IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 OU MAN DEUR INBREKER VERMOOR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: OU MAN DEUR INBREKER VERMOOR   Mon May 17, 2010 11:12 pm

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...y-lyk-20100514

Minder as ’n uur nadat haar 78-jarige pa aan haar gesê het “ek bel jou nou terug”, het ’n vrou op sy lyk afgekom in sy woonstel oorkant die Pretoriase landdroshof.

“As ek my oë toemaak, sien ek hom op die mat lê met die onderbroek oor sy kop,” het me. Carina Krügel (49) gister gesê.

Krügel het haar pa, mnr. Martin Krügel, gister begrawe nadat hy Sondagaand in die Colorado-woonstelle, waar hy 18 jaar lank die opsigter was, vermoor is.
Hy is vermoedelik doodgeskop en -geslaan.

Krügel en haar pa het Sondagmiddag saam geëet, waarna sy na haar woonstel in dieselfde gebou is vir ’n middagslapie.

Sy het hom omstreeks 18:00 gebel. “Ek het vir hom gesê ek gaan afkom omdat ek daar wou gaan stryk,” het sy gesê.

“Terwyl ons gepraat het, het ek gehoor hy praat met iemand by sy deur. Baie van die mense in die woonstelblok het gereeld by hom kom avokado’s koop.

“My pa het vir my gesê hy bel my nou terug. Hy het nooit teruggebel nie. Ek het nie onraad vermoed nie, want ek het gedink hy het besig geraak.”

Omstreeks 18:45 het Krügel na haar pa se woonstel gegaan.

Die veiligheidshekke van sy voordeur en sy kantoor, wat aan sy woonstel grens, was oop, terwyl die deure toe was.

Sy het die voordeur oopgesluit. Die woonstel was in chaos gedompel. In sy kantoor was die kluis en die laaie oop. In die woonstel was die mat opgefrommel, die stoele omgegooi en die skilderye van die mure afgeruk.

“Ek het na my pa geroep, maar hy het nie geantwoord nie,” het Krügel gesê.

“Ek het hom in sy kamer op die mat gekry met ’n onderbroek oor sy kop. Ek het by hom gaan sit, hom geskud, hom op sy wang geklap en met hom probeer praat, maar daar was niks. Sy vingers was al yskoud.”

Volgens Krügel het die nadoodse ondersoek onder meer bevind haar pa se neus, kakebeen en arm is gebreek.

Mnr. Krügel is vermoedelik geskop en met ’n stomp voorwerp geslaan.

Sy moordenaar(s) het met sy vuurwapen, juwele en huurgeld weggekom.

“Ek kon nie eens ‘goodbye’ sê nie,” het Krügel gesê.

“Ek wil weet wat het gebeur en hoekom. Maar die meeste van als wil ek weet wie dit aan my pa gedoen het, want dit is nie mense nie.”

Ao. Wanda Olivier, polisiewoordvoerder, het gesê niemand is nog in verband met die moord en huisroof in hegtenis geneem nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: OU MAN DEUR INBREKER VERMOOR   Wed May 19, 2010 9:44 am

Nog bloed op ons hande omdat ons niks doen nie. Ja mense ek se op ons hande want wat doen ons gesels op die net terwyl ons self die statistieke dophou. so nee mense ons het geen verskoning nie hierdie bloed le op ons hande.

Dis ons Christelike plig om ons oues van dae te beskerm, maar nee ons aanbid eerder die sport soos voorspel deur Oom Siener en ja selfs in ons kerke mag hulle brand tot in die grond dat niks oorbly nie.

En dan kom die ongedierte en vra omverskoning sodat jy hom moet omhels en vergewe. Jammer ou gemors die wang draai nie meer nie. Dis tyd vir vergelding en net bloed is die eningste eenheid wat aanvaar sal word.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
OU MAN DEUR INBREKER VERMOOR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: