IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLOU SAP ROTTE SPANDEER BILJOENE OP 'N PAAR POLISIESTASIES???

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLOU SAP ROTTE SPANDEER BILJOENE OP 'N PAAR POLISIESTASIES???   Wed May 19, 2010 7:16 pm

Polisie weet nie hoekom 23 geboue hom R3,2 miljard kos
2010-05-18 22:15

Lizel Steenkamp
Kaapstad. – Die polisie se topbestuur kon gister in die parlement nie verduidelik hoe R3,2 miljard bestee is om net 11 nuwe polisiekantore te bou en verbeterings aan 12 aan te bring nie.

Dié reusagtige bedrag is die afgelope vier boekjare bestee. Dit beteken gemiddeld R139 miljoen is aan elk van die 23 polisiekantore bestee.

Luidens ’n voorlegging wat aan die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie gedoen is, is:

R498 miljoen in die 2006-’07-boekjaar bestee om sewe nuwe polisiekantore te bou en drie te verbeter;

R727 miljoen in die 2007-’08-boekjaar bestee om een polisiekantoor te bou en drie te verbeter;

R939 miljoen in die 2008-’09-boekjaar bestee om een polisiekantoor te bou en vyf te verbeter; en

R1,1 miljard in die 2009-’10-boekjaar bestee om twee polisiekantore te bou en verbeterings aan een aan te bring.
'n Bietjie het geegaan aan die geboue.. die res om die moordenaars te betaal wat die Boere dood.

Komiteelede was merkbaar onthuts en het genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, en sy afvaardiging met indringende vrae gepeper.

’n Verleë Cele het me. Sindi Chikunga, ANC-LP en komiteevoorsitter, toe versoek om die vergadering te verdaag omdat hulle nie in staat is om antwoorde te gee nie.

“Ek vra om verskoon te word. Daar is te veel dinge waarvan ons ons nie kan vergewis nie. Ek weet in alle eerlikheid nie hoe ons die agbare lede se vrae gaan beantwoord nie. Ons moet eerder in ’n latere datum teruggeroep word wanneer ons behoorlik voorberei het.”

Opposisie- en selfs ANC-LP’s was stomgeslaan.

“Beteken dit die senior span wat vandag hier is, weet nie wat aangaan nie? Nee, hiermee het ek ’n ernstige probleem,” het mnr. Greg Schneemann, ANC-LP, gesê.

Cele en sy afvaardiging is vir ’n wyle uitgestuur terwyl die komitee agter geslote deure vergader het.

Ná die kort verdaging het Chikunga die roede behoorlik ingelê.

Volgens haar is daar groot kommer oor die afdeling wat die polisie se kapitaalprojekte bestuur.

“Miljarde rande is hier ter sprake. Ons het ernstige bedenkinge oor wat hier aan die gang is.”

Sy het die polisielede wat onderlangs sit en lag het ook ingeklim.

Chikunga het Cele gewaarsku dat dit ’n strafregtelike oortreding is om die parlement te mislei en dat sy stappe sal doen as dit later blyk die afvaardiging probeer om die komitee onder ’n wanindruk te bring.

Me. Dianne Kohler Barnard, DA-LP, het agterna gesê dit is onmoontlik dat die polisie miljarde aan 23 polisiekantore bestee het.

“Hier is groot fout.”



JIP- EK SEKONDEER- "DIE FOUT" IS DAT DIE SG. "POLISIE" MILJOENE MORS OM AGENTE, VERKLIKKERS, OPERATEURS, INFORMANTE EN KLANDISTIENE "TRASH" TE WERF OM ONSKULDIGE BOERE DOP TE HOU, VERVOLG, TE ARRESTEER- EN TE MARTEL!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: BLOU SAP ROTTE SPANDEER BILJOENE OP 'N PAAR POLISIESTASIES???   Wed May 19, 2010 7:43 pm

Kan hulle nie of wil hulle nie se waar daai geld is nie. Miskien n kietie geskep vir donker opse wat nie mag lig sien nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLOU SAP ROTTE SPANDEER BILJOENE OP 'N PAAR POLISIESTASIES???
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: