IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC BOBBEJAANWYFIE TREK RASSISME OP WIT SODAAT

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC BOBBEJAANWYFIE TREK RASSISME OP WIT SODAAT   Tue May 04, 2010 7:29 pm

HIERDIE DIREKTE NAAKTE RASSISME EN HAATSPRAAK LOOP NOU AL LANK PERMANENT SAAM MET DIE ANC-ADDERS EN HULLE ONDERGESKIKTE GESPUIS- MAAR DIE DRELLE WIL HULLE VUIL BEKKE REK AS 'N BOER 'N HOUTKOP TE NA KOM. DIE ADDERS IN DIE ANC BEHOU HULLE DIE REG VOOR OM DIE BOER TE VLOEK, VERTRAP, UIT TE MOOR- EN TE DREIG SOOS HULLE WIL- MAAR DIE UITVAAGSELS DINK HULLLE IS ONAANTASBAAR!:

"Ek haat wittes,’ skree generaal glo ná soldaat kollega aanspreek
2010-05-03 23:19
Artikelopsies Deel Kry Beeld op


Erika Gibson
’n Sersant-majoor van die Leër-gevegopleidingsentrum by Lohatlha in die Noord-Kaap gaan hof toe nadat sy bevelvoerende generaal glo vir hom gesê het sy “haat wittes” en op die grond voor hom gespoeg het.

Dit het glo gebeur nadat die sersant-majoor in opdrag van die generaal gearresteer is. ’n Been in sy arm is tydens die arrestasie gekraak.

Nou het ao. At Malan van die sentrum se arbeidsverhoudinge-afdeling klagte teen sy bevelvoerende generaal en die minister van verdediging by die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Militêre Polisie-agentskap (MPA) ingedien, terwyl hy ook met ’n siviele geding teen haar begin het.

Adv. Gert van Niekerk van Pretoria het bevestig hy is namens Malan besig met regstappe.

Dit is nie die eerste keer dat die bestuurstyl van brig.genl. Nontobeko Mpaxa, die generaal, op ’n konfrontasie uitloop nie.

Sy het glo al ’n ondergeskikte geklap. Malan meen egter dié keer het dinge te ver gegaan.

Die konfrontasie het die aand van 31 Maart vanjaar begin toe Malan glo ’n militêre polisieman met ’n militêre voertuig by ’n drankwinkel in Postmasburg aangepraat het.

Die volgende oomblik is Malan se arms geboei omdat die polisieman gemeen het hy is besope en dat hy dronk bestuur.

Hy is by die militêre voertuig ingeboender waartydens sy arm glo gekraak en sy nek seergemaak is.

Malan beweer in sy eedsverklaring Mpaxa het die ondersoekkamer in die hospitaal waarheen hy geneem is om sy beserings te laat ondersoek, binnegestorm.

Sy het die dokter glo verhinder om ’n behoorlike ondersoek uit te voer. ’n Private dokter het later laat x-straalfoto’s neem wat die breuk en die beserings duidelik gewys het.

Mpaxa en haar drywer het hom volgens die verklaring glo ook agtervolg en sy het by geleentheid herhaaldelik vir hom geskree: “I hate you; I hate you!” en op die grond gespoeg.

Onder-offisiere het haar tot bedaring probeer bring, maar sy het haar glo nie daaraan gesteur nie.

Die SAPD wou luidens die verklaring nie die dronkbestuur-saak teen Malan verder voer nie en die militêre polisiemanne het hom oornag in ’n kamer op Lohatlha toegesluit.

Toe hy die volgende dag ingevolge die militêre gebruik amptelik oor die klag teen hom ingelig moes word, kon die MPA geen klagstaat indien nie omdat hulle glo nie geweet het waarvan om hom aan te kla nie.

Malan sê in sy verklaring hy is ’n pligsgetroue soldaat wat die afgelope drie jaar merietebonusse vir sy goeie werk gekry het. Hy voel verneder en sy waardigheid is aangetas.

Lt.genl. Solly Shoke, leërhoof, het gesê nóg hy nóg die leër gaan nou kommentaar lewer aangesien regsprosesse aan die gang is."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021142



Aantal posstukke : 121
Join date : 2010-02-13
Age : 37
Ligging : Mpumalanga

PosOnderwerp: Re: ANC BOBBEJAANWYFIE TREK RASSISME OP WIT SODAAT   Tue May 04, 2010 7:42 pm

Hy moes haar n paar taai klappe gegee het en haar in haar gesig gespoeg het!
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC BOBBEJAANWYFIE TREK RASSISME OP WIT SODAAT
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: