IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 VAN ZYL SLABBERT SKIET 'N PROP

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: VAN ZYL SLABBERT SKIET 'N PROP   Fri May 14, 2010 7:32 pm

Die gesegde is: " The road to hell is paved with liberals..."

In die geval- is Van Zyl Slabbert oppad om 'n skitterende insetsel in die paadjie te word.

Dit is agv van hom, sy boesem liberale maatjie Breyten Breytenbach en nog 60 uitgesoekte verraaier ratelslange- dat "samesprekings" met die verfoeilike ANC begin het in die buiteland- om ons vandag te kry om teen oor die 3000 Boere se moorde- en meer as 27 000 gruwelike blanke moorde in die land vas te kyk.

Is dit nie tragies pateties om te sien hoe die lamlendige Afrikaner Eskadron soos Pienk Pieter, "Koes-Koes" Van der Merwe, "Hop-and-Skip "Zille en andere die deurspekte liberaal besing met sy lank oor-sy-perk heengaan na die groot Liberale Snelweg daar onder in die warm plek.

Die liberale windsak se kers het gisteraand sy laaste knor geknor. So hoop ons- volg die ander liberale en verraaiers sommer gou-gou sy voorbeeld
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: VAN ZYL SLABBERT SKIET 'N PROP   Sat May 15, 2010 2:24 pm

HOEKOM IS DIE LIBERALE GEMORS SE "AFSTERWE" SO VREEDSAAM? HOEKOM WORD DIE DRELLE NIE OOK SO WREED VERMOOR SOOS DIE BOERE OP DIE PLASE NIE? DIE GEMORS DNA WAS IN DIE EERSTE PLEK INDIREK VERANTWOORDELIK VIR DIE DOOD EN GRUSAME MOORDE VAN DUISENDE PRODUKTIEWE BOERE EN ONSKULDIGE BLANKES MET HULLE VERRAAD.





VAN ZYL SLABBERT SE AFSTERWE... EN PIETER MULDER SE KOMMENTAAR
Written by Dr SH Gregan
Friday, 14 May 2010 19:23

Met die afsterwe van Frederik van Zyl Slabbert, voormalige leier van die PFP en stigter van IDASA, was die kommentaar van liberaliste te verwagte. Hy was immers instrumenteel in die daarstelling van die “nuwe” Suid-Afrika; een wat getipeer kan word as die “liberal’s nightmare” – bloedig, beestelik en bankrot. Afrikanernasionaliste deel egter nie hierdie sentiment van die liberaliste nie.

Van Zyl Slabbert se geknoei met sogenaamde “regses” voor die 1994-verkiesing in wat bekendgestaan het as die IDASA-komplot, is onder Afrikanernasionaliste bekend. Hy het natuurlik geweet met wie om te knoei – diegene wat nie op ‘n nasionale basis verenig was nie, maar as “konserwatiewes” (daarom die “Conservative Dialogue Programme”), die volk mislei het en boonop met ‘n volkstaatgedagte verkul het. Hier dink mens aan name soos Ferdi Hartzenberg, Constand Viljoen, Piet Gouws en Dries Bruwer, om maar enkele prominentes te noem.

Dit is bogenoemde persone wat, in samewerking met Van Zyl Slabbert geheul het agter die volk se rug met terroriste soos Mandela en Mbeki om daarmee ons volk se verset in die doofpot te stop, terwyl volksgenote aan die fopspeen van ‘n volkstaat moes suig. Soos mnr Jaap Marais dit gestel het, is op hierdie wyse die pad na finale verraad oopgemaak. Hierdie verraad het daartoe bygedra dat ons volk eerloos en roemloos oorgegee het. En tot vandag toe swyg Radio Pretoria met Clem de Klerk, Adriaan Pont en Andries Breytenbach aan die spits (wat trouens voorgee dat hulle nasionaliste is) oor hierdie grootse verraad in ons volk se geskiedenis.

Maar nou het Pieter Mulder, adjunk-minister in die kommunistiese regime se kabinet, ook iets te sê oor Van Zyl Slabbert. En daarmee, soos die regsgeleerde sal sê, “sluit ek my betoog af”, want niks meer hoef gesê te word nie. Op PRAAG se webwerf word berig dat Mulder vir Slabbert sal “mis”; word hy geloof vir sy “integriteit en eerlikheid” en het Slabbert volgens Mulder ‘n “belangrike rol” in ons politiek gespeel! Het enigiemand nog twyfel wie en wat Pieter Mulder is?
http://www.afrikanervolksparty.org/i...:nuus&Itemid=3
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
VAN ZYL SLABBERT SKIET 'N PROP
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: