IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Drawwer glo deur Zuma se konvooi geteister

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Drawwer glo deur Zuma se konvooi geteister   Tue Feb 16, 2010 5:31 pm

Drawwer glo deur Zuma se konvooi geteister
2/16/2010 11:23:56 AM
Kaapstad – ‘n Drawwer in Kaapstad is glo vir bykans 24 uur aangehou nadat hy president Zuma se “blou lig”-konvooi weggewuif het, het The Sowetan berig.

Volgens Chumani Maxwele, 'n 25-jaar-oue student, is hy aangekla van “crimen injuria teen die president van Suid-Afrika” nadat hy Zuma se konvooi verlede week in De Waalrylaan, Kaapstad weggewuif het.

“Ek het met my hand gewaai as of om te sê ‘hamba’, as gevolg van die lawaai. Die volgende oomblik het ‘n swart BMW X5 gestop en drie mans het uitgeklim en gewere op my gerig,” het Maxwele aan The Sowetan gesê.

Die mans het hom glo in die motor ingestoot, ‘n sak oor sy kop getrek en met hom na Zuma se woning gery.

Konstabel Monique Hendricks het bevestig dat daar 'n saak teen hom gemaak is in verband met "'n Zuma aangeleentheid".

Lees die volle berig by The Sowetan
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Drawwer glo deur Zuma se konvooi geteister
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: