IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BOBBEJAANFABRIEK IN KORANNABERG MORS LEKKER MET WIT BELASTING BETALER SE GELD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BOBBEJAANFABRIEK IN KORANNABERG MORS LEKKER MET WIT BELASTING BETALER SE GELD   Mon May 10, 2010 10:58 pm

TIPIES KEES- HET 'N 'N HOND SE IDEE HOE OM SY ADMINISTRASIE UIT KORANNABERG SE KLIPKRANSE TE BEDRYF NIE. DAREM LEKKER IN DIE NATUREL SUID-AFRIKA VANDAG AS JY 'N SEKELSTERT HET NE!



Geskorste soldate sit tuis en kry miljoene
2010-05-09 22:38


Erika Gibson

Pretoria

Die weermag betaal die afgelope agt maande meer as R5?miljoen per maand aan geskorste soldate wat by die huis sit.

Hierdie soldate het uit protes teen swak vergoeding na die Uniegebou opgeruk.

Dit beteken dat die weermag reeds R41,3 miljoen aan soldate bestee het wat vir hom geen diens in dié tyd gelewer het nie.

As die hofsaak weens hul skorsing en die hooggeregshof-interdik teen die skorsing vir nog 18 maande voortsleep, gaan dit die weermag meer as R100 miljoen kos aan soldate wat vir hom in dié tyd niks beteken het nie.

Volgens adv. Pikkie Greeff van die SA Nasionale Weermagunie (Sanwu) het die weermag verlede jaar juis daarop aangedring om die betrokke soldate na ’n siviele hof te neem omdat die militêre regsproses te stadig sou wees.

“ ’n Militêre hof wat sy werk behoorlik doen, sou egter lank reeds die saak kon afhandel. Die minister (me. Lindiwe Sisulu, minister van verdediging) het ook aangevoer dat die saak ‘in nasionale veiligheidsbelang’ in die siviele howe gevoer word, maar nou gaan die saak die belastingbetaler meer as R100?miljoen kos as dit tot twee jaar neem om af te handel,” het Greeff gesê.

Aanvanklik is 1 200 soldate ná die protesoptog geskors.

Die hof het die optog onwettig verklaar, maar toe was die soldate reeds in Pretoria saamgetrek. Toe hulle vervolgens buite die Uniegebou saamgetrek het, waar verteenwoordigers hulle oor die hofuitspraak sou inlig, het die polisie met rubberkoeëls op hulle geskiet.

Die weermag het agterna gesê die 1 200 uit nagenoeg 3 000 soldate wat opgeruk het, is “positief geïdentifiseer” as belhamels van die optog.

Volgens Greeff is daar geen duidelikheid oor hoekom net 861 tans steeds met verlof is nie.

Ná die voorval is soldate wat met amptelike pligte elders ontplooi was, ook ingelig dat hulle geskors is omdat hulle op die bepaalde dag nie by hul werk was nie.

Die meeste van die geskorstes (298) is van 2 SA Infanteriebataljon (2 SAI, Zeerust), 200 van 10 SAI in Mafikeng, 130 van 4 SAI in Middelburg en 108 van 21 SAI in Johannesburg.

Volgens Greeff moet deeltydse soldate nou ingeroep word om te help en die weermag betaal dus vir ekstra soldate terwyl honderde by die huis sit. “Die weermag se manier om dié saak te hanteer, gaan hom en die belastingbetaler dúúr te staan kom.”

- Die Burger

http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Geskorste-soldate-sit-tuis-en-kry-miljoene-20100509
[/b]
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BOBBEJAANFABRIEK IN KORANNABERG MORS LEKKER MET WIT BELASTING BETALER SE GELD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: