IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TERRORISTE POLISIE BARS WEER-EENS BY KLUB IN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TERRORISTE POLISIE BARS WEER-EENS BY KLUB IN   Sun May 16, 2010 10:41 pm

DIT IS MOS NOU AL DIE GEBRUIK VAN DIE BLOULIG BENDES OM SOOS BARBARE AAN TE GAAN. GEEN WONDER NIEMAND HET MEER ENIGE RESPEK VIR DIE TROLLE NIE.




Sat vir klopjagte
2010-05-15 17:00



Mnr. Emile Smuts (32) het Dinsdag in die Stellenbosch-landdroshof op ’n klag van aanranding verskyn nadat hy glo ’n polisieman by die Mystic Boer te lyf gegaan het. | Foto: Taryn Carr

Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's

Carryn-Ann Nel in Stellenbosch

Die eienaar en die bestuurder van die bekende studente-uithangplek op Stellenbosch, die Mystic Boer, beskuldig die polisie hier van “magmisbruik” ná ’n onlangse klopjag.

In die jongste voorval het die polisie verlede Vrydagnag ’n paar minute voor toemaaktyd by Mystic Boer “ingebars” en volgens ooggetuies op die bestuurder, mnr. Emile Smuts (32), “soos ’n besetene” begin gil en skree.

Smuts is eers die Maandag by die Stellenbosch-polisiekantoor in hegtenis geneem toe hy glo met die polisiebeampte oor die aangeleentheid gaan praat het.

Hy het Woensdag in die landdroshof verskyn en is op waarskuwing vrygelaat.

Genoeg is nou genoeg, sê die Mystic Boer se eienaar, mnr. Willem Coertzen, wat glo ook nou deur die polisie vervolg word.

Twee jaar gelede het klopjagte by die Mystic Boer, Bohemia en die Springbok Pub ’n opskudding veroorsaak ná studente na bewering onder hardhandige polisie-optrede deurgeloop het.

Volgens Coertzen slaan die polisie nou elke maand daar toe. “Dis mos verregaande. Kapt. Norman Davids kom hier in sonder ’n lasbrief en gil op almal. Ons word behandel soos kriminele terwyl ons ’n besigheid hier bedryf.

“Dit is nie dat ons nié met die polisie wil saamwerk nie. Ons is so konsekwent oor die drankregulasies, ons wéét hoe streng die ouens is.”

Volgens bewysstukke van Vrydagnag/Saterdagoggend se gebeure het die polisie omstreeks 02:22 daar opgedaag. Volgens wet mag drank nie later as 02:00 bedien word nie.

“En dis presiés wat ons gedoen het. Ons het ’n ooreenkoms op Stellenbosch dat klante 30 minute gegun word om die plek te verlaat.”

Terwyl die laaste klante rustig in die Mystic Boer gekuier het, het ’n polisiebeampte ingekom en beweer dat drank onwettig verkoop word.

Smuts het na buite gegaan waar hy die polisie glo uitgevloek het.

Die polisie beweer egter Smuts wou nie die beampte in sy voertuig laat klim nie en het die deur daarna toegeklap.

Toe Smuts Maandagmiddag polisiestasie toe gaan om die saak met die betrokke beampte te gaan uitklaar, is hy in hegtenis geneem.

Mnr. Milton de la Harpe, Smuts se prokureur, het Woensdag in die hof betoog dat die polisie hul magte misbruik.

Kapt. René Matthee, woordvoerder van die Stellenbosch-polisiekantoor, het aan KaapRapport gesê die polisie doen gereeld roetine-besoeke by ál die kroeë.

“Dit is kapt. Davids se werk om te kyk dat die klubs aan die voorwaardes vir die dranklisensie voldoen. ’n Roetine-besoek word gereeld gedoen, dit is ons werk.”

Volgens die ooreenkoms moet die laaste drank teen 01:45 bedien word.

Toe kapt. Davids volgens die polisie om 02:27 by die Mystic Boer kom, was die geldlaaie nog oop.

“Die klub was nog stampvol. Ons het dié reëlings gemaak as gevolg van die toename in misdaad in die middedorp.”

http://www.rapport.co.za/KaapRapport/Nuus/Sat-vir-klopjagte-20100515
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TERRORISTE POLISIE BARS WEER-EENS BY KLUB IN   Mon May 17, 2010 9:20 pm

Dit wil lyk as of hierdie die nuutste trend gaan raak. Dit is nie die eerste nie een heel duidelik ook nie die laaste nie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
TERRORISTE POLISIE BARS WEER-EENS BY KLUB IN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kletshoekie-
Spring na: