IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 DSTV EN TOPTV SE MEKAAR DIE STRYD AAN....EN VIR EENS WEN DIE KYKER!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: DSTV EN TOPTV SE MEKAAR DIE STRYD AAN....EN VIR EENS WEN DIE KYKER!   Tue May 04, 2010 10:37 pm

ENIGE EEN VAN DIE PAKETTE IS 100% BETER AS DIE RASSISTIESE ANCBC. TERWYL ONS NOU IN PRYS-OORLOE GEWIKKEL IS....ENIG-EEN WAT MOONTLIK NUWE SELFOON BEDIENERS WIL VOORSTEL?


Johannesburg – ’n Prysoorlog tussen DStv en TopTV, wat vandag begin uitsaai, het reeds begin.

DStv het gister bekend gemaak dat hy ’n nuwe, goedkoper pakket beskikbaar stel en ook nuwe kanale by van sy bestaande pakkette voeg.

Daar is nou ses verskillende pakkette op DStv beskikbaar van R20 per maand (DStv EasyView met 15 kanale) tot R529 (DStv Premium met 86 kanale). Dié nuwe pakkette geld sedert gister.

Die nuwe pakket, DStv Lite, kos R99 per maand en bevat 25 kanale – presies dieselfde as TopTV se basiese pakket.

Kanale soos TCM, Magic World, FTV, SS Blitz, SuperSport Action, Mindset Learn, CNN International, Al Jazeera en CNBC Africa is onder meer ingesluit.

Twee verbeterde pakkette, DStv Select 1 en 2, kos boonop teen R148 per maand ’n raps minder as TopTV se twee opsies van R215.

DStv Compact (44 kanale) is teen R232 per maand ook goedkoper as TopTV se pre*mium-pakket (52 kanale).

Bestaande pakkette wat verbeter word, is DStv Select 1, wat agt bykomende videokanale kry. Dié pakket bevat dus nou 34 videokanale, 32 radiokanale en 10 DMX-kanale.

DStv Select 2 kry ses bykomende videokanale, wat die totaal op 32 videokanale, 43 radiokanale en 10 DMX kanale te staan bring.

Mnr. Nico Meyer, uitvoerende hoof van MultiChoice Suid-Afrika, het in ’n nuusverklaring gesê MultiChoice is baie opgewonde oor die jongste aanbod op DStv.

“Ons is altyd op soek na geleenthede om ons diens te verbeter en uit te brei deur waarde toe te voeg en keuses uit te brei.

Ons het verskeie nuwe dienste aan die kom wat ons binnekort aan ons intekenare sal bied.”

- Die Burger
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
DSTV EN TOPTV SE MEKAAR DIE STRYD AAN....EN VIR EENS WEN DIE KYKER!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: