IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 VROU DEUR HOUTKOP KRIMINELE OP PLAAS AANGEVAL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VROU DEUR HOUTKOP KRIMINELE OP PLAAS AANGEVAL   Tue May 18, 2010 1:36 pm

Eers brand huis en toe word sy geskiet
2010-05-17 22:15

Buks Viljoen
’n Vrou is die naweek op ’n plaas buite Carolina in die been gewond, net meer as ’n maand nadat haar houthuis aan die brand gesteek is.

Me. Cornelia de Wet (32) was omstreeks 12:30 in een van die skaapkrale op die plaas Kwaggafontein toe sy ’n skoot gehoor klap het.

Sy het ’n brandpyn aan haar been gevoel en gesien haar regterkuit bloei.

Haar broer, mnr. Jan de Wet, het gesê hulle vermoed ’n geweerkoeël wat van ver af geskiet is, het sy suster gewond.

Me. De Wet is ná behandeling in die provinsiale hospitaal in Carolina ontslaan.

Volgens haar broer is dit die vyfde keer sedert die brand op die plaas op 17 April dat swart misdadigers hulle teiken.

Sy en haar dogters, Cornelia (11) en Joey (2), het dié aand in die houthuis geslaap toe sy van die rook wakker geword het.

Sy kon nie die deur oopmaak nie omdat iemand die slot met ’n stuk draad toegebind het.

Toe sy per radio hulp van haar ouers, mnr. Jan en mev. Nelie de Wet, in hul opstal sowat 50 m daarvandaan vra, het die swart aanvallers op dié twee losgebrand.

’n Oor-en-weer-skietery van byna twee uur het gevolg voordat ander hulp op die plaas opgedaag het.

Mnr. De Wet jr. het gesê sedert die brand is daar verskeie kere by store op die plaas ingebreek en die voertuie op die plaas is onlangs ook beskadig.

“Iemand wil ons van ons familieplaas afdwing, ( DIE ANC GROND HERVORMINGS DIKTATORS??)-maar ons weet nie wie nie. Ons plaas is die enigste in die hele gebied waarop daar nie ’n grondeis is nie.”

Volgens hom weier die polisie om ’n klag te ondersoek.

Konst. Isaac Aphane, polisiewoordvoerder, het gister bevestig hulle is bewus van die voorval.

“Ons was op die plaas, maar het nie ’n klag geregistreer nie omdat die klaer nie weet wie haar beseer het nie.”


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Eers-brand-huis-en-toe-word-sy-geskiet-20100517
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VROU DEUR HOUTKOP KRIMINELE OP PLAAS AANGEVAL   Wed May 19, 2010 9:36 am

Wat se bol twak is dit as die hospitaal bevestig dat sy geskiet is moet die polisie n saak oop maak selfs die hopitaal is verplig om die saak aan te gee. het sy hulle weet wie of te nie het niks daarmee uit te waai nie.

Malema kry dryg briewe en ontvang staats beskerming hier is duidelik n poging om die mense uittewis en die saak word nie eens geregistreer nie.

Het ons nie n paar jong manne wat nie werk nie wat so n bietjie op die plaas kan gaan hand by sit nie. En as hulle nou die ou /s vang bestaan hy mos nie volgens die polisie nie so dan is daar dan ook nie n saak om te ondersoek as die nou nie te vinde is nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
VROU DEUR HOUTKOP KRIMINELE OP PLAAS AANGEVAL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: