IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Tue May 11, 2010 8:46 pm

Aandag alle KVB lede en besoekers-

Neem asb kennis dat ons "Ken-Mekaar" dag sal plaasvind op die 16e Junie 2010. Ons in die Wes-Kaap gaan 'n heerlike skaapbraai hou by Assegaaibos- Oord. Dit is gelee net so buite Stellenbosch. Dit is 'n heerlike dag-ontspanningsplek met lekker wandelpaaie.

Kom geniet die dag saam met die Kaapse Vryheids Burgers. Toegang is R 30.00 per Volwassene- en R 15.00 per kind onder 12 jaar.

Die Wes-Kaapse Vryheids Burger Hoofkantoor skenk 'n hele skaap vir sy lede in die Wes-Kaap die dag vir 'n smullekker skaapbraai.

Elke gesin moet net 'n bak slaai saambring wat op 'n gemeenskaplike tafel geplaas gaan word- en deur almal geniet gaan word.

Kom ontmoet al ons lede- en gesels lekker vir die dag.

Ons ander streke se Senior Funksie Leiers en Funksie Leiers moet ook die dag benut om hulle lede bymekaar te bring- en die dag saam te geniet. Maak asb moeite om u mede-burgers te leer ken. Ons kultuur is al so vertrap- dat ons kinders ken nie meer ons tradisies nie.

Besoek ons forum- en siedaar- ons het spasie gemaak vir elke streek om hulle eie belange en nuus daar te plaas. U kan u "Ken Mekaar dag" ook daar onder funksies te plaas- en met u lede en medeburgers oor gemeenskaplike dinge en nuus te gesels.

Laat weet asb al u lede- en kontak ons asb nie later as die 25e Mei 2010 vir besprekings nie.

Ken-Mekaar Dag....ons sien u daar!
flower Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven flower lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Tue May 11, 2010 9:51 pm

Ek en my gesin is daar, dalk mag ek dit mis maar alles is beplan om daar te wees.

Nog twee sal daar wees het vandag bevestig, Moeder en Kind.

Net nog n gedagte almal moet ook hul eie drink goed bring, ons vra egter mense om te onthou daar sal kinders wees en om matigheid voor oe te hou en die dag te geniet.

Sal ook die woord aan lede versprei wat nie internet het nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Wed May 12, 2010 9:41 pm

Mense as julle weet van mense wat gaan kom laat ons dit ook hier plaas ons het n beperking sodat ons mense ingelig kan hou.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Fri May 14, 2010 1:28 pm

E-POS ONTVANG:





Hallo *********

Ek wil net laat weet dat ek nie die 16de Junie by die 'Ken Mekaar' sal kan wees nie. Ek is op die oomblik besig met eksamen en maak die 29st Mei klaar met die eksamen. Ek sal nog die eerste week in Junie in Stellenbosch wees en dan gaan ek terug huis toe na my ma-hullle in Namibia. EK wil graag betroke wees so as u my kan laat weet as daar iets is wat ek kan doen.

Baie dankie

A.G
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Fri May 14, 2010 9:13 pm

AG hoop jy geniet die vakansie dis altyd lekker om na so lang studeer periode net te ontspan, sal weet studeer self nog so ja jy is in ons harte en gebede.

Nog twee volwasse sal ook daar wees van Gordon Baai.

Kom mense die is julle dag.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Sun May 16, 2010 7:37 pm

KVB000021107 sal ook bywoon twee volwassenis.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Sat May 22, 2010 3:55 pm

Nog twee van die starnd sal daar wees, die nommers is besig om te groei mense ons het die inligting nodig om seker te maak ons mense het darem iets om te eet.

Laat weet ons wie is daar.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Tue May 25, 2010 1:08 pm

KAN DIE LEDE WAT BELANG STEL OM DIE FUNKSIE BY TE WOON- ASB ONS VOOR DIE 7E JUNIE LAAT WEET HOEVEEL SIELE DAAR IN U FAMILIE GAAN WEES. LAAT WEET OP DIE DRAAD ASB.

WILL THE MEMBERS INTERESTED IN THE FUNCTION- PLEASE LET US KNOW BEFORE THE 7TH OF JUNE HOW MANY SOULS WILL ATTEND IN YOUR FAMILY. PLEASE RESPOND ON THIS THREAD.

GROETE

GREETINGS

KVB/CFC
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Thu Jun 17, 2010 7:09 pm

Aan die lede en vriende wat wel die dag aangedurf het baie dankie, soos gewoonlik was die dag weereens geseen met vantastiese weer.

Dis moeilik om te glo dat slegs n paar minute voor dit, so na dat dit nog gereen het terwyl ons gery het na die geleentheid dit nog gereen het.

En ja daaraan gekom het die Vader sy hand gelig die reen gestop ons het gebraai, en was daar genoeg vleis, en leker gesels n paar nuwe gesigte by ou name geplaas en net die dag geniet.

Persoonlik vra ek weer omverskoning vir die vroeg verlaat, maar soos verduidelik n lang pad het gewag na Johannesburg.

Goed om julle te ontmoet.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010   Today at 4:49 am

Terug na bo Go down
 
KVB "KEN MEKAAR" DAG 16 JUNIE 2010
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Wes-Kaap :: Kampe & Aktiwitiete-
Spring na: