IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 RAPPORT VREES SY NUWE HANDTEERDER IS DALK MALEMA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: RAPPORT VREES SY NUWE HANDTEERDER IS DALK MALEMA   Sun May 09, 2010 8:48 am

HIERDIE KLINK TOG SO ASOF RAPPORT BEGIN VREES DAT HY IN DIE AFSIENBARE TOEKOMS DEUR DIE ANC SE KEFFERBRAK SAL VOORGESKRYF WORD WAT OM TE PUBLISEER. KYK NOU-NET HOE WORD DAAR NOU AL GETJANK OOR DIE PIKANIEN SE OPTREDES- EN SUBTIEL BY JZ EN DIE ANC "GESMEEK" DAT HULLE TOG NIE DIE KLEIN HELHOND MOET "CHIEF INDOENA" MAAK NIE:




Malema bespot ons demokrasie
2010-03-20 14:52



Julius Malema is ’n politieke tsotsi. Hy en sy ANC-jeugliga-kohorte, asook sy politieke voogde binne die topstruktuur van die ANC, behoort viervoet in hul spore gestuit te word.

Daar kan nie ’n dag langer gewag word om dié kwaadwillige opstoker, opruiende van-die-heupskieter van die ANC in die bek te ruk nie.

Voordat hierdie ANC-perd behoorlik uit die stal kom en dit dalk te laat gaan wees om die staldeure agter hom toe te slaan, sal hy in geen onduidelike taal nie vertel moet word dat die Malema-roete van ongedurigheid, ongebreidelde rassisme, haatspraak en wetteloosheid ons demokrasie doodwurg.

Dis die roete wat sal lei na ’n moeras. Die roete van ’n Zimbabwe. Van anargie. Van gedienstigheid. Van angs. Van verdeel en heers.

Dis allermins alarmistiese geluide wat Rapportmaak. Dis ook allermins spoke opjaag. Ons voed ook alles behalwe vrees, maar dis die koue, harde werklikheid wat op ons wag as Malema en genote in sulke trant voortgaan.

Malema het die onlofwaardige eer dat hy nou vyand no. 1 van Suid-Afrika se demokrasie geword het.

Ordentlikheid en respek het by Malema en die ANC se hekkie omgedraai. Disrespekvol toe die burgerregtegroep AfriForum ’n lys van 1?600 plaasmoord-slagoffers aan hulle wou oorhandig. Dit is onseremonieel opgeskeur en in die straat vertrap.

Op Facebook roep van sy beweerde ondersteuners om bloed en wil selfs in die naam van Malema (wit) vroue verkrag. Dis laakbaar.

Joernaliste wat sy spandabelrige leefstyl blootlê, word beswadder en geboelie. Dit is asof Malema en sy ander flaterknape ’n entjie verder wil gaan as Zuma se bloulig-boeliebendes.

Net die afgelope week is joernaliste deur Zuma se klein Gestapo geboelie omdat hulle foto’s van die presidensiële kavalkade en van sy huis geneem het.

Enigeen wat intellektuele diepgang het sal weet dit is sommer strooi en dat geen oortreding deur die joernaliste begaan is nie. Dit is maar net ’n storie van karnuffel die uitsnuffelaars van die waarheid.

Die demokrasie vra vir vryheid van die pers. Sonder ’n vreeslose, vrye pers trek jy die pilare van demokrasie om. Dan sit jy met ’n monddood-pers wat ’n ontsnappingsroete skep vir tenderbedrog, selfverryking, geknoeiery en onderduimsheid.

Vandag is Menseregtedag en binnekort vier ons Vryheidsdag. Dit is daardie vryheid wat ons soos ’n kleinood moet koester, jaloers oor moet waak en sorg dat Malema en genote nie ’n bespotting van ons demokrasie maak nie.

Dis nóú die tyd om hom tot orde te roep. Ons almal. Of jy binne of buite die ANC is. Maar praat én uitpraat sal ons móét.

- Rapport


http://www.rapport.co.za/Opinie/Hoofartikels/Malema-bespot-ons-demokrasie-20100320
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
RAPPORT VREES SY NUWE HANDTEERDER IS DALK MALEMA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: