IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT   Thu May 13, 2010 10:33 pm

http://www.nuus24.com/Vermaak/Nuus/E...lling-20100513


Kaapstad - Skokkende skilderye waarin die vermoorde AWB-leier, Eugene Terreblanche, as ’n vark uitgebeeld word, is maar net ’n taal.

Dís wat ’n kunstenaar aan geskokte besoekers aan die Kasteel de Goede Hoop in Kaapstad verduidelik het toe hulle hul afgryse daaroor uitgespreek het.

Die paartjie, wat anoniem wil bly, het die museum op 1 Mei besoek.

“Toe my vriend foto’s daarvan neem, het een van die kunstenaars nadergekom en gesê dit mag nie, want sommige kunstenaars hou nie daarvan nie.”

Haar vriend wou toe by die kunstenaar weet hoe mense sou voel as oudpres. Nelson Mandela só geskilder sou word, waarop die man hom net met “It’s just a language” geantwoord het.

Kapt. Francois Morkel, bestuurder van Kasteel de Goede Hoop, was heeltemal uit die veld geslaan toe hy oor die skilderye ingelig is.

Die betrokke kamers van die kasteel word uitgehuur aan Good Hope Art, ’n organisasie wat werksessies aan kunstenaars uit agtergeblewe gebiede bied.

“Die konteks van die werke binne die huidige politieke bestel maak só iets heeltemal onaanvaarbaar.

“Ek vra om verskoning aan enigiemand wat aan dié werke blootgestel was en seergemaak is daardeur,” het ’n erg ontstelde Morkel gesê.

André Barnard, organiseerder van Good Hope Art, het gesê die werke is vir ’n kort tydperk uitgestal.

Intussen het Truworths, borg van Good Hope Art Studio, opdrag gegee dat die omstrede skilderye verwyder word.

Die skilder – Ayanda Mabulu – was gister erg ontsteld oor die bohaai rondom sy werke.

“Ek kan nie verstaan hoekom Truworths ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar die reg ontneem om sy werke uit te stal nie, terwyl Zapiro van die land se leiers só uitbeeld dat almal vir hulle lag.

“Met my skilderye sê ek nie Terre’Blanche – ek respekteer hom – of wit mense is varke nie, vir my is dit ’n metafoor van die varkagtige strategieë en praktyke van die vorige regime.”
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT   Thu May 13, 2010 10:47 pm

DOOS!!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT   Fri May 14, 2010 12:00 am

KVB000021126 skryf:
DOOS!!

Verkeerd! 'n " Doos" is nuttig- jy gebruik hom vir verpakking om iets in te sit. DIE gemors kan jy nie gebruik nie. Parasiete is van nature nutteloos.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT   Today at 11:50 pm

Terug na bo Go down
 
SPRINKAAN BEELD EUGENE TERREBLANCHE AS 'N VARK UIT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: