IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog   Thu May 20, 2010 4:40 pm



2010-05-20 11:27





Hilda Fourie

Sowat twee uur lank het hy in sy bed gelê en luister hoe vyf gewapende rowers gedreig het om sy ma en pa te skiet.
Heno van Graan (11) het net sy oë toegemaak en gebid.

“Ek het vir Jesus gevra dat die mense alles sal vat en net vir mamma en pappa sal los,” het Heno gister vertel tydens ’n byeenkoms by die Kameeldrift-polisiekantoor, noordoos van Pretoria. Kameeldrift het die laaste paar weke weer deurgeloop onder misdaad.

Ernst Hoon (18), ’n matriekseun, is op 6 April in Leeuwfontein, ’n hoewegebied in Kameeldrift, deur sy slaapkamervenster doodgeskiet.

Mev. Suna Steenberg (45) is steeds in ’n koma nadat sy op 16 April in Kameelfontein deur misdadigers in die kop geskiet is.

Mnr. Theunis Pelser (66), ’n vragmotorbestuurder van J&B Sugars in Kameeldrift, is op 8 Mei doodgeskiet.

Byna 200 Kameeldrift-inwoners het gister se byeenkoms, wat deel was van Solidariteit se nasionale dag van protes teen misdaad, bygewoon.

Heno het ’n protesmemorandum aan kapt. Elma Swanepoel van dié polisiekantoor oorhandig.

Mev. Sarie van Graan (40) het vertel hoe sy en haar man, Arno (43), verlede Donderdag 02:00 wakker geword het toe gewapende rowers hul kamerlig aangeskakel het.

Heno se tweejarige sussie, Dané, wat tussen haar ouers gelê en slaap het, het ook wakker geword. Sy ander suster, Anri (Cool en sy broer, Marlo (4), het deur die hele voorval geslaap.

“Een het in my kamer ingekom, maar ek het gemaak of ek slaap,” het Heno gesê.

“Ek het geluister wat hulle sê. Hulle het gesê hulle soek geld en wapens.

“In ’n stadium wou hulle my pa skiet, maar my ma het gesê hulle moenie.

“Die rowers het weggegaan, teruggekom en toe gesê hulle gaan haar (sy ma) ook skiet.”

Ná sowat twee uur, toe Heno niks meer hoor nie, het hy opgestaan, die noodknoppie gedruk en sy ouers, wat vasgebind was, losgemaak.

Die rowers het onder meer met hul bakkie weggekom.

Me. Marie Krüger, koördineerder, het gesê die gemeenskap is siek en sat daarvoor om in vrees vir misdadigers te leef
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Seun (11) maak net oë toe en bid tydens rooftog
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: