IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 "TEAZERS " BAAS VERMOOR

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: "TEAZERS " BAAS VERMOOR   Tue May 04, 2010 10:44 pm

SOOS JY LEWE....SO SAL JY STERWE NE? DIE KARAKTER WAS IN VELE AFPERSINGS, DUISTERE OOREENKOMSTE, BORDELE, ENS BETROKKE. DIT KOM GLAD-NIE AS 'N VERRASSING NIE.


Motief agter moord op Lolly Jackson duister
2010-05-04 08:30



Johannesburg – Die motief agter die moord op die omstrede Teazers-baas Emmanuel (Lolly) Jackson is steeds onbekend, het die Gautengse polisie Dinsdagoggend gesê.

"Die motief is in dié stadium nog onduidelik, en ja, ons kan bevestig dat die slagoffer Lolly Jackson is," het ’n polisiewoordvoerder, lt. kol. Euguene Opperman gesê.

"Dit is ook nog onduidelik of enigiets uit die huis waar Jackson vermoor is, vermis word en of hy tydens die voorval alleen was. Ek kan eenvoudig net nie ‘n antwoord daarop gee nie," het Opperman gesê.

Die Teazers-baas is Maandagaand na wat verneem word 15 keer in ’n afgesperde woongebied in Edleen, Kempton Park, geskiet.

Die man wat Jackson vermoor het, het die polisie self gebel. "Die polisie het die oproep gekry, na die adres gegaan, maar die huis gesluit gevind.”

Die polisie was vroeg Dinsdagoggend op die toneel, maar teen 05:30 is daar nog niemand in verband met die moord in hegtenis geneem nie, het hy gesê.

Jackson se liggaam is met talle skietwonde aangetref.

Die polisie wou nie bevestig dat dit inderdaad 15 keer was nie, maar sers. Tsholofele Madumo, ’n woordvoerder, het bevestig hy is “verskeie kere” geskiet.

Die moordenaar, wat glo ’n kamer in die huis huur, het toe in Jackson se Jeep Cherokee weggejaag.

“Ons kan nie sê of hy van dieselfde huis af gebel het nie, want dit sal in die ondersoek uitkom,” het lt.kol. Opperman gesê.

-Sapa


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/Motief-agter-moord-op-Lolly-Jackson-duister-20100504
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
"TEAZERS " BAAS VERMOOR
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: SA Nuus en Aktueel-
Spring na: