IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ERNSTIGE BEROEP OP ALLE KVB LEDE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ERNSTIGE BEROEP OP ALLE KVB LEDE   Thu May 06, 2010 10:53 pm

Die KVB Logistiek doen 'n beroep op al sy lede om asseblief die proses van gereedheid in 'n baie ernstige lig te sien. Dinge op die politieke speelveld is nou besig om vinnig momentum te verkry sedert Eugene Terreblanche se sluipmoord. Dinge is besig om onder die komberse vinniger momentum op te tel as wat die normale Jan Publiek ooit kon droom om te weet...om die minste te se- die politiek in Suid-Afrika is uiters onstabiel en breekbaar.

As ons sou terugkyk na wat Siener- daardie bekende "Mal" Boereprofeet- soos wat baie Afrikaners en reenboog-kinders na hom verwys- voorspel het- het hy die volgende voorspel:

Siener het gese hy sien dat Suid-Afrika sy grootste staking, waarin al die unies deelneem ooit,- ingaan- waar eers alle vervoer lamgele word, dan volg daar 'n donkerte in Johannesburg. Hy sien die land se rug gebreek word- en op haar kniee gaan. Hy sien twee bekende leiers oneervol sterf- dan sien hy 'n bekende leier sterf wat 10 dae in staatsie le in 'n glaskis. Hy sien dan 3 vlamme uitskiet uit die kis- en sien 2 emmers bloed oor Johannesburg en Pretoria val.

Dit is kortweg die konteks van Siener se visioene- so ook het Johanna Brandt dit voorspel. As ons nou kyk na di staking van Transnet opsig self- is dit net die spoorwee en hawens- maar ongelukkig het AL die vervoerunies gister hulself OOK verbind aan die Transnet staking. Vanmore het meer unies by die kakofonie ingeskakel- en vanmiddag het NUM vir EVKOM aangevat oor 'n 18% loonverhoging.

Wat se die Unies- om by Siener aan te sluit oor die grootste staking ooit- ek haal aan:

"We are very serious about this strike. It certainly will be one of the biggest strikes in the history of South Africa that will make all other strikes look like a joke," said Utatu general secretary Chris de Vos."

Wat sien ons reeds: E.Terreblanche het eerloos gesterf. Die vervoerwese word van 10 Mei af lamgele. Meer-en-meer unies sluit aan by die stakers. NUM gaan EVKOM donker maak. Ons sien dus Siener en Johanna se "mal" voorspellings een-vir-een bewaarheid word.

Ons oproep aan al ons lede is eenvoudig en reguit: 1. Maak NOU julle lewens reg- en keer terug na God toe.2. Maak julle gereed om te onttrek, gaan julle nood voorrade na- en skei julself van julle wereldse dinge- veral krediet. 3. Hou die nuus, Forums- en e-posse van KVB af dop- asook ons forum. Bly op hoogte van al die nuus.

Sou die vervoer gestaak word-kan kragsentrales en baie besighede nie funksioneer nie.Gevolg- EVKOM begin swaarkry om krag te verskaf. Sou NUM aansluit by die stakers- staan al EVKOM se dienste...en namate ook sy krag uitset soos goed breek- en geen personeel om krag te verskaf nie....algehele donkerte. Wat daarna gaan volg- hoef ek nie eers aan u uit te spel nie. Verkeer gaan nie kan beweeg agv dooie robots nie, straatligte en huisligte gaan af wees- so ook hospitale en duisende besighede gaan staan. Banke gaan nie elektronies kan funksioneer nie, water hidroliese siteme, riool , pertrolstasies gaan leeg loop, winkels gaan nie kos kan verskaf nie, miljoene gaan hulle werke verloor as besighede staan en baie meer gaan tot 'n halt knars. Voeg nou duisende oproerige winkel plunderaars by die prentjie- en wat u sien- is....totale chaos.

Maak asb seker u het al u Senior- en Funksie Leiers se kontaknommers in gereedheid. Kry u roetes reg- en wees ten alle tye waaksaam en gereed. Sorg dat u proviant, Medies middele, verblyf benodighede- en klerasie vir uiterste koue vir die tydperk van 3 maande in gereedheid het.

Kontak u groep leiers en maak seker u het alles soos benodig- en dat u leiers weet waar u woon.

KVB Groete
Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven Like a Star @ heaven
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: ERNSTIGE BEROEP OP ALLE KVB LEDE   Fri May 07, 2010 4:03 pm

Mense al wat ek hier kan bydra is die erns wat gepaart gaan met hierdie oproep en dat ons ook ons nie -internet lede ook inlig wat in jul areas is.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ERNSTIGE BEROEP OP ALLE KVB LEDE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: