IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 KAMEELDRIFT- PRTETORIA'S WHITE SLAUGHTERHOUSE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: KAMEELDRIFT- PRTETORIA'S WHITE SLAUGHTERHOUSE   Sat May 08, 2010 12:25 pm

AFRIKANERS ON PRETORIA SMALLHOLDINGS ARE UNDER SIEGE

This entire greater Pretoria / Kameeldrift / Cullinan area -- where traditionally, working-class Afrikaners often live on subsistence-survival agricultural holdings, is under siege by such armed gangs. On November 27 2008 - an Afrikaner lawyer was shot dead by gunmen from outside his homestead while sleeping in front of his TV on Nov 26 2008 - and many Afrikaners now are targetted by gunmen in a very similar way.

THIS IS NO ORDINARY CRIME WAVE...

"This is much more than just an ordinary crime wave," warns Institute for Security Studies senior researcher Dr Johan Burger, a former police commissioner. The entire smallholdings area of greater-Pretoria / Bronkhorstspruit / Cullinan / Kameeldrift have over the past few years become an unprecedented 'murder-site', he noted. These extremely violent armed attacks targeting all these Afrikaans smallholder-families have now reached very serious levels, he warned.

The besieged residents have held several protest meetings, demanding better policing, and describe these attacks as 'a genocide' which targets their ethnic-group. They plan lodging formal complaints with the United Nations. They also demand that the National Intelligence Agency instead of local police investigates these attacks because they have lost faith in the police's ability to defend them or investigate the crimes properly.

Over the past five years, the many tens of thousands of Afrikaner families living at these smallholdings in these regions surrounding greater Pretoria have increasingly barricaded themselves behind electrified fences, high security walls and living in a state of constant siege inside their heavily-secured homes. Often little of any real value is ever stolen during these attacks. The attackers invariably are large, heavily-armed black male gangs.

Burger warned:"This situation must be examined much more closely. This isn't just a matter of how some gangs are involved in these attacks - but also exactly what the police is doing pro actively to prevent all this. From the latest violent-crime statistics it is very clear that something is very wrong here in this specific smallholdings region,' he added. "These attacks have been going on for a long time and are now growing in intensity and viciousness - since 2001 these attacks on smallholders have doubled and that's an indication that something is badly wrong.' Thus far this year, at least 47 smallholders were killed in this region alone.

Head of criminal investigations division arrested for farm attacks with five colleagues:
Afrikaners who describe this as a genocide are not being paranoid: there is considerable evidence of police collusion in this attacks: besides the fact that police so frequently fail to respond to emergency calls from besieged Afrikaner families, on June 26, 2008 the SA police directorate also carried out a mass-arrest of the entire Police CID unit at the Magalies police station - which controls the greater-Pretoria smallholdings region. Police captain Patrick Magonono, and five colleagues were charged with carrying out armed robberies targetting Afrikaner smallholders throughout the region for the past five years. This case is still pending:
http://www.digitaljournal.com/article/262970


Nóg een in Pta-buurt vermoor
2010-05-07 21:55
Hilda Fourie

Rowers het gister nóg ’n inwoner van die misdaadgeteisterde Kameeldrift, noordoos van Pretoria, doodgeskiet – die derde skietvoorval in ’n maand in dié gebied.

Mnr. Theunis Pelser (66) se vrou, Zelma (67), het oomblikke voordat hy sy laaste asem uitgeblaas het nog by hom gepleit om te lewe.

“Jy kan dit nie aan my doen nie,” het sy aan haar man gesê.

Ernst Hoon (18), ’n matriekseun, is op 6 April in Leeuwfontein, ’n hoewegebied in Kameeldrift, deur sy slaapkamervenster doodgeskiet.

Mev. Suna Steenberg (45) is steeds in ’n koma nadat sy op 16 April in Kameelfontein deur misdadigers in die kop geskiet is.

Mnr. Johan Swiegers (55), eienaar van J&B Sugars in Kameeldrift waar Pelser as ’n vragmotorbestuurder gewerk het, het gister gesukkel om die trane te keer terwyl hy vertel het van die moord op sy vriend.

’n Netjies geklede man het omstreeks 07:15 by die onderneming opgedaag en gesê hy wil suiker koop.

Swiegers het aan Pelser gesê om in die kantoor vir die man ’n faktuur uit te skryf. Dié kantoor grens aan Swiegers se huis.

Pelser en die man is toe in die kantoor in.

Swiegers het ’n ander man by sy kombuisdeur opgemerk wat gesê het hy soek werk. ’n Derde man, wat gesê het hy is daar saam met die man wat suiker wil koop, het ook daar rondgestaan.

Swiegers het in sy kamer gaan oogdruppels ingooi toe hy stampgeluide hoor.

Terug in die sitkamer het hy drie mans gesien wat vuurwapens op Pelser en nog ’n werker, wat net as Themba bekend staan, rig.

Die mans het Swiegers aangesê om op die grond te lê en toe geld geëis. Een van die mans het Swiegers teen die nek geskop.

Swiegers het gesê hy sal die geld gaan haal.

Swiegers het opgestaan terwyl ’n vuurwapen heeltyd op hom gerig is. “Ek het nie geweet Theunis staan agter my met ’n rewolwer teen die kop nie,” het Swiegers gesê.

“Ek het die noodknoppie gedruk. Met dié het ek die ou se vuurwapen opgekap. ’n Skoot het afgegaan en ek het weggeruk.

Ek is skrams op die vinger getref.

“Dis toe dat ek Theunis sien val. Hy is in die bors getref. Hy het net ‘eina, eina, eina’ gesê.

“Daardie skoot was nie vir hom nie. Dit was vir my bedoel. Ek moes dood gewees het.”

Volgens Swiegers het die drie mans in die wit Mazda-dubbelkajuitvoertuig waarmee hulle gekom het, gevlug. Niks is geroof nie.

Swiegers het mev. Pelser, wat in die huis langsaan was, geroep en die polisie en die ambulansdienste gebel.

Pelser is sowat ’n halfuur later dood – met Swiegers en mev. Pelser langs hom.

“Toe ek aan Zelma sê Theunis is geskiet, het sy net gesê: ‘Dit kan nie wees nie, dit kan nie wees nie.’ Sy het by hom gaan sit en aan hom gesê: ‘Jy kan dit nie aan my doen nie.’”

Benewens sy vrou laat Pelser drie kinders, Karen (45), Riaan (43) en Anita (39), agter.

Konst. Portia Maleka, polisiewoordvoerder, het gesê niemand is nog in verband met die moord op Pelser vasgetrek nie.
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...rmoor-20100507


Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
KAMEELDRIFT- PRTETORIA'S WHITE SLAUGHTERHOUSE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: