IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Basiese Voorbereiding

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Basiese Voorbereiding   Mon May 10, 2010 11:52 pm

Voorbereiding

Vra om te vra voor jy begin:

  • Hoeveel mense is in jou gesin?
  • Hoeveel kinders en hulle ouderdomme?
  • Het jy bejaardes saam met jou?
  • Is enige van jou gesinslede sieklik, of is op kroniese medikasie?
  • Waarvoor is enigeen van hulle allergies, bv enige medikasies, kosse?
  • Wat is jou begroting?


Begin by die oggend wanneer jy opstaan:

  • Tandeborsel/tandepaste
  • Haarborsel/rekkies
  • Seep/waslap
  • Skeermeslemme
  • Sjampoo
  • Goeie handeroom
  • Toiletpapier
  • Handdoek
  • Koffie, bekers en teelepels
  • Bakkie vir ontbytpap en dalk `n pot om ontbytpap in gaar te maak.
  • Vuuraanstekers om hout aan die brand te kry vir gaarmaak of anders `n gasstofie met `n gasbottel.

Dan kan jy gaan na wat jy gaan eet.


Hier kan jy vir jou `n lys maak van wat jy en jou gesin in een week eet. Oggend, middag en aand. Onthou dat die lysie moet bestaan slegs uit die nodigste. Probeer om so ver moontlik blikkies te vermy wat baie gewig en plek vat. As jy dit kan bekostig en die plek het kan jy dit inpak. Later na jy die heel nodigste aangekoop het en jy tevrede is met jou voorraad kan jy ekstra luukshede byvoeg.

Vir die etes het jy ook natuurlik nodig:

  • Potte, panne (of een van elk)
  • Opskeplepel en eetgerei
  • Borde om uit te eet en bakkies vir pap.
  • Speserye, kruie, sout en peper
  • Soppakkies (jy koop hulle vir goedkoop)
  • Olie
  • Asyn
  • Meel
  • Bakpoeier
  • Gis
  • Suiker
  • Ontbytpap (Mieliemeel hou lank, is maklik om gaar te maak en is gesond)
  • Smeergoed: Bovril, konfyt, marmite, grondboontjiebotter ens.
  • Tee en Koffie
  • Poeiermelk
  • Soja
  • Smash
  • Springmielies


En belangrik om nie te vergeet nie… neem `n paar oulike resepte saam wat jy weet wat maklik is om gaar te maak. Gaan krap biekie in ouma se ou boeke rond. Daar kom nogals handige dinge uit.

  • Vir wasgoed kan jy Sunlight koekies seep koop. Dit is klein, lig en werk goed!
  • Emmer
  • Plastiek badjie
  • Dink ook wat jy gaan nodig he om die kinders mee besig te hou.
  • Speletjies, boeke of legkaarte. Neem hulle skoolboeke saam!
  • Noodhulpkissie


Aangesien ons nie seker is of dokters altyd beskikbaar gaan wees nie, stel ek voor dat jou mediese voorraad van uiterste belang is. Veral as jy met klein kindertjies sit.

Hier is `n paar idees wat in so `n kissie kan wees:

  • Savlon of Detol
  • Antibiotiese salf vir wonde
  • Klein skertjie, tweezer
  • Immodiumtablette teen diarree
  • Micropore en steriele gaas vir oop wonde
  • Afrivaline en Vaseline-gaas vir brandwonde
  • Friars balsam om bloeding te stop
  • Haakspeldjies
  • Watte, pleisters en verbande
  • Senokot of Agarol teen hardlywigheid
  • Oogsalf
  • Eno’s/Rennies
  • Darrow Ped – vir babas maar ook volwassenes
  • Vaseline, Vicks
  • Disprin teen koors
  • Oogdruppels, koorspen
  • Warmwaterbottel
  • Antihistamienroom bv. Phenergan, vir byt en steekplekke.
  • Spesiale medikasies, bloedruk en asma ens.


Dan is daar ook jou:

Klere, skoene, kouse, sonbril, hoed, handskoene, baadjies, truie, tente/karavaan, slaapsakke, kussings, komberse.

Vir jou grypsak moet jy die basiese in he waarmee jy vir ten minste `n maand sal kan oorleef.

Toiletbenodighede, flitslig met ekstra batterye, sout, en watersuiweringstablette. Liggewig kastrolletjie, kerse en vuurhoutjies, verbande, pleisters, pille vir koors, bloeddruk, ens. Calmine lotion, antiseptiese salf. Skerp mes en/of knipmes, sunlightseep, sker, haakspelde, naald en gare.

Kos kan jy van die menigte proteinshakes wat op die mark is inpak. Soek beitjie op die net rond en vra bietjie rond. Jy sal iets kry. Koffie, tee, sjokolade, grondbone, en soppoeiers.

Hou ook `n kan skoon water in u motor kattebak. Papier en pen om boodskappe te laat. Hou jou spaarwiel in orde en jou gereedskap volledig. Jou dokumente, lisensies en registrasies, ID boekies en Paspoorte.

Hierdie is maar `n basiese idée van wat kan geneem word. Elke gesin se behoeftes, grootte ens verskil van die volgende. Haal weg, sit by, maar begin iewers, want as jy nie gaan begin nie gaan niemand dit vir jou doen nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Basiese Voorbereiding   Tue May 11, 2010 6:25 pm

N baie goeie pos en ek is bly dat een van die hoof punte die begrooting is aangesien so baie groepe lang lyste het en nie werklik mense se finasies oorweeg nie.

Dit krap my altyd om as ek dit sien aangesien die mense moet deur kom tot dat daai dag aanbreek en dan is hulle alamper dood van honger en nie eens in staat om nul goedtjies en familie te verwyder nie.

Wat is die waarde daar in
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
Basiese Voorbereiding
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: