IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ‘n Pantserkar vir verraad

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: ‘n Pantserkar vir verraad   Mon May 10, 2010 11:51 pm



Luidens Berigte in die Sondagpers kry Fw de Klerk, ‘n koeëlvaste Mercedes, glo oor wit regses wat vir hom ‘n gevaar inhou. Bla-bla!

Hoe het die Amerikaanse swaargewigwêreldbokskampioen, Joe Louis, nou weer gesê: ‘They can run but they can’t hide.’

Natuurlik gaan dit ‘n baie duur motor wees wat sal pas by sy swierige leefstyl in sy 20-miljoenrand huis saam met sy Griekse vrou, dit terwyl die volk wat hy uitverkoop het krepeer. De Klerk is verantwoordelik vir elke witman wat sy werk verloor het, vir elke witvrou en kind wat in hierdie land broodsgebrek ly. Elke witman, -vrou en kind wat vermoor word is as gevolg van sy lafhartige oorgawe aan die kommuniste en hulle meelopers.

Op 9 Augustus 1991 het hy dit goedgedink om die regses wat hy nou vrees, in Ventersdorp op hulle plek te gaan sit want die AWB en Eugene Terre’Blanche het vierkantig in die pad van sy verraad gestaan. Hulle moes gebreek word!

Hy kon nie padlangs kom nie. Hy moes met ‘n helikopter invlieg. Hy kon nie padlangs vertrek nie. Hy moes dit in ‘n Casspir doen.

En toe die onwelriekende damp van sy teenwoordigheid saam met die traangasdampe en polisie doringdraad en knuppels verdwyn het, het daar Boereseuns in die strate van Ventersdorp gelê ─ doogeskiet deur die wit polisie.

Dit sou nog nie die einde wees nie ─ De Klerk. Die opgekapte en vermorselde lyk van die man wat jy in Augustus 1991 wou vermorsel het ten aanskoue van die hele wêrerld in ‘n eenvoudige plaashuis gelê. Sy enigste misdaad dat hy Nee gesê het vir dit waarvoor jy bewend en bibberend Ja gesê het.

Jy kan in jou koeëlvaste swaargepanserde swart Mercedes klim, De Klerk. Maar die klippe van Randjiesfontein sal as die Westewind daaroor skeur, jou verraad aan alles wat ore het om te hoor, in ‘ loeiende storm uitbasuin.

Jy vrees die regses. Jy hoef nie. Hulle is futloos en veggeesloos. Wat jy moet vrees is erger as dit. Jou jare stap aan. Jy moet begin gereed maak om die Grootregter te ontmoet. Die vraag wat jy, soos ons, moet antwoord is “Kain waar is jou broer?”

Wat sal jou antwoord daarop wees? As regsgeleerde kan jy solank begin voorberei, want jou jurie sal klein honger kinders wees en hulle wat jy gedink het jy leweloos in die strate van Ventersdorp en omgewing nagelaat het. Dit is die Nobelprys vir Vrede. Soos wat jy elke keer die klik van jou pantservoertuig se deur hoor en elke keer oor jou skouer kyk, sterf iets en iemand in die volk wat jou vertrou het en wat jy met slinkse bedrog verkoop het. Dit is die prys vir jou verraad.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ‘n Pantserkar vir verraad   Tue May 11, 2010 6:21 pm

Vrees kom die toe wat n ander onreg aangedoen het. So se hy nou vir one hy weet hy is naby aan uitklok tyd. Sal graag sy brone wil ontmoet.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: ‘n Pantserkar vir verraad   Tue May 11, 2010 6:24 pm

dit moet lekker k@k voel om altyd oor jou skouer te loer, ek hoop hy lewe lank genoeg om te sien hoe sy geliefkose swart boeties die land heeltemaal stroop
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ‘n Pantserkar vir verraad   Tue May 11, 2010 6:27 pm

Nee wat ek hoop hy lewe lank genoeg dat hulle hom stroop, en sy familie voor hom aandoen wat as gevoel van sy doen en late veroorsaak is.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: ‘n Pantserkar vir verraad   Tue May 11, 2010 6:29 pm

KVB000000001 skryf:
Nee wat ek hoop hy lewe lank genoeg dat hulle hom stroop, en sy familie voor hom aandoen wat as gevoel van sy doen en late veroorsaak is.

dit maak nie aan my saak nie hy gaan lank in die hel sit en huil oordat hy die volk vir mammon uitverkoop het
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: ‘n Pantserkar vir verraad   Today at 4:47 am

Terug na bo Go down
 
‘n Pantserkar vir verraad
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: