IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 Forum lyk windtie

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 7:37 am

Ek moet julle manne gelukwens met die werk wat julle gedoen het.
Dit lyk regtig goed en georganiseerd.
Mense kyk na kwaliteit, en hierdie is.

Julle kan die advertensies stel dat dit net vir gaste wys.
Dit wys dan nie wanneer lede ingelog is nie.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 8:28 am

Ridder Van Die Langpad skryf:
Ek moet julle manne gelukwens met die werk wat julle gedoen het.
Dit lyk regtig goed en georganiseerd.
Mense kyk na kwaliteit, en hierdie is.

Julle kan die advertensies stel dat dit net vir gaste wys.
Dit wys dan nie wanneer lede ingelog is nie.

RVD- Ons bedank jou spesiaal vir al die harde werk wat jy aan die site gedoen het.....dit word eerlik opreg waardeer. Wat is die kanse dat jy ons Coat of Arms aan die linkerkant- net so skuins onder die Banner kan opsit? Ek wil nie nou "Advantage" van jou goeie hart vat nie-

Dankie Swaer

0002
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 8:39 am

Weereens baie dankie Ridder.

Gepaste naam, want dis wat jy vir ons hier is. Jy sal altyd n vriend va hierdie groep bly.

Ek sal noeg die dinge uit werk en sal nog van tyd tot tyd vra hoe as jy nie om gee nie.

Die vra van kvb002 ek het net bietjie rigting nodig asb.

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 10:47 am

Ek gaan vir julle die veranderinge vandag doen.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 2:00 pm

Hoe verander ek my Avatar?

As jy 'n ander Avatar wil he- gaan kies een op jou Profile- of hardeskyf. As jy hom wul laat pas - hy mag nie groter as -ek dink- 50x50 wees nie. Op jou profiel sal hy jou se wat is die grootte.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 2:44 pm

Arend skryf:
Hoe verander ek my Avatar?

RVDLP-

Kan jy Arend help om sy Avatar te plaas asb?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sat Feb 13, 2010 3:05 pm

Ridder Van Die Langpad skryf:
Ek gaan vir julle die veranderinge vandag doen.

Sal jy kan die Coat of Arms en ons vlag plaas groot seblief RVDL? Die forum lyk kaal sonder sy kenteken.

Dankie Ouboet!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 10:04 am

Dankie manne en welkom hier by ons.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000005



Aantal posstukke : 295
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Goeie Middag en Baie Dankie   Sun Feb 14, 2010 12:30 pm

Goeie Middag manne

Wil graag net van my kant af dankie sĂȘ aan al die mensies wat 'n rol gespeel het.

Word baie waardeer.

Vriendelike Groete
KVB5
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 9:20 pm

Razz KVB 1 tot waar ? Sal moet wyd kyk in die gange. Agente hier in die agentskap. Cool

Baie mooi forum mense.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 9:31 pm

BOERLANDER skryf:
Razz KVB 1 tot waar ? Sal moet wyd kyk in die gange. Agente hier in die agentskap. Cool

Baie mooi forum mense.

Baie dankie maar ek kan jou verseker as die angente krap sal daar n nagmerrie op hul wag want hulle sal die ANC onwettig moet verklaar voor hulle aan ons kan raak.

Hier in die Kaap werk ons hard om dinge skoon te hou. Die mense sal verbaas wees hoeveel jy binne die wet kan doen.

Dan is ons besig om n sterk span hier op te bou, wat alle vasette van wet en samelewing as gesoete mense ken.

Maar hier sal julle ook vind dat ons nutter dink oor dinge en dat dit iets is wat ons aanmoedig. Ons spoor ook ons mense aan om positief dinge aan te pak en die uit werking is astronomies.

Dit was egter n lang eensame pad vir van die manne wat die groep tot hier gebring het alle dank gaan aan hulle.

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
BOERLANDER



Aantal posstukke : 8
Join date : 2010-02-14

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 9:36 pm

Admin skryf:
BOERLANDER skryf:
Razz KVB 1 tot waar ? Sal moet wyd kyk in die gange. Agente hier in die agentskap. Cool

Baie mooi forum mense.

Baie dankie maar ek kan jou verseker as die angente krap sal daar n nagmerrie op hul wag want hulle sal die ANC onwettig moet verklaar voor hulle aan ons kan raak.

Hier in die Kaap werk ons hard om dinge skoon te hou. Die mense sal verbaas wees hoeveel jy binne die wet kan doen.

Dan is ons besig om n sterk span hier op te bou, wat alle vasette van wet en samelewing as gesoete mense ken.

Maar hier sal julle ook vind dat ons nutter dink oor dinge en dat dit iets is wat ons aanmoedig. Ons spoor ook ons mense aan om positief dinge aan te pak en die uit werking is astronomies.

Dit was egter n lang eensame pad vir van die manne wat die groep tot hier gebring het alle dank gaan aan hulle.

Groete

Ou maat, jy sal my nog leer ken as n persoon wat baie die draak steek. My verwysing na "agente" is tong in die kies. Dit is met verwysing na jul WVK no. hehe.

Dat julle in die Kaap meer werk het in die sin van oortuiging, is gewis. Maar op die oomblik is dit maar orals. Sterkte met jul werk, gee GOD al die eer en dinge sal voor die wind gaan.

Boeregroete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 9:39 pm

Dankie Razz
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Sun Feb 14, 2010 9:42 pm

Dankie Boerlander

By ons gee ons God al die eer van begin tot einde.

Ons mag ook hier lag

Groete Laughing
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
Scrooge



Aantal posstukke : 6
Join date : 2010-02-15
Age : 56
Ligging : Transvaal

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 5:01 pm

Baie interessant .... Knap gedaan manne...he..he..heeee wat kan julle dan nou anders verwag van `n Kapenaar....NET DIE BESTE........ cheers
Geluk manne.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 7:45 pm

Scrooge skryf:
Baie interessant .... Knap gedaan manne...he..he..heeee wat kan julle dan nou anders verwag van `n Kapenaar....NET DIE BESTE........ cheers
Geluk manne.

Baie Welkom hier by ons Scrooge- goed om jou naam hier te sien pronk. Jy moet nou-net jou hart hier kom oopmaak- en as jy kan- val saam met ons in met aktiewe diens- dis heel lekker. Gaan loer maar gerus op ons foto gallery wat ons hier aanvang- ons is 'n WERKENDE spannetjie hier in die Kaap. Op die forum klets- is vir ons ontspanning- en info deel. Ons grootste werk le daar buite waar ons aktief ons groep bestuur. Ons het gelukkig 'n baie wakker en gemotiveerde leier wat min praat- maar werk dat sy ore klap. Ongelukkig kan ons ander ook nie slap trek nie- hy is soos 'n bleddie Foksterrier op jou bas as jy bietjie laat slaple.

Aan al die manne en vroue wat die afgelope maande hard gewerk het aan die vergaderings, kampe, welsyn, admin en fonds insameling- baie dankie- en ook aan ons lede en kadette wat ook hulle sweet en arbeid moes gee om die groep 'n sukses te maak.


Laas bewerk deur KVB000000002 op Mon Feb 15, 2010 9:26 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Ridder Van Die Langpad



Aantal posstukke : 21
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 8:03 pm

Ek het 'n paar veranderinge gemaak.
1) Lede wat ingelog is sal nie meer die ads op hulle skerms sien nie.
2) Die chatroom is geaktiveer. Heel onder aan die bord. Onthou, jy moet inteken op die chatroom al is jy ingelog op die bord.
3) Ek hoop dat die banner nou die goedkeuring van die bestuur sal wegdra. Ek moes bietjie inboet op hoogte sodat ek die logo, bannier en die vlag kon inpas sonder om hulle te verwring.
4) Links sal julle nou sien daar is 'n paar widgets aangebring. Hulle dek die minimum nodige wat 'n mens wil sien.
5) Die drade is nou los van mekaar en dit gaan die proses om versteekte forums te stig baie vergemaklik.
6) Daar is aan die regterkant so 'n klein stukkie wat vir 'n mens 'n aanduiding gee wat die laaste pos se inhoud is.
7) Julle sal nou kan sien wie is aanlyn en wie nie.

Indien daar enige ander werk is wat julle verlang, laat weet, ek help enige tyd.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 8:47 pm

Ridder soos gewoonlik is dit goeie werk. Baie dankie.

Al die veranderings is goed maar soos jy weet sal mens maar leer langs die pad wat werk en wat nie.

So ons sal dan maar weer kom bakhand staan.

Weereens dankie
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 9:00 pm

Ridder Van Die Langpad skryf:
Ek het 'n paar veranderinge gemaak.
1) Lede wat ingelog is sal nie meer die ads op hulle skerms sien nie.
2) Die chatroom is geaktiveer. Heel onder aan die bord. Onthou, jy moet inteken op die chatroom al is jy ingelog op die bord.
3) Ek hoop dat die banner nou die goedkeuring van die bestuur sal wegdra. Ek moes bietjie inboet op hoogte sodat ek die logo, bannier en die vlag kon inpas sonder om hulle te verwring.
4) Links sal julle nou sien daar is 'n paar widgets aangebring. Hulle dek die minimum nodige wat 'n mens wil sien.
5) Die drade is nou los van mekaar en dit gaan die proses om versteekte forums te stig baie vergemaklik.
6) Daar is aan die regterkant so 'n klein stukkie wat vir 'n mens 'n aanduiding gee wat die laaste pos se inhoud is.
7) Julle sal nou kan sien wie is aanlyn en wie nie.

Indien daar enige ander werk is wat julle verlang, laat weet, ek help enige tyd.

Dankie Ridder- Ek stuur die nuwe formaat van die vlag en die slagspreuk aan jou om te plaas- die ander het almal rame-behalwe die twee. Ek het rame omgesit om by die ander te pas.

Groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Admin
Admin


Aantal posstukke : 25
Join date : 2010-02-06

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 9:14 pm

Ek wag vir dit.
Sal more weer aangaan.
Gaan loer by www.kaapsevryheidsburgers.org na die vlaggie wat ek daar geplaas het.
Is dit so iets wat jy soek of moet dit anders lyk?

Sien julle manne more weer, lekker slaap en soet drome.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Mon Feb 15, 2010 9:30 pm

Admin skryf:
Ek wag vir dit.
Sal more weer aangaan.
Gaan loer by www.kaapsevryheidsburgers.org na die vlaggie wat ek daar geplaas het.
Is dit so iets wat jy soek of moet dit anders lyk?

Sien julle manne more weer, lekker slaap en soet drome.

Ek probeer my as af die afgelope dae om G-Mail op te kommandeer- maar die ding is so vol beesmis- hy wil nie eers oopmaak nie- gee my net die antwoord:

"This is taking longer than usual. Try reloading the page.
If that doesn't work, you can:

1. Disable Labs and try again.
2. If you're on a slow connection, try basic HTML view.
3. For more troubleshooting tips, visit the help center.
"



Ek het al alles probeer- maar G-mail...wat gewoonlik op die bol is- is vir die afgelope paar dae planke toe. Hulle help sentrum se dis ons SA bediener wat opgeneuk is. Sodra ek G-Mail kan oopkry- stuur ek dit- dit is uiters frustrerend!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Forum lyk windtie   Today at 2:29 pm

Terug na bo Go down
 
Forum lyk windtie
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: