IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ARME AFRIKANERS LEEF IN VIERDE WERELD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ARME AFRIKANERS LEEF IN VIERDE WERELD   Sat May 15, 2010 12:17 am

Afrikaners in die vierde wereld

Vrydag, 14 Mei 2010 07:59 Johan Wiggill


Afrikaners bevind hulself met nóg politieke mag nóg ‘n land, is slagoffers van regstellende aksie en SEB, verarm by die dag en word uitgemoor. Afrikaners is ‘n volk met 'n eie identiteit, taal en tradisies. Daar is ‘n segment van die Afrikanervolk wat streef na herwinning van politieke solidariteit met die doel om deur hulleself regeer te word. Die enkele groot probleem is grondgebied. Elke stukkie grond behoort aan ‘n staat waar meer as een volk deur 'n enkele regering regeer word.

Ons kan nie grond koop nie want dit behoort reeds aan ‘n soewereine staat. Die Verenigde Nasies Handves verbied inmenging in die interne sake van ander state vir wat dit werd is. Die soewereine staat soos in die geval van Suid Afrika, sal baie moeilik grondgebied afstaan aan ‘n minderheidsgroep van die vierde wereld. Die eens vooruitstrewende Afrikanervolk bevind hom nou in die geledere van die vierde wêreld volke wat beskou word as verarmde volke met geen regte op natuurlike hulpbronne of enige ekonomiese vooruitgang nie.

Ongeveer ‘n derde van die wêreldbevolking is vierde wêreld volke wat geen internasionale erkenning geniet nie en ook nie oor eie grondgebied beskik nie. In die periode na die Tweede Wêreldoorlog tot 1994 was daar 250 oorloë. 145 van die oorloë was intern tussen volke en tussen ‘n volk en die regering. Meer as 75% van die 145 oorloë was omdat die regering nie die volk se selfbeskikkingsideaal wou akkomodeer nie (Seton. K. 1999. Center for World Indigenous Studies). Landsgrense in die geskiedenis is bepaal deur interne en eksterne oorloë.
Die Afrikaners het hul politieke mag en land verloor deur Afrikaners. Die ANC regering en sy instellings erodeer die ander magsbasisse tot so mate dat die Afrikaner sy identiteit gaan verloor. Daar is nog weinig onderhandel vir selfregering en sou daar onderhandel word, is die kanse baie skraal dat grondgebied vrywillig oorhandig gaan word. Opsies vir Afrikaner selfbeskikking is baie beperk. Dit is onwaarskynlik dat selfbeskikking deur onderhandelinge bereik sal word. Die Afrikaner se posisie en selfregeringsideaal moet aggressief en intens aan die internasionale gemeenskap opgedra word. Volksmoord moet deur die internasionale gemeenskap erken word om stukrag te gee aan toekomstige eise vir selfbeskikking.

Dit is egter noodsaaklik dat eers vasgestel word wat Afrikaners ondersteun. Is dit ‘n Volkstaat of erkenning as ‘n volk in die plurale samelewing van Suid Afrika? Dit is tiperend dat state wat oor meer as een volk regeer sal probeer om spesifieke kulture en tradisies te vernietig en ‘n nasiestaat te bou. Dit is prematuur om op die stadium te praat van ‘n Volkstaat of selfbeskikking alvorens daar nie duidelikheid is hoeveel mense die gedagte ondersteun nie. Die potensiele Volkstaat sal ook begrens moet word voordat enige eise gestel kan word. Die vraag is wie beskik oor die wil en infrastruktuur om die studie te onderneem?

Die ANC regering se swak prestasie skep geleenthede waarop kapitaliseer kan word. Realiteite in die verband is volop en strek van powere dienste tot volksmoord. Sonder ‘n verteenwoordigende struktuur vir Afrikaners gaan dit ook ‘n verlore geleentheid wees. Ons stryd is nie uniek nie. Daar is ongeveer 6000 vierde wêreld volke met wie die Afrikaner kan skakel. Terwyl die wêreld globaliseer is daar ook gelyktydige etniese fragmentering. Ten minste is daar internasionaal ‘n groterwordende bewustheid van minderheidsgroepe se strewe na selfbeskikking.

PRAAG





EK SOU EERDER SE DIE ONNOSELIKE ' AFRIKANERS" LEEF IN HULLE EIE WERELD!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ARME AFRIKANERS LEEF IN VIERDE WERELD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: