IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK   Sun May 16, 2010 1:18 am

Een ding wat die slapende Afrikaner Sneeuwytjies nog nie verstaan nie- en die Bokryer-Media doodstil hou- is dat die ANC regime opdrag van die NWO handteerders gekry het dat daar 'n burger-oorlog MOET plaasvind na die wereldsokker om Krygswet af te kondig- en dan gulde geleentheid skep om alle myne, plase- en besighede te "Nasionaliseer." Saam me die duiwelse plan- word private bankrekenings ook ge- "Nasionaliseer"- dws hulle vries eenvoudig jou rekening- en steel jou geld om die "staat' te finansier in hulle aanslag. Finansiele huise soos SANLAM, OLD MUTUAL, FORBES, GRINAKER, METROPOLITAN en andere val ook in die slaggat- dus julle pensioentjies ook. So val alle Trust rekenings, ens.Hoekom dink julle pomp hulle elke dag nuwe "beslagleggings"-wette uit hulle "parlament" uit? Dit kom DIREK van die kommunistiese NWO af- via die "Revolusinere" Lethuli- Addernes! HULLE beheer die ANC wat JOU beheer. Hoekom dink julle begin die landswye staking so skielik VOOR die 2010 sokker- kort op die hakke van Eugene se moord- kort op die hakke van Malema, Vaavi, Mantashe- en Manji se "Kill The Boer" slagspreuke en "Hervormings" inisiatiewe?

Hoekom dink julle het Juma Peterson so "skielik" 'n 40% plaas-"Batebesetting " aangekondig wat almal onkant gevang het? Die 52% besigheids "besetting" en privaat eiendoms "besetting" kom ook vinnig nader! Dit word onder die dekmantel van "Swart Bemagtiging" gedoen...maar die "Swartes" sien dit nooit vir langer as x-tyd nie- dan is dit weer STEWIG in die "staat" - of hulle gemagtigdes- se hande! Hoekom dink julle "Outsource" die finansiele instellings en verkoop so baie Joodse geldgode skielik hulle besighede aan "Swart Bemagtiging?" Hulle WEET wat aan die broei is- hulle wil gou hulle geld he- en skoert uit die land uit! Old Mutual en al die finansiele instellings- asook die banke- is reeds besig om oor te gee. Klink ANGLO en DE BEERS se vertrek uit die land uit bekend? Klink die myne se oorgawes en sluitings bekend? Klink Vodacom, Cell C en MTN bekend?

Hoekom dink julle het Manji gese 75% van alle besighede MOET in swart hande wees? Wat hy EINTLIK gese het- is 75% MOET in KOMMUNISTIESE hande wees...hy het NIE gese WATTER "swart" hande nie! 'n Groot persentasie besighede is REEDS in kommunistiese hande- veral KARDINALE en KERN nukleus besighede- soos die Vervoerwese, Weerbaarheid, Kommuniksaie, Krag, ens. Al gedink wie FINANSIER en koop al hierdie Makro besighede by hulle wit Joodse eienaars? BESLIS nie die swart " besigheidsmanne" nie! Wie beheer die land se ekonomie- BESLIS nie die "besighede" of die regime nie. Hoe klink die term "Unies" vir julle? Ooit opgelet watter kleure vertoon al die unies? Is dit dalk ROOI? Al ooit opgelet hoe daar PROMINENT dekking in die Bokryer-Media aan ALLE unie bedrywighede gegee word...PROPAGANDA aan alle mense om kennis te neem van die netwerk- en ook te "join." Tentakels van die kommunistiese seekat....en hy word groter...en gevaarliker met elke nuwe generasie.

Ons kinders is die laaste generasie- en dit is hoekom hulle nou-al op skool gebreinspoel word met die propaganda. Al ooit gewonder hoekom 'n aards-kommunis - Blade Nzimande-in beheer van ons Tersiere instellings is? Hoekom word die "Evolusie Teorie" so guitig aan jou kinders op skool geleer-en onder die dekmantel van "Wetenskap" ge-maskeer ? Gaan vra gerus julle kinders of hulle dit leer. Jy gaan 'n onaangename skok ontvang! Is dit nie om hulle van God af te trek nie- aan 'n "gemeenskaplike " dogmatiek vas te messel nie? Dit is nie om dowe neute nie. Al ooit gewonder hoekom uitgelese NWO handlangers soos Gill Marcus en Trevour Manual, sy wyfie Maria Ramos- en baie andere- in stewige finansiele portefuljes sit? Nie om dowe neute nie. NWO handteerders bo-aan die leer- en swart lakeie onder om die netwerk te dryf!

Om DIE rede word daar ook nou orals militere opleiding aan al die ANC/Kommunistiese Trolle verskaf, duiwelse organisasies, Ex-Bevrydings Organisasies soos Mkontho, APLA, AZAPO, ens - en hulle word in die ANCDF ingetrek om opleiding te ontvang. Zimbabwiers word opgelei om te help met die oorname, ens. Op die manier bring hulle 'n Sosialistiese Marxistiese Staat in die lewe waar alle privaat bates, ens aan die kommunistiese bewind behoort. Alle selfgedrewe groeperinge moet gestop word, privatisasie moet be-eindig word- om saamgesnoer te word as een "skaapkraal" waar almal gedienstig in "kampe" beheer kan word deur die "Polatriat." Jimmy Manji het reeds gewaarsku hy gaan die blanke besighede aanvat. Is dit nie opsigtelik wat aan die gang is nie?

Hulle berei reeds ook die nuwe generasie kommuniste voor- ook onder JOU kinders.Om die rede word alle siek en ou mense uitgemoor- hulle dien geen doel vir die NWO meer nie. Gaan bietjie die statistieke van ons vermoorde mense na...meeste is ou mense. Dit is so ge-orkestreer- en word spesifiek so uitgevoer. Die ander teiken- is produktiewe plase wat ge-oormerk word vir ont-eiening- of plase in areas waar ont-eiening beplan word.Hoekom dink julle leer hulle so snel JOU kind op skool van Kommunistiese dogmatiek?

Volgens die PLAN- sal die-volgende geskied: Jy word ont-eien, jou persoonlike lewe word ge-annekseer- en jy en jou kinders word pionne op die duiwel se skaakbord. Daar word kinders en mense opgelei om spioene te wees wat in die gemeenskap opereer- op straathoeke staan en jou dophou- en verslag gee oor jou bewegings, doene en late. So beweeg ons terug na Nazi Duitsland se Bruinhemde- Brigade, Stalin se "Red Shirts"- en China se "Red Brigade" wat as verklikkers optree. Dus- jou EIE kinders en familie word op jou losgelaat om jou dop te hou.

Kan julle nie sien wat is aan die gang nie? Besef julle nie wat is die duiwelse regime besig om aan te vang nie? Sien julle nie dat die polisie, sekuriteit, NI en al die weerbaarheids kontingente gedryf word deur die kommuniste nie- so ook wit verraaiers, wit polisiemanne en vroue, "ondersoekbeamptes", operateurs en agente. Wie kom skop altyd wittes se deure in die nagte af..WIT polisiemanne...klaar spioene en regter hande vir die NWO! Wie martel wittes in selle- WIT polisiemanne! Wie het die land verraaai- WIT NP lakeie! Op die wyse gaan hulle ook jou familie nader om op te tree as informante.

Geld is nie vir hulle 'n probleem nie- en veral mense - soos die wittes wat op voorbedagte rade finansieel verarm word- is maklike teikens vir die duiwelse netwerke om rekruite uit te kies. Hierdie mense is so arm- hulle het amper nie eers kos nie- en die geld wat aangebied word- is vir die mense 'n vorm van oorlewing- dus sal hulle enig-iets doen om hulle eie gesinne van kos te voorsien...selfs JOU verraai- ongeag of JOU gesin gaan ly omrede jy in die tronk gegooi word. Hulle primere teiken op die oomblik is hulle grootste teenstand in die land: DIE BOER! Nou verstaan julle al die geskreeu oor " Kill The Boer." Nou verstaan julle Eugene Terreblanche se sluipmoord. Die oorlog MOET begin. Soos Amerika Japan ge-aggiteer het om aan te val- so word die Boer ge-aggiteer om eertse aan te val.

Hulle maak gereed om na die "aanval"- met mag en mening die totale uitwissing onder 'n "Krygsstaat" te begin- want dan word alle media dekking ge- "black-out"...en soos nou- begin 'n openlike volskaalse volksmoord - en die buitewereld hoor eers maande daarna daarvan. DIT- liewe Broers en Susters in die slaaplokale van die NSA- is wat op julle wag...en julle droom rustig voort op die maat van die ANC se "Boerbamba" liedjie! Julle koppies gaan in die sloot land- en hulle kan nie wag om op jou koppie te kom trap nie. Hoekom dink julle - na 47 000 blanke moorde- is daar nog nie 47 000 skuldiges in die tronke nie? Hoekom dink julle word daar 'n totale aanslag op die De Wildt Boere gemeenskap geloots?

Hierdie satanistiese optredes pla die regime nie- want dit is wat hulle NWO handteerders wil he...ALLE weerstand moet uitgeroei word.Hulle loop teen 'n tydskedule- en hulle het 'n afsnydatum om alles in plek te he. Om die rede is die regime met volspoed besig om sy laers in orde te kry- in afwagting vir die teken om alle hel op die Boere en alle rebelse organisasies los te laat. Hulle bou nou hulle reserwes op- skiet een dood...en tien vat sy plek. Hulle het ook net 'n sekere tyd om alle weerstand uit te wis- dan moet die PLAN voltooi wees. Om die rede word daar massa militere voorbereiding getref. Dit gaan niks oor die "Afrika-Unie " beskermings eenhede nie. Dit gaan oor Suid-Afrika- goudpot in Afrika- om 'n Kommunistiese staat- stewig in die Rooi Draak- se hande te wees.




-Vervolg


Laas bewerk deur KVB000000002 op Sun May 16, 2010 11:29 am; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK   Sun May 16, 2010 1:20 am

-Vervolg:

Ek kan net se....my volk gaan ondergaan agv hulle onkunde en ARROGANTHEID.Julle tyd loop uit...baie, baie vinnig. Orals gaan gevaarligte op. Selfs die Liberale Media waarsku julle. Buitelandse ambassades- soos hierbo genoem- vertel dit. Swartes vertel jou dit in die "Townships." Boere orals maak gereed. Die uitwissing van ons volk skreeu dit uit ten hemele. ANC raasbekke skreeu dit van die podiums en in hulle Bokryer koerante af, Siener en Johanna Brand het dit jare terug al gesien. Orals word die Boer vertrap, vervolg, ons manne en kinders vir jare lank in tronke gesmyt sonder genoegsame bewyse, ons word onderdruk en vermoor...en STEEDS slaap die volk.

Julle mag dink ek klink soos 'n doemprofeet...maar my volkie...soms is dit tyd dat julle nie moet wakker skrik nie- maar wakker GEKLAP word! Julle is TE naief oor julle TV'tjies se nuusbriokkies- eet TE maklik die ANC propaganda in julle koerantjies op- en is TE besig om julle self te verryk- en droe eentonigde geldmaak- lewetjies te lei. Wanneer laas het julle bietjie oor julle heinings geloer wat julle bure aanvang...of hoe dit met hulle gaan? Julle BETER...hulle is dalk julle volgende "spioene!"

Wakker word slaapkousies...wakker word. Die roepstemme in die woestyne klink op in hierdie oomblik...luister daarna.....luister daarna en gee gehoor. Ook julle wat nooit aan die forum deelneem nie- wakker word skapies...julle word opge-"line" in die drukgang. Die NWO/Kommunistiese Abbatoirs wag daar voor! Binnekort gaan julle nie meer hierdie roepstemme hoor nie- hulle gaan vir ewig stil wees. Vir die wat ore het- laat hulle hoor. Julle behandel die aanslag soos julle jul God en Herder se waarskuwing oor Sy wederkoms handteer....lou en arrogant. DIT gaan nog teen julle tel eendag- wees gewaarsku!

" Ag Here...sal U in al U genade dit so gee dat die sluimerende Volk se oe sal oopgaan- dat die skille van eiewaan van hulle oe sal afval. Sal U - in U almag- dit so gee dat hierdie wederstrewige Volk vir eens in hulle arrogante bestaan sal ontwaak- en terugkeer na U Woord om sodoende U waarskuwings raak te sien- en ag te slaan op die tekens van die tye......"

1. "As julle sien die Perskeboom bot- dan weet julle die somer is naby. "

2. "Bid dat die vervolging nie in die winter sal wees nie- want as God nie die dae verkort het nie- sal daar nie een gelowige oorgebly het nie."

3. "Wanneer julle hierdie dinge sien gebeur- kom van die dak af- en vlug na die berge toe. Moenie omdraai om nog iets in jou huis te gaan haal nie."

Ons kan ook net se: " My God, my God...vergewe hierdie dwarstrekkerige Volk....want hulle weet nie wat hulle gaan tref nie!"
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK   Sun May 16, 2010 10:42 am

BEWYS DAT WAT DAARTEEN IN BOONSTE STUKKE GEWAARSKU WORD- BESIG IS OM IN VERVULLING TE KOM. IS ONS BESIG OM "WOLF-WOLF" TE SKREEU? BEOORDEEL SELF:

The African National Congress Youth League (ANC) warned ANC leaders on Monday not to defy the league's policy positions.

"Anybody who has taken a posture and has defined himself as against the ANC Youth League ... such an individual runs the risk of losing the support of the youth league," its president, Julius Malema, said in Johannesburg.

This should not be seen as blackmail, he said after a meeting of the league's national executive committee over the weekend.

"This time around, we are not going to vote for those who are against [former president Thabo] Mbeki. This time around there is no Mbeki. The criteria now is, are we sharing the same perspectives?

"It's not about personalities, it's about principles ... We mean business."

The league has traditionally helped ANC members get into positions of power within the party.

"We will demonstrate our power in 2010 ... we will start this year in the NGC [national general council], the singing and the dancing is going to tell you what is going to happen in 2012."

The ANCYL would try to drum up support, among ANC structures and the alliance, for its stance on nationalising mines in the run-up to the ANC's national general council in September, and its national conference in 2012. It is proposing the establishment of a state mining company to control the country's mineral resources.

The league would hold talks with the sector to garner support and invite input on its proposal. Malema said it had already discussed the proposal with Anglo Platinum's chief executive -- who agreed to look at the document.


The ANCYL wants the Minerals and Petroleum Resources Development Act amended to compel mining companies to partner with the state to get mining licences.

"[The Act] should be amended to say the corporations applying for mining in South Africa should be in partnership with the state-owned mining company, wherein the state owns not less than 60% of the shares and right of determination," Malema said.

The amendment should apply to new mining licences and to those seeking to renew them. The league wanted the government to place a moratorium on issuing licences until the Act was amended.

It hoped to see the change, which should be a "democratic process involving all stakeholders", happen immediately after the ANC's September NGC.

Nationalisation, according to the league, should involve "expropriation with or without compensation". It should be accompanied by a "thorough transformation" of state-owned enterprises.

Nationalisation was a means to "safeguard sovereignty", transform the country's unequal spatial development patterns, increase state revenue and create sustainable jobs.

Malema said the league also supported nationalising banks, but "not now".


Investors should not be "afraid of democratic debate". If any were scared off by the proposals, others would replace them, he said. China?

The league would urge its members to enlist in the South African National Defence Force, with plans for the league's leadership to soon join the SANDF's reservist programme.

He said politics and military training went "hand in hand".

"... we must not produce people who overthrow us ... we must produce people who are loyal to the ruling party," he said.

"As revolutionary activists, we have a responsibility to appreciate the significance of national security and must always be on guard to defend the hard-won freedom ???and democracy and fight crime in communities." -- Sapa


( HAVE YOU NOTICED ANY "REVOLUION" GOING ON IN SOUTH-AFRICA?- WHY THEN THE "REVOLUTIONARY ACTIVISTS?")
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK   Today at 6:14 pm

Terug na bo Go down
 
ERNSTIGE WAARSKUWING AAN 'N SLAPENDE VOLK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: