IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?   Mon May 10, 2010 9:55 pm

Die Suidlander onttrekking kwessie is deesdae op al die koerante en burgers se lippe.Hoekom dit nou so 'n "issue" moet wees- weet ek nie. Ons almal weet tog teen die tyd dat die klompie "ver-regses" alewig besig is met die een-of-ander bangmaakstorie. Ons kan dit nie kleinkry dat die groepie uitverkorenes alewig wil tweespalk in ons geliefde land se omwenteling wil plaas nie. Ek- vir een- dink dit is pure suur-druiwe- en hulle besef nie wat hulle het nie.

Ons Afrikaners- aan die ander kant- is nie gepla nie- want ons lewe in 'n "demokratiese" Suid-Afrika- waar melk en heuning en werksgeleenthede in oorvloed is. Moorde en misdaad- om soos die ANC liefling-regime se statistieke te kan kwotteer- is "nie bo enige ander land " se misdaadsyfer nie. Daar word nie teen blankes gediskrimineer nie- en elke persoon volgens ons waterdigte konstitusie- het die reg op 'n vrye lewe, werk- en basiese benodighede om 'n lewe as burger te kan maak. Ons kan selfs ons ou vlag met trots nog by byeenkomste wapper- en ons ou vryheids liedere sing. Ons weet nie eers van enige groeps verarming nie- en daar bestaan nie eers blanke plakkerskampe nie. Ons word as homogeniese volk in ons land erken- en ons het tot verteenwoordiging in ons parlement.

Ons AA en BEE is van die beste voorbeelde ter wereld hoe 'n land van een groeps besit na 'n ander kan swaai- en meeste van ons swart bemagtigings besighede en plase is van die mees florerendste in Afrika. Ons land het sedert 1994 so ontwikkel- dat ons al die Afrika Bank kon stig onder swart bemiddeling- en soos die wereldbank- nou reuse bedrae kan uitleen en ander lande finansier deur die magtige groep.DIT alles onder EEN man - Thabo Mbeki- se dinamiese "African Reinnesance" visie van een magtige Afrika blok. So ook het ons land- landbou tot nuwe hoogtes gevat onder nuwe swart bestuur- dat ons een van die makro uitvoerders in die derde wereld geword het- en nou bekend staan as die broodmandjie van Afrika! Ons vorige ge-eerde leier het die land op so 'n vlak geneem- dat daar geen VIGS gevalle meer aangemeld is sedert sy oorname op enige mediese verslag nie. Hyself het die land deurkruis- en het tog openlik an die wereld VIGS kongres erken hy ken nie meer 'n persoon in SA wat aan VIGS oorlede is nie. Hy en sy minister- Tshabalala Msimang (self 'n uiters bekwame chemikus) - het op hul eie onkoste 'n geheime knoffel-kuur teen VIGS ontdek wat die land etlike miljarde gespaar het en vele mense se lewens gespaar het!

Ge-eerde mense soos Kameraad Julius Malema het al ons eie volkstaat in Orania besoek- en die heer is byna elke dag vol lofprysing vir wat ons wit volk vir die land beteken het. Hy stel selfs voor dat swart agtergeblewenes moet kom kers opsteek by ons volk tov kundigheid. Hy het selfs ook voorgestel dat gewese blanke Voortrekker kommandos en swart Impi kinders gesamentlik by die ANC se Jeugliga moet aansluit om gevorderde veldkuns, vuurmaak, oorlewings taktieke, ens te bemeester. Verder het die ANC spesiaal 'n Vroueliga gestig waar al ons dames en Boervrouens saam met swart vrouens 'n breer insig kan kry oor verskillende kulture se kosmaak, hekelwerk, borduurwerk, ens.

Ek het ook nog nooit gehoor dat enige ANC leier enigsins hom skuldig maak aan enige opsweping dat enige van ons wittes of ons Boere moet vermoor word- of geskiet word nie. Die ANC regime is te demokraties - en glo sterk aan ons menseregte voorskrifte- en sal hulle NOOIT skuldig maak aan menseregte skendings nie. Ons leiers is doodgewone burgers in diens van die publiek- wat ook geensins uitspattig lewe nie. Selfs hul voertuie is normale motors- en baie ry bus en trein om voorbeelde te stel hoe om te bespaar om die ekonomie te help stu.

Hulle het voor hulle oorname- ook geensins hulself aan sullke dade skuldig gemaak nie- en distansieer hulself van enigeen wat hom of haarself sou in die openbaar skuldig maak aan enige oproerende uitsprake. Hul beleid is om strafregtelik teen so 'n lid op te tree. Om die rede voel meeste van ons Afrikaners veilig onder hulle bestuur- en ons stem selfs vir die ANC. Daar is die afgelope jaar nie eers een geval van selfs 'n bankroof- of selfs 'n inkope sentrum wat beroof is nie. Sekuritiet is nie eers nodig in ons stede nie- al ons burgers hou ten volle by die wet van die land. Almal betaal hulle belastings- en ons swart woongebiede is die beste in die wereld. Ons ken nie so-iets soos armoede en plakkerskampe nie.

Ons land is oor die algemeen baie netjies- en ons is trots om te se ons stuur gereeld fotos deur ons informasie departemente van toerisme die wereld in om te aanskou hoe mooi ons land is.Verder leef al ons verskillende rassegroepe in harmonie saam in almal se woongebiede. Ons krag-wat deur 'n baie proffesionele bestuurspan gereguleer word by EVKOM- het so goed gepresteer- ons verskaf krag aan die res van Afrika teen 'n lae rentekoers- en ons eie burgers betaal die laagste tariewe van enige land in die wereld. Ons het ook nog nooit enige probleme geidentifiseer in ons krag opset nie. Ons tegnici by die krag aanlegte- is om die minste te se- van die beste wat SA kan lewer- en ons onderhoud op ons sentrales is van bostaande gehalte.

Dit is so veilig in ons land- enig-een kan maar deur ons woongebiede ry- en jy sal nou nie eers EEN diefwering voor 'n venster, winkel- of 'n heining gewaar nie. Ons land is totaal veilig en misdaad vry. Om die rede het ons ook net 2 tronke wat operasioneel is- vir die onverwagte wat mag gebeur indien daar miskien 'n oortreder van die buiteland ge-arristeer word.


Verder weet ons ook ons land het 'n gesonde ekonomie, is die reenboognasie waar almal vir almal omgee, hande vat- en as een groot familie die land gebring het tot een van die mees produktiewe en vooruitstrewende lande in Afrika- met Eerste wereld status wat na die 2010 sokker gaan proposionele aansien geniet.

Ons weet ook dat daar geen rassistiese optredes teen blankes is nie- plaasboere beskerm word deur die wet- en subsidies aan die Boere gegee word deur die Demokratiese regime om landbou produksie te motiveer- en geen plaasbesetting ooit soos in Zimbabwe sal plaasvind nie. Ons weet ook van geen plaasboer wat vermoor is uit 'n politieke arena nie omrede die veiligheidsmagte gereeld ons plase besoek en patrolleer- geen diskriminerende wette ooit gepubliseer is wat boere van hulle eiendom gaan afjaag nie, dra nie kennis van enige blanke of anderskleurige wat al ge-immigreer het oor misdaad nie- en Suid-Afrika nooit in dubbele inflasie syfers sal inbeweeg nie danksy ons gesonde regerings beleid en die makro-ekonomiese bloei van ons reserwe-verhandeling op wereldmarkte.

Ons land het nog nooit enige stakings gehad nie omrede ons werkersklas vergoeding bo die broodlyn ontvang, geen radikale kommunistiese invloed op ons mense se suiwere denkwyses uitgeoefen word nie- ons land nie so iets soos "unies" ken nie, het nog nooit 'n staking gesien nie- en daar nog nooit deur enige burger in ons land in die openbaar geweld teen enige ander ras aangehits is nie.

Verder weet ons nie eers van enige onwettige immigrante wat goedsmoeds oor ons grensdrade loop nie agv ons regime se streng instromings beheer, polisiemag wat gelyk staan met die bestes van die wereld tov kundigheid en gemeenskaps bediening, gesonde en sober polisiering wat die publiek ten alle tye behulpsaam is, Weermag wat die slaankrag van hulle voorgangers voor '94 as die beste vegters ter wereld ewenaar- en georganiseerde publieke dienaars in elke departement wat bo verdenking staan met die beste kwalifikasies wat mens in daardie poste kan verwag.

Plaas nou hierby ons laaste matriek slaagsyfer waar oor die 95% van ons matrieks met lof hulle internasionaal ge-akkrediteerde eindeksamens geslaag het- asook ons dinamiese sterk President en sy span eerlike leiers wat nog nooit in enige bedrog gekoppel was en skuldig bevind is nie- asook die feit dat al ons leiers dinamiese geskoolde onberispelike figure is met vele grade agter hulle name om hulle portefuljes te regverdig- en ons kan met eerlikheid se "Ons land staan as simbool van welvarendheid in die wereld bekend."

Nou- ten laaste- dra ons ook geen kennis van enige "Genocide Watch" waarskuwings agv blanke uitwissing teen ons land nie, weet nie van meer as 10 plaasmoorde die afgelope 10 jaar nie (behalwe waar liefdes driehoeke wel 'n rol gespeel het) - ook nie van enige Chinese oornames van ons grondstowwe, myne en fabrieke nie- en het 'n goed-ge-oliede Staatsmasjien met al sy foutloos finansieel opererende staasdepartemente en hoog aangeslaande skool salabusse- asook ons voluit werkende stadsrade wat korrupsievry opereer...ons minister kon tot met trots aankondig dat daar nie EEN toilet in die land is wat nie spoel nie- selfs ons "Longdrops"- SO goed is ons rioleringstelsels in stand gehou!

Hieruit kan ons dan tot die konklusie kom dat diegene wat - soos die Suidlanders- hulle goedjies wil pak en trek- net eenvoudig nie tevrede is met die gehalte sport, kultuur en ontspanning wat saam met die oorvloed van gawes wat die land hulle bied - kom nie.

Om die rede moet ons onsself ook nie steur aan die talle "waarskuwings" wat rondgaan nie. Ons het ten minste- 'n op-en-wakker media kontingent in die SAUK en NASPERS wat ons getrou, onafhanklik soos ons regstelsel- en eerlik- op hoogte hou van elke klein verwikkeling wat in ons land aangaan....en het dus nie hierdie onnodige senutergende sms'e en groepe soos die Suidlanders nodig nie.


Laas bewerk deur KVB000000002 op Mon May 10, 2010 10:20 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?   Mon May 10, 2010 10:12 pm

Eina hulle gaan mos huil op hulle dag van nood
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?   Mon May 10, 2010 10:19 pm

KVB000021126 skryf:
Eina hulle gaan mos huil op hulle dag van nood

"Hulle" is te besig om "hulle" verveelde arrogante ewens te lewe om "hulself" nou te bekommer oor die dag van more.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021126
Admin


Aantal posstukke : 116
Join date : 2010-04-08

PosOnderwerp: Re: WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?   Mon May 10, 2010 10:24 pm

wel liewers hulle as ek ... ek ken mense ... mense met a plan cheers
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://www.bibleuncovered.co.za
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?   Today at 3:49 pm

Terug na bo Go down
 
WIE HET NOU DIE SUIDLANDERS NODIG?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: