IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BARBARE RAAK WEER VERNIELSUGTIG OP HULLE 'BETOGING UITSTAPPIES."

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BARBARE RAAK WEER VERNIELSUGTIG OP HULLE 'BETOGING UITSTAPPIES."   Mon May 10, 2010 10:46 pm

EK WEET NIE HOE JY DIE GOED AS "MENSE" KAN BESKRYF NIE. PRE-HISTORIESE BARBARE WAT GEEN GENADE OF RESPEK AAN ANDER BETOON NIE- JA. ONBESKAAFDE VLAKTE BEWONERS MET GEEN BESKAAFTHEID NIE-JA. ONGEMANIERDE WILDE NEANDERTALLERS -JA....MAAR "MENSE"- NIE IN MY LEEFTYD NIE!


13 Transnet-betogers in hegtenis geneem
2010-05-10 21:13



Durban – Dertien mense is Maandag in hegtenis geneem vir publieke geweld en intimidasie tydens Transnet se staking in Durban, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

“Werknemers het gewelddadig geraak en mense by die werk aangeval. Agt mense is beseer en een persoon is in ‘n kritieke toestand,” het lt. kol. Vincent Mdunge gesê.

Volgens Mdunge was daar sowat 1 500 betogers wat met grawe en knopkierries betoog het.

Een persoon is met ‘n graaf beseer.

Mdunge het bevestig dat polisie rubberkoeëls gebruik het om die skare uitmekaar te dryf.

Daar is vroeër berig dat vyftien betogers deur die rubberkoeëls beseer is.

Die mense wat in hegtenis geneem is, sal binnekort in die hof verskyn, het Mdunge gesê.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/13-Transnetbetogers-in-hegtenis-geneem-20100510


Betogers brand kantoor af
2010-04-23 14:28



Durban – Die mobiele kantoor van die KwaZulu-Natalse departement van maatskaplike ontwikkeling is Vrydagoggend tydens ‘n betoging in Sundumbili aan die brand gesteek.

“Dit was na bewering ‘n betoging oor dienslewering. Een van die mobiele kantore is afgebrand,” het brig. Phindile Radebe, polisiewoordvoerder, gesê.

Met die polisie se aankoms op die toneel het die betogers reeds gevlug.

Die voorval is Vrydagoggend omstreeks 04:00 aangemeld.

Die polisie monitor steeds die toneel.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Betogers-brand-kantoor-af-20100423


Brandweer met klippe bestook
2010-04-16 16:18



Johannesburg – ‘n Brandweerman is beseer toe gemeenskapslede hulle voertuig met klippe bestook het, terwyl hulle onderweg was om ‘n brand te blus in Lawley, suid van Johannesburg.

Volgens Nana Radebe, woordvoerder vir die Johannesburgse nooddienste, het die ontstoke inwoners geweier om die brandweer toe te laat om ‘n brand te blus wat in ‘n hut ontstaan het.

Na bewering het die gemeenskapslede die inwoner van die hut daarvan beskuldig dat hy ‘n kabeldief is.

Die voorval het Donderdag omstreeks 21:00 plaasgevind.

Een van die brandweermanne het hoofbeserings opgedoen en is op die toneel behandel. ‘n Tweede brandweerwa het opgedaag en die brand geblus.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Brandweer-met-klippe-bestook-20100416


Busdiens geteiken: 19 voertuie vernietig
2010-04-13 14:00



Johannesburg – Negentien busse is vroeg Dinsdagoggend in Mpumalanga verwoes, het die plaaslike polisie gesê.

‘n Sekuriteitswag het aan die polisie gesê dat hy kort na middernag ‘n ontploffing gehoor het by 'n Buscor-depot, gevolg deur vlamme wat uit een van die busse gekom het.

Die depot is by Oggo in Daantjie buite Nelspruit geleë.

“Die vlamme het van die een bus na die ander versprei omdat hulle naby mekaar geparkeer was. Sowat 17 busse is by dié depot verwoes,” het kapt. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, gesê.

Nog ‘n bus is by die Spelenyana-depot, ook in Daantjie, aan die brand gesteek. Volgens Hlathi is daar ook by Malkutu in Kabokweni ‘n bus aan die brand gesteek.

Die sleutels van ses busse wat by die Maoyi-depot in Hazyview geparkeer was, is verwyder.

Volgens Hlathi is daar onlangs ‘n klomp werkers afgedank. Hulle posisies is kort daarna in die plaaslike koerant geadverteer.

Die maatskappy, wat glo sowat R45 miljoen se skade gely het, het ‘n beloning van R50 000 aangebied vir enigiemand wat inligting aan hulle kan verskaf.

Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting.

‘n Forensiese span is op die toneel.

- Sapa

Gewelddadige betogers vasgetrek
2010-04-30 05:00



Johannesburg - Vier mense is gedurende ’n betoging oor swak dienslewering in Leandra, Mpumalanga vir publieke geweld in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Kons. Thabo Lekete het gesê die mans is Woensdag gedurende ‘n betoging in hegtenis geneem wat gewelddadig begin raak het.

Die betogers het die R29 en die R50 met brandende bande versper in ‘n poging om reaksie uit die Govan Mbeki-munisipaliteit te kry nadat daar ‘n memorandum op 10 Maart aan hulle oorhandig is.

"Hulle het alle aktiwiteite stop gesit en het gesê niemand sal toegelaat word om te gaan werk nie,” het hy gesê.

Twee winkels is afgebrand en twee vragmotors is op die R50 beskadig toe die betogers motoriste met klippe bestook het.

"Die situasie is vandag weer onder beheer. Mense het daarin geslaag om na hul werk terug te keer.”

Talle polisiebeamptes is na die gebied ontbied om die situasie onder beheer te hou.

Meer as 30 mense is weens publieke geweld tydens betogings in hegtenis geneem sedert betogings op 19 Maart begin het, het Lekete gesê.

-Sapa


Betogers brand kantoor af
2010-04-23 14:28


Durban – Die mobiele kantoor van die KwaZulu-Natalse departement van maatskaplike ontwikkeling is Vrydagoggend tydens ‘n betoging in Sundumbili aan die brand gesteek.

“Dit was na bewering ‘n betoging oor dienslewering. Een van die mobiele kantore is afgebrand,” het brig. Phindile Radebe, polisiewoordvoerder, gesê.

Met die polisie se aankoms op die toneel het die betogers reeds gevlug.

Die voorval is Vrydagoggend omstreeks 04:00 aangemeld.

Die polisie monitor steeds die toneel.

- Sapa
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BARBARE RAAK WEER VERNIELSUGTIG OP HULLE 'BETOGING UITSTAPPIES."
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: