IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SA PROBLEME LE BY KORRUPTE ANC

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SA PROBLEME LE BY KORRUPTE ANC   Sat May 08, 2010 7:27 am

Die Probleem lê nie met wit, swart of bruin - dit lê in die "fatcat" ANC
deur JudyB

2010-05-07 07:58

@ Randall, Nuraan, J. Davids, Pamela, Natalie en bruin Maggie

Al wat ek vir julle kan sê is “get over it”. Apartheid is al lankal dood – amper 16 jaar. En nou wil ek vir julle vra wat het die ANC in 16 jaar bereik? As ek die nuus lees is dit net negatief. Werkloosheid, dienslewering, korrupsie, tekort aan behoorlike mediese hulp, ens. ens. ens. Het jy dalk Carte Blanche gekyk – die storie oor Aurora myn.

Dit is ‘n BEE maatskappy wat in Oktober 2009 beheer oorgeneem het en ongeveer 7 maande later is daar probleme want die werkers (ook swart werkers) word nie eers betaal vir werk wat hulle gedoen het nie. En wie is verantwoordelik vir al die invoere vanaf China, niemand anders as ons regering (die ANC) nie – die rede hoekom so baie mense, veral bruinmense, hulle werk verloor het – veral die tekstielbedryf.

Ek stem saam dat apartheid verkeerd was – maar na 16 jaar kan die ANC nog steeds niks wys wat vir hulle mense (wat vir hulle gestem het) gedoen het nie. Dit is nou behalwe vir die “Fat Cats” wat familie van die ANC regering is.

Enige mens moet blind wees om nie te sien wat aangaan in die land nie. Jy kan ANC stem as jy wil, maar weet een ding – die bruinmense word nie gesien as deel van die swart volk nie.

Ek wens ook al die witmense kan padgee – maar so baie van ons is hier gebore en beskou dit as ons land ook.

Jy praat van grond steel, julle moes op plase werk en die swak onderrig as gevolg daarvan – kan jy asb. vir ons die bewyse vir hierdie stelling gee. Die swartmense glo dat Bloedrivier net ‘n mite is, ‘n storie van die blanke voorvaders.

Mag so wees, maar is die grond steel en swak onderrig nie dan ook maar net ‘n mite nie. Dit is tog ook dinge wat julle voorouers julle vertel het.

Ek kan onthou van kerke en skole wat afgebrand is. Ek kan onthou dat ‘n baie goeie swartvrou vir my vertel het hulle is gedwing om uit die skool te gaan want hulle moes gaan werk.

Ongeag wat ook al die ware feite is, ons sal seker nooit regtig weet nie.

Swartmense glo wat hulle wil, bruinmense glo wat hulle wil en daarom is dit seker ook reg dat witmense glo wat hulle wil.

Ek was deel van die apartheidsera – maar het in my hele lewe nog nooit anderskleuriges sleg behandel of neergesien op hulle nie. Jy sien ons is almal deur God geskape, na Sy Beeld so ons moet naasteliefde uitleef.

Ek kom ook baie goed met my medewerkers (omtrent 90% swart, bruin en Indier) oor die weg en ons respekteer mekaar wedersyds en ek dank die Here daarvoor.

En wat maak dit saak wie wat uitgevind het. Wat ek wel weet is dat hier niks wat toe Jan van Riebeeck hier aangekom het nie (wel dit is nou as ons alles van die geskiedenis kan glo) – en as dit nie vir hulle kennis was nie, was hier seker nou nog niks nie.

Partykeer wens ek hulle het nooit hiernatoe gekom nie – wonder net wie julle dan sou blameer het? Kyk net na Zimbabwe – na 30 jaar is die land bankrot – en as julle enige iets anders glo, kan julle regtig nie so slim wees nie – met respek gesê.

So nou wil ek julle vra – na 16 jaar is ons waar ons is. Dink julle regtig dat alles klopdisselboom sal gaan as al die wittes weg is? Dan kan ek maar net vra dat God julle sal help en al die wittes van die aardbodem wegvee of laat padgee. Eintlik hoop ek dit gebeur, want ek sal baie graag wil sien of julle die wittes nog steeds gaan blameer (as hulle nie meer hier is nie) na nog 16 jaar. Dit is nou te sê as daar iets oor gaan wees na nog 16 jaar.

Groete uit Gauteng en onthou dat haat nie goed is vir julle nie – dit doen meer skade as goed.

JudyB


http://www.dieburger.com/MyDieBurger/Briewe/Probleem-l%C3%AA-nie-met-wit-swart-of-bruin-dit-l%C3%AA-in-die-fatcat-ANC-20100507
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SA PROBLEME LE BY KORRUPTE ANC
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: