standstill, though similar attempts are in the pipeline.

15. Others. There were a few other, less prominent, but genuine attempts at resistance. None of them ever led to a violent physical confrontation with the ruling powers. Many patriots became disgusted with all the treason, cowardice and deceit all around them, many more were struggling to survive and keep body, soul and family together, many were hounded, persecuted, prosecuted, and thrown into jail by the Regime, - where some of them still are, conveniently forgotten by most of us. There was, and is, so much wrong, so much to be done if our beloved country is to be saved from barbarism and total ruin. And there are so few with the time, ability and willingness to do it. Even where loyalties among old comrades-in-arms should have made a worthwhile operation possible, like in Pomfret in the Northern Cape, there was deceit and treason, and another long court case to ward off charges laid. From Pomfret the forgotten South African soldiers in Zimbabwe were supposed to have been rescued by a joint operation with trusted elements within the remnants of the old defence force. The neo-communist authorities, ably supported by the fawning media, were, - and are, - determined to eliminate any possibility for anyone to escape their clutches. The tiny, miniscule Afrikaner ‘dorp’ of Orania, with its few hundred people, is not even allowed its own independent village council, - it must be incorporated into black-ruled municipalities 40km away, if the Regime has its way! This ruling regime does not have everything going its way, - yet, - and on the judicial and other fronts some resistance is being offered and some temporary respite is sometimes gained. But the remaining bastions of fairness, justice and independence are also being ‘transformed’, and resistance, proper and decent resistance, is thought by most of our people to be futile.

16. Preliminary Conclusion. The Gulag is in place. Step by step our people are hammered and intimidated by black terror into the same type of dumb subservience and dull acceptance, which allowed Soviet comrades to get away with mass- murder for 70 years and the Rwandan Hutu majority with a one-time genocide in 1994. Between the ‘New South African’ (Azanian) regime’s power and its black masses’ terror, we are now firmly set on the same road to genocide. We are well and truly up the creek, not only without a paddle, but soon without the very boat we are sitting in, if the dark forces of Black Africa are allowed to carry on like they have carried on so far.
Now, if you have lost your paddle, and the boat is sinking, and you cannot get to shore, - what do you do? Close your eyes to what must happen and drown? That is, sad to say, what many of our people are doing at this very moment, and a hell of a lot more are going to do in the near future, - unless somebody, somewhere, gets hold of a decent boat to climb into. Actually, first just for them to SEE such a boat would be a vast improvement already, so they can pick up hope, stop drowning and start doing something to save themselves.
[center]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DIE BOER SE STREWE NA VRYHEID
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: News from abroad-
Spring na: