IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)   Mon May 17, 2010 9:00 pm

Duisende poste oop in staatsdiens
2010-05-17 17:38



Kaapstad - Daar is duisende werke by die Suid-Afrikaanse staatsdienste beskikbaar, met sowat 4 459 poste net by Transnet wat gevul moet word.

Volgens Barbara Hogan, minister van openbare ondernemings, het Eskom sowat 1 228 poste beskikbaar, terwyl die Suid-Afrikaanse lugdiens (SAA) 607 oop poste het.

SA Express sit glo met 39 vakante poste en Broadband Infraco met 77.

Die staat se wapenvervaardiger, Denel, het 68 werke en die staatsbeheerde bosboumaatskappy Safcol het 153 openinge. Die staatsbeheerde diamantmaatskappy Alexkor het vier werke beskikbaar.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Duisende-poste-oop-in-staatsdiens-20100517



Leë poste sink munisipaliteite
2009-09-23 14:26


Johannesburg – Vier Munisipaliteite in Mpumalanga sal gehelp moet word aangesien munisipale- en hoof finansiële amptenaarsposte leeg is.

Die Mbombela, Msukaligwa, Lekwa en Nkomazi plaaslike regerings is ondersoek, het Simphiwe Kunene, Mpumalanga se departementele woordvoerder vir korperatiewe regering, gesê.

“Die ondersoek het gevind dat die afwesigheid van munisipale bestuurders of hoof- finansiële amptenare ‘n negatiewe impak op dié munisipaliteite het.”

Norman Mokoena, LUR vir korporatiewe regerings, het gesê dat dié departement kundiges in die gebiede sal inroep om die betrokke munisipaliteite te ondersteun.

“’n Span deskundiges met die nodige vaardighede sal gestuur word,” het hy in ‘n verklaring gesê.

Die deskundiges sal intussen werk maak daarvan om die bekwaamheidsvlakke in sekere gebiede op te bou.

Mokoena het gesê hy is bewus van die situasie by die Mbombela plaaslike munisipaliteit waar die kwessies aangaande geskorsde munisipale amptenare na die hof verwys is.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Le%C3%AB-poste-sink-munisipaliteite-20090923



Gesondheid se ongevulde poste ‘grens aan moord’
2010-04-22 09:42




Cathy Dlodlo, Volksblad

Die Vrystaatse departement van gesondheid het meer as 12 000 vakante poste.

Luidens ’n amptelike dokument in Volksblad se besit het die departement altesaam 29074 goedgekeurde poste en amper die helfte daarvan, 12 984 (45%) is vakant.

Die dokument is gedateer Februarie 2010. Verdere inligting wys daar is net 319 dokters, 183 mediese spesialiste en 3744 verpleegsusters in diens van die provinsie met 2,857 miljoen inwoners.

Inwoners sonder siekefondse sal lank moet wag vir ’n afspraak met ’n tandarts, want daar is net 57 om die hele provinsie te bedien.

Die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein – die traumahospitaal in die Motheo-streek – het altesaam 2331 goedgekeurde poste, maar 832 poste (36%) is nie gevul nie.

By die Universitas- Akademiese Hospitaal is 48% poste vir verpleegsters, 35% vir dokters en 47% vir aptekers vakant.

Abrie Oosthuizen, LPW en leier van die VF+ in die Vrystaat, sê dit grens aan moord. Hy sê een van die redes vir die vakante poste is mediese personeel wat bedank omdat hulle nie ordentlike salarisse betaal word nie. “Watter dokter is bereid om teen R264 260 per jaar sy dienste aan die staat te verkoop. “Professionele verpleegsusters kry ’n skrale R81 369 per jaar en mediese noodpersoneel kry maar R84 369 per jaar. Dit is terwyl dieselfde departement in die afgelope boekjaar miljoene rande op gesellighede/onthale uitgegee het.”

Basil Alexander, DA-lid van die provinsiale wetgewer, sê in ’n poging om geld te bespaar en hul finansies beter te laat lyk het die departement die afgelope twee jaar besluit om nie die personeel wat bedank het se poste te vul nie. Hy sê dit het ’n negatiewe uitwerking op dienslewering teweeggebring en die 2010-’11 begroting is nie genoeg om dienslewering weer op te skerp nie.

Gerhard Koorts, bestuurder van die Vereniging vir Staatsamptenare (VSA) in die Vrystaat, sê die departement maak verskeie spronge om die tekort aan opgeleide mediese personeel aan te pak.

“Jong dokters wat hul gemeenskapsdiens doen, is volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Mediese Raad veronderstel om onder toesig te werk. Baie van die dokters of tandartse sien egter pasiënte op hul eie.”

Alexander sê die situasie laat gevaarligte flikker, veral met die oog op WB 2010.

Hy sê hulle is bekommerd oor die beskikbaarheid van dringende mediese sorg, veral nadat personeel van die platteland, waar paaie tans in ’n uiters gevaarlike toestand is, verlede jaar tydens die Konfederasiebeker in Bloemfontein ontplooi is, om personeeltekorte tydelik aan te vul.

Koorts sê die Universiteit van die Vrystaat (UV) is ongelukkig ook apaties wat die situasie betref en doen nie veel om die situasie te beredder nie.

Lacea Loader, woordvoerder van die Universiteit van die Vrystaat (UV), het vroëer aan Volksblad gesê die UV se skool vir geneeskunde is bekommerd oor die stand van gesondheid. Sy sê die uitvoerende bestuurder van die mediese skool het reeds in Mei verlede jaar en toe weer in Oktober met die departement hieroor vergader.

Koorts meen behalwe vir die landswye tekort aan mediese personeel het baie van die voorste medici in die provinsie bedank weens slegte werksomstandighede en beperkte bevorderingsgeleenthede.

Alexander sê die departement sit met ’n begrotingstekort weens oorbesteding in die vorige boekjaar. Hy sê in teenstelling met dié situasie is daar glad nie vakante poste by die ivoortoring, Bophelo-Huis (die hoofkwartier van die departement), nie.

“Al die poste vir senior personeel is gevul, terwyl die provinsiale tesourie reeds die departement gewaarsku het dat sy topstruktuur te swaar en te duur is.”

Vax Mayekiso van Cope in die Vrystaat sê die situasie is tipies vir die ANC-regering se grenslose onbevoegdheid. “Die inwoners van die Vrystaat is die party wat ly.”

Mayekiso sê sonder kundige personeel sal die beplande nuwe hospitaal van R400 miljoen ook net ’n wit olifant wees. Die Vrystaatse premier, mnr. Ace Magashule, het in sy provinsiale rede die bou van dié hospitaal aangekondig.

Jabu Mbalula, woordvoerder van die departement, het gesê hy sal ondersoek instel en Volksblad se vrae oor die personeelkwessie teen volgende week antwoord.

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Gesondheid-se-ongevulde-poste-grens-aan-moord-20100422
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Poste eerder leeg as vir wittes   Wed May 19, 2010 11:38 am

2010-05-18 22:15


function openPrintWindow() {
myPrintWindow = window.open('http://www.beeld.com/printArticle.aspx?iframe&aid=5e24de32-0a07-49d7-baeb-94bfb7d57925&cid=1928','myPrintWindow','toolbar=0,location=0,directories=0,status=0,menubar=0,scrollbars=1,resizable=0,width=750,height=600');
}



Daniëlla du Plooy


Die polisie is gister veroordeel vir hul “rasbeheptheid ten koste van misdaadbestryding” nadat ’n rits vlieëniersposte leeg gelaat is eerder as om bekwame, wit kandidate aan te stel.

Dr. Johan Burger, senior navorser van die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS), het gesê ­­ dié besluit is “absoluut belag­­lik” en dat die polisie “nou werklik kleinlik raak oor raskwessies”.

Dit het gebeur nadat mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, eergister op ’n vraag van die DA in die parlement erken het slegs agt van 53 geadverteerde poste vir polisievlieëniers is gevul: vier daarvan deur studentevlieëniers.

Dit beteken 85% van die poste is vakant gelaat, al is sowat 120 aansoeke ontvang.

Volgens Mthethwa sou meer aanstellings nie “verteenwoordiging bevorder het nie”.

Dit kom skaars tien dae nadat die polisie aangedui het hy gaan appelleer in die regstellende aksie-geding wat die polisie in Februarie teen kapt. Renate Barnard, bygestaan deur Solidariteit, verloor het.

Die arbeidshof het tóé beslis sy moet tot luitenant-kolonel ­(superintendent volgens die ou range) bevorder word nadat die polisie haar jare lank dié bevordering geweier het.

Omdat ’n wit aanstelling in die betrokke pos sy transformasieteikens in die gedrang sou bring, het die polisie verkies om eerder niemand aan te stel nie, wat die hof as ’n onbillike toepassing van regstellende aksie uitgewys het.

Een van die implikasies van die uitspraak was dat geen staatsdepartement voortaan ’n pos vakant mag laat eerder as om dit met ’n bekwame wit mens te vul nie.

Die polisie het twee weke gelede egter die groen lig gekry om die saak na die arbeidsappèlhof te neem.

Mnr. Dirk Hermann, adjunkhoof van Solidariteit, het gister gesê dit lyk of die polisie die appèltyd “misbruik” deur voort te gaan om poste leeg te laat.

“In ’n misdaadgeteisterde land moet ’n mens dít (misdaad) met meriete beveg.”

Burger het gesê ’n mens kan “natuurlik verstaan” dat die polisie ernstig is oor regstellende aksie, maar dat dit “nie ten koste van doeltreffendheid” gedoen moet word nie.

Ook die Suid-Afrikaanse Polisie-unie (Sapu) het die besluit om die poste leeg te laat veroordeel.

Volgens mnr. Joseph Matam, hoofsekretaris van Sapu, steun hulle indiensnemingsbillikheid in én buite die polisie, “maar dit beteken nie dienslewering moet agtergelaat word nie”.

“In Suid-Afrika is die misdaadsyfers so hoog dat indiensnemingsbillikheid nie swaarder kan weeg as iets anders in die polisie nie.”

Mnr. Zweli Mnisi, Mthethwa se woordvoerder, het gister gesê Mthethwa wil nie verder kommentaar lewer nie.

Hy wil sy land graag dien

’n Oos-Kaapse vlieënier, wat nie sy naam wil noem nie, het gister Beeld van sy frustrasie vertel nadat hy afgekeur is vir ’n helikoptervlieënierspos.

“Ek beskik oor al die kwalifikasies en het uitstekend gevaar in my onderhoud en psigometriese toetse,” het die
40-jarige man gesê.

“My vorms het blykbaar weke lank daar gelê en moes net geteken word, maar die persoon wat dít moes doen, het net gesê hy gaan nie meer wit mans aanstel nie.”

Die vlieënier het sowat ’n jaar gelede aansoek gedoen om ’n pos in Bloemfontein.

“Ek moes al die reis- en verblyfkoste self betaal. Maar ek wil my land graag dien, daarom sal ek vanjaar wéér aansoek doen. Dit is ook waarom ek nie my identiteit bekend wil maak nie.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)   Wed Jun 16, 2010 11:45 pm

Byna 40% van mediese offisiersposte in weermag is vakant
2010-06-16 01:35



Pieter du Toit

Kaapstad. – Byna 40% van mediese offisiersposte vir dokters en spesialiste by die weermag se drie militêre hospitale in Pretoria, Bloemfontein en Kaapstad is vakant.

Daar is ook ernstige tekorte aan aptekers, sielkundiges en fisioterapeute in uniform, het me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, in antwoord op ’n parlementêre vraag van mnr. Donald Smiles (DA) gesê.

Daarvolgens is 27% van die 9?823 poste in die SA Militêre Gesondheidsdiens nie gevul nie.

Benewens dokters en mediese spesialiste sluit dit ook paramediese beroepe soos radiografiste en steunpersoneel soos adminis­tratiewe beamptes in.

Volgens Sisulu word daar ruim gebruik gemaak van dokters wat van buite die SAMGD vir spesifieke werk ingekontrakteer word.

“Die duidelike tekorte is kommerwekkend omdat van ons soldate verwag word om te alle tye paraat te wees,” het Smiles gesê.

Mnr. Helmoed-Römer Heitman, ’n verdedigingskenner en korrespondent van die tydskrif Jane’s Defence Weekly, het gesê die SAMGD gaan al ’n tyd lank gebuk onder ’n verlies aan kundigheid.

- Die Burger

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Byna-40-van-mediese-offisiersposte-in-weermag-is-vakant-20100615
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)   Fri Jun 18, 2010 8:09 pm

Wel nou kan ons die poste wat in die weermag ook oopgestel was vir blankes ook tot niet verklaar. Vandag ingelig dat van hulle diens reeds die maand beeindig is om plek te maak vir die instrooming van ANCJL lede wat SEptember maand sal inklaar.

Getalle nog onbekend op hierdie staduim, sal sodra bekend dit hier plaas dit sal ook n duidelike indiekasie wees van die getalle waarna ons kan kyk met wapens van verskillende kalibers en dan kan ons ook kyk waar hulle ingedeel word om sodoende die taktiek vas te stel naamlik infaterie en of ander eenhede.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)   Today at 7:41 pm

Terug na bo Go down
 
DUISENDE POSTE OOP IN STAAT(NET NIE BLANKES NIE DANKIE!)
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: