IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BELASTING BETALER BETAAL MILJOENE VIR EX-BOMPLANTER McBRIDE SE DRONK ESKAPADES

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BELASTING BETALER BETAAL MILJOENE VIR EX-BOMPLANTER McBRIDE SE DRONK ESKAPADES   Sun May 02, 2010 1:09 pm

IRONIES- DIE DRONK EX-BANDIET WAT AGV TERRORISME SLEGS 3 JAAR IN DIE TRONK GESIT HET- EN TOE "SEKURITEITS HOOF" GEWORD HET AS "DANKIE-SE" GESKENKIE VAN SY BOMPLANTER MEDE KORRUPTE ANC REGIME AF OMREDE HY 3 WITTES VERMOOR HET- KOS NOU WEER DIE WIT BELASTING BETALER MILJOENE MET SY STRAFSAAK.

AAN DIE ANDERKANT SIT BOEREMAG-LEDE AL 7 JAAR VERHOOR AFWAGTEND- LEWE ONDER HAGLIKE OMSTANDIGHEDE IN DIE ANC TRONKE- EN DIT OMREDE HULLE STEEDS NIE DIE LEDE SE VOLLE SKULD KAN BEWYS NIE. OOK SIT CLIVE DERBY-LEWIS AL 15 JAAR IN DIE TRONK VIR SY "AANDEEL" AAN HANI SE MOORD- MAAR DIE WETTERS WAT EUGENE TERREBLANCHE VERMOOR HET- WORD AS "HELDE" GESIEN- EN GAAN HEEL MOONTLIK SKOTVRY DAARVAN AFKOM.

PUNT IS DIT: DIE ANC IS 'N RASSISTIESE ,NEPOTISTIESE EN TERRORISTE ORGANISASIE WAT DEURSPEK IS MET KORRUPSIE. HULLE IS DIE GROOTSTE LEUNAARS EN BEDRIEERS WAT OOIT IN DIE PARLEMENT KON SIT- EN MOET MET ALLE VERAGTING BEJEEN WORD JEENS HULLE VERAGTING VAN DIE BLANKE- EN HULLE VERKRAGTING VAN DIE WET.



Nog méér miljoene vir McBride
2010-05-01 23:30


Slegs ure voor die ongeluk is mnr. Robert McBride (in denimbroek) in ’n ligte luim by ’n Kerspartytjie. Dié foto is as bewysstuk by die hof ingedien.


Herman Scholtz in Pretoria

herman.scholtz@rapport.co.za

Belastingbetalers dok blykbaar nog miljoene rande op vir die afgedankte mnr. Robert McBride se regskoste terwyl die Ekurhuleni-metroraad besluit het om dit nié te doen nie.

Luidens amptelike dokumente van die metroraad het hy reeds meer as R10 miljoen aan McBride se vorige regsverteenwoordigers oorbetaal vir die rits hofsake wat met sy beweerde dronkbestuur-ongeluk ná ’n Kerspartytjie in 2006 verband hou.

Mnr. Prince Hamnca, woordvoerder van die Ekurhuleni-burgemeester, sê hulle gaan voort om die regskoste te betaal.

Rdl. Izak Berg van die Onafhanklike Belastingbetalersvereniging in die Ekurhuleni-raad sê weer hy het persoonlik die resolusie oor die regskoste-kwessie van die afgedankte metropolisiehoof voorgestel. Die ANC-beheerde metroraad het dit teengestaan, maar die speaker het “per ongeluk” gesê die resolusie word aanvaar en die notules van die vergadering is ook bekragtig.

Daarom het hy nou briewe aan ANC-raadslede gestuur wat hulle waarsku dat hulle persoonlik aanspreeklik gehou sal word vir die “ongemagtigde” betalings aan McBride se regsverteenwoordigers.

Toe Hamnca daarop gewys is dat die metroraad in Februarie ’n resolusie aanvaar het dat die raad dit nie meer sal doen nie, het hy eers by die raad se regsafdeling seker gemaak en weer aan Rapport gesê hulle betaal nog vir McBride “omdat die ongeluk gebeur het terwyl hy aan diens was”.

Mnr. Roshan Dehal, aan wie die miljoene reeds betaal is, was McBride se regsverteenwoordiger toe hy in die dodesel was vir sy aandeel in die destydse ontploffing in ’n Durbanse kroeg waarin drie mense dood is.

Dehal het die geld ontvang vir McBride se verdediging, aansoeke in die hooggeregshof en regstappe teen McBride se eertydse vertrouelinge wat later teen hom gedraai het.

Die hof het die afgelope week in Mc­Bride se verhoor ook gehoor hy het in sy waarskuwingsverklaring gesê hy was ernstig beseer in die ongeluk deurdat van sy ribbes gebreek is, maar dat plate wat kort ná die ongeluk geneem is, dit weerspreek.

* McBride se regskoste-rekening kan verder toeneem met sy geding teen die dagblad The Citizen. Die appèlhof het onlangs bevind die koerant mag hom nie ’n moordenaar of misdadiger genoem het weens sy vorige veroordelings nie, aangesien hy amnestie by die Waarheid-en-versoeningskommissie gekry het. Die vergoedingsbedrag is egter op appèl verminder van R200 000 tot R150 000.

The Citizen appelleer nou teen die beslissing in die konstitusionele hof.


http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Nog-m%C3%A9%C3%A9r-miljoene-vir-McBride-20100501
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BELASTING BETALER BETAAL MILJOENE VIR EX-BOMPLANTER McBRIDE SE DRONK ESKAPADES
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: