IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 COMRADE 'ROOI PIET" EN SY ANC KOMMIE-VRINNE WIL PLASE AFVAT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: COMRADE 'ROOI PIET" EN SY ANC KOMMIE-VRINNE WIL PLASE AFVAT   Thu May 13, 2010 10:27 pm

COMRADE ROOIPIET Sê BOERE IS NIE TEEN ANC-LANDBOU- TRANSFORMASIE

Die VF Positief-leier en adjunk-kommissar vir landbou in die kommunistiese regime comrade Rooipiet Mulder sê die boere is nie teen “hulpverlening en verandering” gekant nie. Hierdie “hulpverlening en verandering” van comrade Rooipiet moet binne die konteks van sy senior kommissar Tina Joemat se toespraak gister in die Kaapse parlement, waarin sy oor haar regime se transformasiedoelwitte gepraat het, gesien word. Waarnemers sou verwag dat comrade Rooipiet in ‘n tyd dat die ANC-jeugleier Julius Malema “geslaagde grondgrypmetodes” met Robber Mugabe in Zimbabwe bespreek, senior ANC’s reeds in hierdie berugte buurstaat is vir grondgrypopleiding onder die ZANU-PF se “War Veterans”, en die kommunistiese grondgrypkommissar Gugile Nkwinti openlik vertel Zim-grondgrypmetodes is Suid-Afrika se voorland, hakke sal inslaan en verklaar tot hiertoe en nie verder nie. Maar al wat hy kan kwaak is boere is “ten gunste van hulpverlening en verandering”.

Hierdie standpunt is uiteraard ‘n totale afwyking van die VF Positief se standpunt destyds teen grondgrypery; dat daardie party teen sogenaamde “grondhervorming” is.

Hierdie standpunt is nog enkele maande gelede deur die VF Positief se eensame regtervleuel mnr. Piet Groenewald, oor Radio Pretoria herhaal.

Dat die VF Positief al by die ondertekening van die Constand Viljoen/Thabo Mbeki-verdrag in Desember 1994 die Mulders en Piet Groenewald se standpunt as deel van die destydse Konserwatiewe Party-koukus op 19 Maart 1991 gegroet het, is bekend. Op 19 Maart 1991 verklaar die Mulders, Groenewald, Willie Snyman, Andrew Gerber, Wynand van Wyk en ‘n hele paar ander figure in die VF Positief-politiek van ons dag nog as deel van die KP-koukus in antwoord op die De Klerk-regering se witskrif oor grondhervorming: “Nou speel die Regering met vuur!”

Die Mulders, Groenewald, Snyman en Gerber voeg in hierdie standpunt ook by:

# die Witskrif ontneem die Afrikanervolk sy kollektiewe grondbesit;

# die rewolusonêre magte (dit is die ANC en Kommunistiese Party-regime waarvan comrade Rooipiet vandag deel is) wil nie net enkele Blanke eiendomme, erwe en plase hê nie, “hulle wil ons vaderland afvat. Hulle wil ons verneder tot bywoners en ‘n magtelose minderheid onder ‘n ANC-gedomineerde owerheid”;

#Die Regering se voorstelle onterf ons en berowe ons van ons grond as volksbesit.

Ons lei af “die boere” waarna comrade Rooipiet gister verwys het as ten gunste van “verandering” is wat as die georganiseerde landbou bekend staan. Dit is TLU SA en Agri SA.

Almal ken Agri SA se agenda. Later in hierdie berig draai ons weer so vlugtig by Agri SA se standpunt soos verwoord deur Theo de Jager, ‘n skadu-agtige karakter wat Agri SA namens die ewe skaduagtige Broederbond, die geheime organisasie wat ‘n vieslike aandeel in die Afrikanervolk se knegskap onder ‘n kommunistiese bewind het, bestuur.

Wat egter koue rillings teen die ruggraat laat afsnel is die bedenklike rol wat TLU SA nog deurgaans in die grondgrypery gespeel het, dit is onder elke TLU SA-voorsitter, van Idasa-komplotter Dries Bruwer af dwarsdeur tot by Ben Marais. En dit sluit die “regse” Gert Ehlers in.

Ons wil aanvaar dat comrade Rooipiet nie sommer net aanspraak maak op TLU SA se steun vir ANC-transformasie nie. In die laaste TLU SA-jaarkongres was comrade Rooipiet as eregas teenwoordig en hy het sy spiets afgesteek. Maar nie voordat Ehlers vir die kongres mooi laat weet het hy is al die pad saam met Rooipiet se adjunk-kommissarskap in die kommunstiese regime nie. En toe breek daar applous onder die kongres vir comrade Rooipiet uit.

Wat gewis nie beteken dat boere self agter Rooipiet se adjunk-kommissarskap is nie – dis die “afgevaardigdes”

Nou, ons in die AVP kan u ‘n paar dinge vertel oor “afgevaardigdes” – die laaste HNP-kongres wat ons as lede van die HNP bygewoon het, dis nou voor die HNP sy lot by die VVK ingewerp en hom tot onderhandelinge met die kommuniste verbind het, vertel alles van “afgevaardigdes”.

Op soortgelyke wyse kan comrade Rooipiet vandag daarop aanspraak maak dat “die boere” ten gunste van kommunistiese transformasie is.

Die AVP was sedert sy bestaan al ‘n paar keer in gesprek met TLU SA-verteenwoordigers oor die Afrikanervolk se kollektiewe grondbesit soos gestel in daardie KP-koukusverklaring. Die een was ‘n telefoongesprek met die TLU SA-voorsitter mnr. Ben Marais, waar hy ‘n TLU SA-vergadering in Mosselbaai bygewoon het. Mnr. Marais, nog vars en skynbaar vol onskuld maar klaarblyklik deeglik bewus teenoor wie en waarop hy reageer, antwoord toe: “Ons voel net soos julle!” Ja, so geesdriftig dat hierdie uitroepteken met vrymoedigheid geplaas kan word.

Toe volg ‘n gesprek met Louis Meintjies, ‘n vise-president van die TLU SA. En jy kan hoor hier is allerhande omtrentjies in die lug, Meintjies het nog nooit in sy lewe van kollektiewe volksbesit gehoor nie.

Na ‘n paar vrugtelose pogings om weer met Marais oor sy standpunt te praat, het hierdie AVP-verslaggewer maar tou opgegooi. En geduldig gewag vir verlede jaar se TLU SA-kongres, en ‘n standpunt ten gunste van kollektiewe grondbesit namens die Afrikanervolk. Maar al wat uitgegesaai is en die openbare drukkersink gehaal het was ‘n standunt van ‘n geleerde advokaat oor al die “voordele” van die sogenaamde gewillige koper, verkoper-“beginsel”. Wat uiteraard ‘n klomp Geldmag- en grondsmoustjol is, jy sal nie eers so ‘n “beginsel” in die Bybel kry nie (in die jubeljaar moet elke oorspronklike grondeienaar – let wel - binne die bepaalde volk na sy grond teruggaan en sy grondeienaarskap terugkry. Dit is ‘n maatreël om snobistiese grondbaronne uit die volk te weer en grondmonopolieë en kartelle uit te skakel).

Joemat is klaarblyklik bewus dat die kragte van die Afrikanervolk weens, wat bekend staan as volksgrondpatriotisme, onder meer tot stand gebring deur die geskiedenis, oorloë, veldslae, stryd en volksbewussyn, besig is om na bo in die Afrikanervolk te kook. Dat die Afrikaner nie net sal aanvaar dat hy as volk landloos (ellendeling: dit mos ‘n ander woord vir ‘n landlose?) moet wees nie. Dat daar vir elke volk wat volk wil bly ‘n territoriale imperatief is: ‘n land sonder ‘n volk is net ‘n perseel, net kaart en transport; en ‘n volk sonder ‘n land hou op om ‘n volk te wees, hy word gereduseer tot ‘n veragtelike minderheidsgemeenskap, ‘n groepie soos die sigeuners van Europa in transito na nêrens en ‘n ergenis vir die maghebbers.

En as blyke van kennisname van hierdie bewussyn verklaar Joemat gister in die Kaapse parlement uitsprake oor vergeldingsaanvalle deur “boere” en ewe wilde uitsprake oor Zimbabwiese grondhervormingsmetodes jaag nou gemoedere in die landbousektor “onnodig op”.

“My werk is om diegene aan die uiterstes van die politieke spektrum – ver links én ver regs – bymekaar te kry sodat ons saam aan ’n toekoms kan werk. Ek is nie minister vir ’n spesifieke politieke party nie, ek is minister vir die hele Suid-Afrika,” het Joemat voor haar toespraak beweer.

Joemat het uiteraard nie ‘n woord van Malema se uitlatings aangehaal nie maar volgens ‘n koerant net toegegee die atmosfeer in die landboubedryf is ná die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche en die dood van twee plaaswerkers “bedruk”.

Sy het beweer die veiligheid van boere en hul werkers gaan van nou af ’n vername fokus vir haar departement wees en die hoogste voorkeur geniet. Joemat is glo “diep ontevrede” oor die openlike dra van vuurwapens op mnr. Terre’Blanche se begrafnis, wat sy bygewoon het, en het gesê dit dra nie by tot die skep van ’n “veilige omgewing nie” – waar val sy uit!

“Wrede onlangse gebeure herinner ons weer aan die sentraliteit van landelike Suid-Afrika met sy inherente teenstrydighede en konflik. Dit dwing swart en wit om die omvang en aard van verandering te bespoedig. Ons moet ’n samelewing skep waar die verdelings van die verlede geen plek het nie. In plaas daarvan om mekaar se moordenaars te wees, moet ons mekaar se beskermers wees,” het sy in haar toespraak verklaar en daarmee implisiet haar minagting vir die Afrikaner se aanspraak op sy vaderland te kenne gegee.

“Dié ‘demokratiese regering’ moet ’n pad van landbouveranderinge navigeer wat reg laat geskied aan die meerderheid van mense (Swartes!), terwyl die belang van kommersiële boere, wie se belang ook die nasionale belang is, beskerm word.”

Haar kommunistiese regime is glo ontevrede oor die stadige pas van transformasie in die landbousektor en gaan klem lê op swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en pogings om die arbeidsomgewing van plaaswerkers te verbeter.

SEB-teikens sal “ná oorleg” met landbou-belanghebbendes vasgestel en in wetgewing vervat word. Ons weet uiteraard dat die Afrikanervolk bitter min van die inhoud van hierdie “oorleg” wat Agri SA en TLU SA agter geslote deure met die kommuniste sal pleeg te hore sal kom. Die woord “Afrikanervolksgrond” sal gewis nooit in hierdie “oorleg” gebesig word nie, nie eens een sinsnede van die destydse KP-koukus-verklaring nie.

Die kommissar het ’n rits inisiatiewe aangekondig waarvolgens haar departement Swartes wil help om van bestaans- na kommersiële boerdery om te skakel, waarvan ’n uitgebreide meganiseringsprogram. Die departement gaan ook alle finansieringsliggame wat hulp aan Swartes verskaf “sentraliseer”.

Lourie Bosman (DA en vorige Agri SA-voorsitter) het glo min vleiende woorde oor die toespraak gehad en gesê die departement is ná amper ’n jaar steeds disfunksioneel.

Comrade Rooipiet het gesê dit is verkeerd om boere te stereotipeer as sou hulle teen hulpverlening en verandering gekant wees. “My ervaring is presies die teenoorgestelde,” het hy baie stellig beweer.
http://www.afrikanervolksparty.org
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
COMRADE 'ROOI PIET" EN SY ANC KOMMIE-VRINNE WIL PLASE AFVAT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: