IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!   Tue May 11, 2010 8:31 pm

SO SAL HULLE GAAN....EEN VIR EEN..SOOS DIE PLASE, BANKE, STAAT- EN ALLES WAARAAN HULLE HUL ONBEHOLPE KLOUE LE. WANNEER SAL HULLE BESEF DAT KAPITALISME NIE 'N AFRIKA DING IS NIE- MAAR 'N WITMAN SE SPEELDING IS? AL WIE UIT DIE VERGRYPE 'N HAP KRY....IS WEER-EENS DIE VETGAT....JAMMER- EK MEEN "KATTE' IN DIE BOONSTE GESTOELTES. DIE RES VAN DIE GEPEUPEL WAARVOOR HULLE HUL SO "BEYWER"- SINK AL DIEPER IN DIE SWART GAT VAN ELLENDE IN. IS DIT WEER-EENS DIE "WITMAN" SE SKULD....OF EENVOUDIG AFRIKA MENTALITEIT?



4 000 mynwerkers op hete kole oor Aurora
2010-05-08 22:28



Honderde gesinne by Aurora-myne in Klerksdorp en Orkney sukkel om kop bo water te hou. (Foto: Brendan Croft)



Celinda Groenewald in Johannesburg

Die onlangse sluiting van die Harmony-myngroep se drie goudskagte in Virginia in die Vrystaat, gekoppel aan die benarde situasie by die Aurora-groep se myne in Springs en Klerksdorp, is ’n dubbele maaghou vir die mynwerkersgemeenskap.

Volgens mnr. Lesiba Seshoka, NUM-woordvoerder, sal die sluiting van die Harmony-skagte sowat 3 700 werkers op straat laat.

En bykans 4 000 werkers van die Aurora-myngroep sal waarskynlik afgelê word.

“Dit moet gesien word teen die agtergrond van die sowat 50 000 mense wat in 2009 hul werk verloor het,” voeg Seshoka by.

Harmony is gewikkel in ’n regsproses om die afleggingspakkette van sy werkers met die betrokke vakbonde te skik. Die onderhandelings sal na verwagting maande duur.

Uit die oogpunt van die Aurorawerkers is die situasie nog kommerwekkender. Hulle ontvang reeds twee maande geen salaris nie. Die proses is begin om die agterstallige Februarie-salarisse te betaal met die aankondiging van ’n sogenaamde nuwe belegger, Global Emerging Markets, maar sake lyk nie goed nie.

Volgens mnr. Gideon du Plessis, uitvoerende adjunkhoof van Solidariteit, sal Maart se salarisse vandeesweek onderhandel word, waarna Aurora die werkers sal afdank en slegs diegene in diens neem wat herstel- en instandhoudingswerk moet doen.

Dié besluit sal sowat 2 500 mynwerkers in Grootvlei en 1 400 in Orkney raak.

“Hulle (Aurora) het geen geloofwaardigheid by ons oor nie en kon nog geen bewyse rakende die beweerde nuwe belegging van R725 miljoen lewer nie,” sê Du Plessis.

Mnre. Zondwa Mandela, kleinseun van oudpres. Nelson Mandela, en Khulubuse Zuma, neef van pres. Jacob Zuma, is direkteure van Aurora, ’n swartbemagtigingsgroep.

Du Plessis het aan Rapport gesê daar is steeds vrae oor “astronomiese” bedrae geld wat van goudproduksie verkry is, maar nooit uitbetaal is nie. “Die vraag kan dan gevra word of direkteure onreëlmatig aanspraak daarop gemaak het en of hul belange by ander bedrywighede lê wat gefinansier moet word.”

’n Forensiese oudit is aangevra om te bepaal wat van dié geld geword het.

* Aurora het teen druktyd nog nie op Rapport se navrae gereageer nie.

* Volgens me. Marian van der Walt, woordvoerder van Harmony, verskil hul situasie van Aurora s’n. “Die skagte sluit spesifiek omdat die ondergrondse ertsreserwes uitgeput is.”

Harmony is in gesprek met die vakbonde om alternatiewe vir afleggings te soek soos oorplasings na ander skagte en vervroegde aftrede.

- Rapport



http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/4-000-mynwerkers-op-hete-kole-oor-Aurora-20100508 lol!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!   Tue May 11, 2010 10:51 pm

behoort daai myn nie aan mandela en zuma se familie nie? Shocked
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!   Tue May 11, 2010 11:10 pm

KVB000021126 skryf:
behoort daai myn nie aan mandela en zuma se familie nie? Shocked

JIP- MANDELA SE SKOONSEUN
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!   Tue May 11, 2010 11:13 pm

amper val ek van die couch af van lag en zuma se seun

AMANDLA!! afro afro afro
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!   Today at 11:55 am

Terug na bo Go down
 
NOG 'N "SWART BEMAGTIGINGS" DROOM AAN SKERWE!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: