IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BLANKE VROU DEUR SWART ROOFBENDE GESKIET IN ROOFTOG

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BLANKE VROU DEUR SWART ROOFBENDE GESKIET IN ROOFTOG   Tue May 04, 2010 10:49 pm

Hof hoor van gewelddadige winkelrooftog
2010-05-04 22:04



Pretoria – ‘n Vrou is in die kop geskiet terwyl sy probeer het om uit ‘n supermark in Claremont te ontsnap gedurende ‘n gewelddadige rooftog in 2007, is Dinsdag in die hooggeregshof in Pretoria gehoor.

Dit was gedurende die getuienis van die ooggetuie Charl Pretorius, wie se skoonpa die Dealz Family Store in Claremont Park-winkelsentrum besit.

Pretorius het Jose George Khoza, 27, van Atteridgeville as die man wat Wilma Venter op die aand van 25 Julie 2007 geskiet het geïdentifiseer.

Khoza, Zweli Siyabonga Mkhize, 26, en Musa Gumede, 20, het onskuldig gepleit op die moord van Venter en die werknemer Petrus Jansen van Rensburg.

Hulle het ook ontken dat hulle probeer het om die eienaar se vrou, Paulah Oosthuizen, die kassier Annetta Koen, Van Rensburg se verloofde Patricia Klaasen en ‘n kliënt Jacquelene Maritz, te vermoor.

Die drie het verder ook onskuldig gepleit op aanklagte van roof met verswarende omstandighede, poging tot roof en die onwettige besit van wapens en ammunisie.

Pretorius het getuig dat hy daardie aand ‘n wakende oog oor die winkel gehou het, aangesien dit al voorheen beroof is.

Toe hy twee verdagte mans met selfone buite sien, het hy ingegaan en sy skoonpa daarvan gesê.

Hy het net binnegegaan, toe een van die mans – wat hy as Khoza geïdentifiseer het, hom van agter gestoot en ‘n pistool in sy gesig gedruk het terwyl hy hom beveel het om op die grond te lê.

Volgens Pretorius het ‘n bejaarde vrou met lang swart hare probeer hom te ontsnap, maar Khoza het haar sonder ‘n woord in die kop geskiet.

“En toe het die ander net begin skiet. Khoza het ook geskiet. Almal het geskree. Dit het so vinnig gebeur,” het Pretorius vertel.

“Ek het gesien hoe hulle iemand anders van agter skiet. Mense wat geskiet is het op die vloer gelê. Daar was verskriklik baie bloed op die vloer.”

Hy het sy skoonma (Oosthuizen) en Koen, die kassier, gevind waar hulle huilend gelê het.

“My skoonma het amper onder die toonbank gelê. Ek het eers na die tyd besef dat sy ook geskiet is.”

Pretorius het gesê dat hy ‘n goeie kykie van Khoza se gesig en oë gekry het en dat hy nie maklik iemand se gesig sal vergeet wat ‘n persoon voor hom geskiet het nie.

Khoza se advokaat het gestry dat Pretorius ‘n fout gemaak het toe hy sy kliënt geïdentifiseer het.

Die verhoor duur voort.

- Sapa


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Hof-hoor-van-gewelddadige-winkelrooftog-20100504
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BLANKE VROU DEUR SWART ROOFBENDE GESKIET IN ROOFTOG
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: