IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Oorlewing van die 2010 SWB

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Oorlewing van die 2010 SWB   Sun Feb 14, 2010 10:47 am

Hoe om die 2010 SWB te oorleef.

Mense hier wil ons graag idee's uitruil hoe om die periode van die SWB te oorleef.

Hou die volgende ingedagte. 'n Magdom van mense gaan toesak op ons land.

Kom ons dink net gou prakties hieroor.

Wat sal die inpak wees op ons voedsel sekuritiet?
Wat sal die inpak wees op ons infrastruktuur?
Wat sal die inpak wees op ons persoonlik?

Voedsel sekeruteit sal onder druk kom. Kry dus gerus 'n bietjie ekstra om deur die periode te kom. Verwag dat pryse sal styg soos skaarste toeneem. Ons boere het reeds swak oeste geraporteer.

Daar sal meer verkeer op paaie wees (probeer dus 'n bietjie vroeër ry indien moontlik) en die meeste van ons sal deur die periode moet werk. Dus maak gereed vir groter vertragings en padwoede insidente. Jou baas sal nie laat kommery dult nie (het iemand al die nodige vrae van hul werkgewers gevra, hoe die werkgewers dit gaan hanteer, indien jy in daardie posisie is, maar ook vra is vry, dit hang af, hoe die vrae gevra word).

Jou kinders sal op skool vakansie wees, die nasorg sal jou uitbuit, jy sal die heel tyd bekommerd wees oor hul veiligheid (wees dus verseker van die mensies en prosedures rondom jou kinders se veiligheid, indien jy wel verlof kan neem, nog beter. Dit is nie altyd moontlik nie,). Die tyd sal menslike verkeer so maklik wees om die toernooi te vergemaklik (Jy kan self die jou vrae rig aan die nasorg/speelskool).

Mense las asseblief hierby as ook moontlike voorkomende maatreëls wat getref kan word.

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWB - Eerder veilig as jammer.   Sun Feb 14, 2010 11:25 am

Hierdie is 'n artikel van News 24 - Die web adres soos verskaf onder aan die berig

Food prices may spike again
Feb 12 2010 09:13
Print story | E-mail article

Related Stories
Govt talks tough on food prices
Farm sector faces challenges
Five fat years for farmers
City food cheaper
Troubles brewing in tea sector
Food takes smaller CPI bite

Top Stories
Independent power by end 2010
Feb 12 2010 11:38

Government has vowed that the policies needed to allow independent power producers to contribute to the national grid will be in place by the end of 2010.
ANC: Zuma 'deliberately sketchy'
Feb 12 2010 10:50
ANC leaders have jumped to President Jacob Zuma's defence after his state of the nation address was criticised for being uninspiring and thin on details.

Nuusberig:
Food prices may spike again
Feb 12 2010 09:13
Consumers should not be misled by the current decline in food inflation, an industry expert has warned.

Cape Town - Consumers should not be misled by the current decline in food inflation. This trend could reverse in less than no time, with global food prices again rising steeply.
This warning comes from Jannie de Villiers, executive director of the National Chamber of Milling, which recently participated in an International Grains Council debate on food security.
De Villiers says that two years ago it was the energy crisis pulling the trigger and sending food prices sky-high. Grains, which are a cheaper alternative, were then being used to produce biofuel.
The global recession has since depressed the demand for resources, including oil, and the demand for grains as an alternative fuel has tapered off. At the same time there is an overproduction of grains, which has reduced the pressure on grain prices.
But De Villiers warns that this is the lull before the storm because the pressure on resources will build up as soon as global economic growth resumes, when food security will again be at issue.
- Sake24.com
For more business news in Afrikaans, go to Sake24.com.

Add your comment
(No bad language or hate speech, please)

Die kommentaar gelewer soos op News 24 is deur verskeie onbekende mense.
Comments Order
FaceTheFacts
Feb 12 2010 11:33 Report this comment
Energy crisis caused the food price increase? Wrong! Fuel prices went up and therefore food had to go up because the transport cost would be more. When fuel prices went back to norm did the food prices drop.. No. It needs to work both ways, food prices cannot just go up because of a crisis and then not drop again. We will never get closer to being a 'First World Country' with so many greedy people running this country. Stop lying to the people please.

John Deere
Feb 12 2010 11:13 Report this comment
Hey guys, the answer lies in growing your own veggies and stuff. It's so cheap...but we've become lazy, so if you're too lazy to plant your own, then you'll have to pay up. Imagine just 30% of people going green, that will force the shops to reconsider their position. Food are still cheap if you know where to buy it.

Lionel
Feb 12 2010 10:51 Report this comment
What decline in food inflation as it definitely does not show on my grocery bill. Has anyone noticed the steep hike in grocery items in January, I sure have, for example: Carmel Gerkins R18.99 in Dec, now R26.99 at Checkers. It is the chain stores that are the main culprits in driving up food prices with their increased profit margins year and year and the extra squeeze they place on producers and manufacurers for extra rebates, allowances and other trading terms to boost their profit margins.

JC
Feb 12 2010 10:46 Report this comment
Let me guess, the pr!cks who got fined for colluding on bread prices now need to increase their margins to make up for the fines. The poor farmer is getting paid less that ever, but somehow prices are going to rise? Smells like bull to me.

BobHopes
Feb 12 2010 10:44 Report this comment
SA Farming vs Rest of the World. In the reat of the world, farmers are subsidised by government. In SA farmers are allowed by government to be killed on their farms, no protection and an apathetic response from racist authorities. That is why Zimbabwe which was once the bread basket of Africa is now a net importer. ANC will drive SA farming the same way.

ashk
Feb 12 2010 10:44 Report this comment
It would be interesting to quantify the effect of the Mugabe farm seizures on food prices, because Mugabe's regime has reduced food supplies in the region, thereby increasing food prices. This will have an effect on the poor mostly, who support the ANC who have always supported Mugabe.

AntiSpike
Feb 12 2010 10:44 Report this comment
The consumer will forever foot the bill whatever the so called "reasons" for higher food prices may be. The money spinners of this world will never stop bleeding us to death with higher than market related prices and to boot the farmers and producers are also bieng done in!


Disclaimer

Fin24.com encourages freedom of speech and the expression of diverse views. The views of users published on Fin24.com are therefore their own and do not represent the views of Fin24.com. All posts are monitored by Fin24.com's editors and grossly derogatory posts will be deleted. The Fin24.com editorial team will delete your comment should you post abusive comments, use vulgar language or make discriminatory observations.
http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=1518-25_2571656
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Oorlewing van die 2010 SWB   Mon Feb 15, 2010 7:32 pm

Ek het vanmore oor die nuus gehoor dat SA sy buurlande gevra het om te help om krag te voorsien tydens die WBS- dit nadat die agterbakse EVKOM heeltyd oor die eter mense "verseker" dat hulle "heeltemal in staat" is om voldoende krag te voorsien. Ek sou aanraai ons begin ons gas toerusting, beligting, ens in orde kry. Eergisteraand se rugby fiasko in Bloemfontein behoort reeds rooi gevaarligte aan ons te wys wat aan die kom is as die groot malligheid begin. Dit gaan heel moontlik tot krag-onderbrekings lei- wat gaan lei tot plakkerskamp "munts" wat dit as 'n gulde geleenheid gaan sien om gebiede waar krag af is- te terroriseer en besighede te beroof. Besighede sonder krag-opwekkers sal ook vroeer toemaak.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Brandstof   Mon Feb 15, 2010 8:43 pm

Wonder net wat die invloed op ons brandstof gaan wees. Soos dinge reeds staan kan hulle nie by hou met die vraag nie en word verwerkte brandstof in gevoer.

Die selfde geld vir vliegtuie ook.

Sal maar so bietjie exstra brandstof by die huis hou net ingeval die pompe droog loop
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Oorlewing van die 2010 SWB   Mon Feb 15, 2010 9:24 pm

KVB000000001 skryf:
Wonder net wat die invloed op ons brandstof gaan wees. Soos dinge reeds staan kan hulle nie by hou met die vraag nie en word verwerkte brandstof in gevoer.

Die selfde geld vir vliegtuie ook.

Sal maar so bietjie exstra brandstof by die huis hou net ingeval die pompe droog loop

Stem. Vir die tydperk gaan 'n eens-ekonomiese reus OOK 'n "Donker Afrika" beleef.....pikdonker terwyl NET die altare van Mammon se ligte brand!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Water en als   Thu Mar 18, 2010 1:39 pm

Kyk maar om die Coke bottels nader te sleep en 'n paar bottels water te "stoor" in 'n koel plekkie. Vervang weekliks met ander skoon water. Weet nie wat die mense gaan aanvang met die SWC nie.

Daar waar ek woon, was ons al talle kere forseer om water te "stoor" want die water sal afgesit word, vir dae aan een, sonder dat jy ingelig is oor die saak. Die arme ou mensies kan nie so daarsonder gaan nie.

Water is een ding waar baie mense nie sonder kan leef nie.
Vir die wat 'n geldjie of twee het, probeer 'n opgaar tenk of soortgelyk kry. Een van die dae is dit weer winter.

As ek die storie so kyk in Limpopo??? Baie vrae, min antwoorde en die leuens, te veel. No
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Oorlewing van die 2010 SWB   Thu Mar 18, 2010 10:07 pm

KVB000000005 skryf:
Kyk maar om die Coke bottels nader te sleep en 'n paar bottels water te "stoor" in 'n koel plekkie. Vervang weekliks met ander skoon water. Weet nie wat die mense gaan aanvang met die SWC nie.

Daar waar ek woon, was ons al talle kere forseer om water te "stoor" want die water sal afgesit word, vir dae aan een, sonder dat jy ingelig is oor die saak. Die arme ou mensies kan nie so daarsonder gaan nie.

Water is een ding waar baie mense nie sonder kan leef nie.
Vir die wat 'n geldjie of twee het, probeer 'n opgaar tenk of soortgelyk kry. Een van die dae is dit weer winter.

As ek die storie so kyk in Limpopo??? Baie vrae, min antwoorde en die leuens, te veel. No

Wat anders kan jy van tronkvoels verwag...eerlikheid? Ek wens net soms die blanke hase in die land wil begin wakker skrik.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Gastekort dreig nadat Afrox nywerheidsaanleg sluit   Thu Apr 08, 2010 12:10 pm

Gastekort dreig nadat Afrox nywerheidsaanleg sluit
2010/04/08 07:56:00 AM

Amanda Visser en Letitia Watson

Druk artikel
Verwante artikels
Treine kom tot stilstand
Solidariteit aanvaar 9%
Zuma soek geleenthede in Angola
Hoofberigte
Demokrasie só vernietig – Zille
Apr 08 2010 07:54

Die toeken van ’n Wêreldbank-lening aan Eskom en die voordele wat dit vir die ANC gaan inhou, sal ’n “vernietigende impak” op SA se demokrasie hê, het me. Helen Zille gesê.

Gauteng sukkel nog, maar ander provinsies vorder
Apr 08 2010 08:38

Die Gautengse ekonomie is net soos die wêreld se ontwikkelde lande die swaarste deur die resessie getref en sukkel die meeste om uit die gat te kom.

Gastekort dreig nadat Afrox nywerheidsaanleg sluit
Apr 08 2010 07:56

Ondernemings regoor die land word deur tekorte van vloeibare suurstof, stikstof en argon in die gesig gestaar nadat Afrox een van sy grootste nywerheidsgasaan- legte ’n week gelede weens ’n lekkasie moes sluit.


Johannesburg en Kaapstad. - Ondernemings regoor die land word deur tekorte van vloeibare suurstof, stikstof en argon in die gesig gestaar nadat Afrox een van sy grootste nywerheidsgasaan- legte ’n week gelede weens ’n lekkasie moes sluit.

Die sluiting het reeds tot tekorte by sekere ondernemings gelei terwyl ander binnekort tekorte kan ondervind.

Mnr. Tjaart Kruger, bestuurshoof van Afrox, sê die aanleg by eMalahleni (Witbank) in Mpumalanga gaan nog ’n week gesluit bly vir herstelwerk.

Hy sê die oorsaak van die probleem was ’n interne kriogeniese vloeistoflek.

“Dit is onvoorsiene omstandighede en heeltemal buite Afrox se beheer. Dit het die produksie van suurstof, stikstof en argon beïnvloed.” Die maatskappy het reeds sy verbruikers in kennis gestel dat hulle nie hul beloofde voorraad gaan ontvang nie.

In ’n poging om die uitwerking te versag, word produkte van ander aanlegte in Suid-Afrika aangery.

Afrox het 11 strategies geleë aanlegte landwyd. Die aanlegte het egter nie die vermoë om in die nasionale vraag te voorsien nie. Afrox wou nie die omvang van die tekort bekend maak nie.

Kruger sê maatskappye word aangeraai om alternatiewe produkte van sy mededingers, Air Products en Air Liquide, te bekom.

Sy eerste prioriteit is die verskaffing van suurstof aan hospitale, sê Afrox.

’n Nywerheidsrolspeler in Pretoria sê die groep benodig een ton suurstof per dag vir die smelt van staal in een van sy aanlegte.

Die groep het net tot gister voorraad gehad. Dit beteken die aanleg kan tot stilstand kom as hy nie alternatiewe voorraad kry nie, wat verkoopsverliese van R300 000 per dag kan beteken.

Mnr. James Herbert, groepbestuurder van voorraadverkryging by Medi-Clinic, sê die uitwerking van Afrox se verskaffingsprobleme sal van die duur daarvan afhang.

Afrox is saam met Air Liquide Medi-Clinic se grootste suurstofverskaffer.

“Ons hospitale het grootmaatsuurstoftenks sowel as reserwegeriewe. Gevolglik kan ons vir ’n taamlike tyd sonder probleme werk.”

Netcare maak ook gebruik van ’n alternatiewe suurstofverskaffer.

Dr. Karin Prins, streekdirekteur van Netcare se Noordoos-streek, sê die hospitaalgroep het ook grootmaatstuurstoftenks en gebottelde suurstofbanke beskikbaar om voorsiening te maak vir tekorte.

Adv. Kurt Worrall-Clare, uitvoerende hoof van die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika, sê die vereniging het nog geen klagtes oor moontlike suurstoftekorte ontvang nie.

Volgens Afrox het hy ’n groot span wat aan die probleem werk.

Die kriogeniese lek binne die lugverdelingseenheid het die omhulsel en isolasie van die eenheid se verkoelingshouer beskadig.

Dit is volgens Afrox die eerste keer dat hy met dié situasie by die aanleg te doen kry en die oorsaak daarvan word ondersoek.

Kruger sê voordat ingenieurswerk kon begin, moes die aanleg eers ontvries word. Dit het drie dae geduur.

Herstelwerk sal na verwagting vier dae duur waarna die afkoel en aanskakeling van die aanleg nog vier dae sal duur.
http://www.sake24.com/articles/default/display_article.aspx?ArticleId=6-1607_2578801
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Oorlewing van die 2010 SWB   Today at 5:26 pm

Terug na bo Go down
 
Oorlewing van die 2010 SWB
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Surviving 2010 WC / Oorlewe WB 2010-
Spring na: