IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TERRORISTE POLISIE VAL BLANKE GESIN AAN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TERRORISTE POLISIE VAL BLANKE GESIN AAN   Fri May 21, 2010 1:24 pm

DIE GOED IS IN EEN SIN- KRIMINELE IN BLOU!!! JY MOET DIE GOED AFMAAI AS HY NOG DOERRR AANKOM- HULLE IS UITERSE GESPUIS!!


14 gewapende polisielede het op ‘n huishouding in Elandsfontein toegesak, geeis dat die vuurwapenkluis oopgesluit moet word en sommer toe self begin om vuurwapens uit te haal.

Die eienaar van die vuurwapens, Mnr Johan Venter (48) het gemeld dat die vuurwapens nie op “veilig” is nie, en dat dit eers veilig gemaak moet word.
Die vuurwapens is aan hom oorhandig om te beveilig.

Selfs ‘n windbuks is deur die lede geklassifiseer as ‘n gevaarlike wapen, en daarop is ook beslag gele.
Mnr Venter is agterin ‘n polisievangwa gelaai en na Lichtenburg SAPD geneem. Sy eggenote, Carien Venter, is per motor na die Polisiestasie geneem. Volgens me Venter het die VW Golf met die noodwaarskutekens aangeskakel, alle padverkeerstekens soos stoptekens en toegeetekens verontagsaam wat aan roekeloosheid grens. Me Venter het gemeld dat sy ‘n moontlike ongeluk gevrees het.

By die SAPD is die vuurwapens op die vloer geplaas ten aanskoue van talle lede van die publiek. Mnr Venter het beswaar gemaak, waarna die vuurwapens in die “dossierkluis” geplaas is.

Die vuurwapens is later aan Mnr Johan Venter, die wettige eienaar van die vuurwapens, teruggegee toe die SAPD skynbaar agtergekom het dat hulle besig is om erg wind te sluk en sleg 2de gaan kom nadat ‘n plaaslike regspraktisyn op die toneel aangekom het.

Onder die wapens was daar ook ‘n “gevaarlike” windbuks wat die lede nie eers kon identifiseer as ‘n windgeweer nie.

Die oorsprong van hierdie “optrede” het sy beslag gekry nadat ‘n inwoner van die omgewing gekla het dat sy honde geskiet word en selfs gekwes word. Die inwoner het ook saam met die SAPD daar opgedaag en is selfs by die produsent se woning in terwyl hy geen belang by die optrede van die SAPD gehad het nie. Mnr Venter het gemeld dat dit vir ‘n vreemde man, beslis betreding van sy eiendom en privaatheid is.
Volgens Mnr Venter, het hulle al talle skape verloor as gevolg van die honde wat jag maak op sy skape en ander diere. Hy beskerm bloot sy eiendom, het Mnr Venter aan die Noordwester gemeld.

Hy het selfs foto’s van die skape geneem nadat hulle deur honde aangeval en sommiges doodgebyt is.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TERRORISTE POLISIE VAL BLANKE GESIN AAN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: