IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Sat May 01, 2010 5:52 pm

VOLK VAN SMARTE

Op die kruin van die berg staan ‘n verslete ou man, verlate en heeltemal alleen-
En hy staar diep in die vergetelheid wat voor hom strek- daar ver om hom heen.
Hy sien hoe die son stadigaan - ver op die horison geruisloos na benede begin te sink-
En hy sien hoe miljoene sterre in komende nag vir hom beginne flikker en wink.

Sy ou gekreukelde gesig is al gerimpeld en vaal- sy gelaat is uiterlik moeg-
Sy tingerige liggaam krom van ‘n lewe heeltyd deur gesweet en geswoeg.
Met ‘n rukkerige benerige hand hou hy die staf vas waarop hy moet rus-
Wat eens ‘n toonbeeld van mag was- maar nou die lewens vuur amper geblus.

Hy tuur oor die dorre vlakte wat nou hier voor hom uit die skemer verrys-
Dieselfde arena wat eens was – vreugdevol versier met Purper en Anys.
Riviere van Melk en Heuning het uit die aarde geborrel, so ver die oog kon sien-
‘n Hemelse Paradys waar ‘n moee en honger siel sy God met oorgawe kon dien.

Herinneringe begin te speel soos ‘n rolprent deur sy vermoeiende verstand-
Tower dowwe tonele na vore van ‘n eens wonderlike en trotse land.
Hy herroep nog so goed die glinster van vergange se swierige ou dae-
Van ‘n jong volk wat eens hier gespeel het met klei osse - en ‘n kakebeenwa.

Hy sien in sy geestesoog nog hoe die kindertjies sorgeloos speel en baljaar-
Hulle huppel en spring deur die veld en bosse- daar was tog geen gevaar.
Hy hoor nog hoe hulle laggies uitbundig teen die rand en berg weerklink-
Hy sien hoe hulle met mekaar tussen die veldblomme speel en rinkink.

Die ou man onthou nog vars- soos gister se dag-
Die jong volk se meisies wat ook so klok helder kon lag.
Hy onthou nog ‘n volk wat swaarkry oorwin het- en uiteindelik kon tromfeer-
Verby was al hulle pyn en lyding- verby was al hulle smart en seer.

‘n Traan vind sy weg ongemerk en stadig oor die ou gerimpelde gesig-
Wiggel afwaarts en gooi ‘n effense glinster in die dalende son se lig.
Met hartseer en bitterheid kyk hy hemelwaarts soos een wat net kan hoop-
Vir ‘n bietjie van God se genade oor hierdie woesterny- kaal van sy glorie gestroop.

Met ‘n hoof na benede gebuig- ‘n hart wat gebroke is oor die vergete dae van vervloee-
Draai die oue van dae stadig om, loop skuifelend na die vlakte- rug krom en erg geboee.
Sy liggaam is gebreek- sy gees tot in sy wese geknak-
Sy siel is uitmekaar geruk- die trane van vernedering… le baie vlak.

Hy buk- en neem die dorre grond van die barre aarde in sy bewerige hand-
Met ‘n stadige beweging gooi hy dit in ‘n dun straaltjie terug tot weer in die sand.
Moedeloos gaan sit hy op die naaste rots- en staar na die ondergaande son-
Ag Here- hy sou sy lewe gee vir die volk- as hy net maar kon.

Hulle was gewees ‘n volk – sterk in hulle mag- eenvoudig in hul geloof-
Wat hierdie land gebou het-elke myl geloop het- tot laat in die nag afgesloof.
As gelowige dienaars- het hulle na God gedraai vir hulp en krag-
Na hulle Here gegaan elke komende dag- om af te bid Sy leiding – selfs tot laat in die nag.


Laas bewerk deur KVB000000002 op Sun May 09, 2010 5:55 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Sat May 01, 2010 5:54 pm

So het die volk opgestaan in die land- betaal met bloed deur hulle vaders van weleer-
Met blydskap en vasberadenheid die Woord van God en medemens altyd gerespekteer..
Die dae van die Here en geloftes van hulle vaders het hulle sorgeloos onderhou-
Hulle nasie en nasate se fondamente deurentheid op streng beginsels en reinheid gebou.

Die jong land het opgestaan - ‘n reus , - onwrikbaar in sy wandel en sy wee-
Wat geken was vir sy dapperheid- van sy strande tot ver oor die see.
Met krag het hy na vore beweeg- sy pas was onverskrokke en doelgerig-
Sy mense was verenig as ‘n volk- sy toekoms was bevestig voor God se gesig.

Het die land – en sy volk- maar geweet wat vorentoe in die skadus le en loer-
Het hulle maar geweet van die verraad- en die vernietiging van die land deur ‘n broer.
Was die volk maar eerder getrou aan hulle Skepper se Wet en Sy neergelegte wee-
Sou die land sy rug kon sterk maak- en nog voorspoedig regeer het oor land en see.

Die vernietiger het gekom soos ‘n dief in die nag- die volk se harte gesteel- gedraai na geld en mag-
Verlore was die respek en eer vir Hom wat hulle gelei het deur die donkerste nag.
Hulle gesigte het hulle gedraai na die heidinse nasie se brousel van wellus en plesier-
In hulle harte het hulle verander- geloop agter sinnelose speletjies en goedkoop bier.

In hulle wonings het hulle ingenooi die draak- in hulle binnekamers het hulle gehoer-
Hulle siele verruil vir onsinnige wereldse genot- hulle vrouens gelos om na ‘n ander te loer.
Met hulle hebsug en vol van eiereg het hulle andere hulle laat sien -
En met hulle harte het hulle heeldag die duwels van hierdie wereld gedien

Die weduwees en die weeskinders het hulle uitgegooi in die nag se kou , honger en dors was hule gelaat-
Hul self het hulle verryk en verlustig – hulle rug gekeer op hulle arm broeders se lyding en smaad..
Tot laat in die nag het hulle baljaar en dronk geword , skandeloos het hulle God getart-
Sonde gepleeg met ander se vroue- en die duiwel toegang gegee tot die binnekamers van hulle hart.

Hul leiers was rigtingloos- en het geheul met die owerste van die wereld se gewelf-
Diep in hulle volk se skatte - en vreemdelinge se omkoopgeld het hulle gaan delf.
Sonder gewete en berou het hulle hul erfgrond gebring na die altaar van bedrog-
Hulle volk se eiendom gaan verkoop aan die priesters en diesknegte van Mammon en Magog.

Die vreemdeling het gekom- die land vernietig en die volk tot in die grond gaan trap-
Hulle erfdeel gesteel en vernietig- hulle voorvaders en God uitgemaak as ‘n grap.
Tempels van die Baals en Astarte het verreis bo die huis van hul Verlosser en Heer-
Vervloek het die heidin hul nasie gemaak- hulle onterf en vermorsel… so ook al hulle eer.

Die juk van onderdrukiking het gerus op die volk se skouers- geweldig en groot-
‘n Volk was verneder en verstrooi- met smarte en verdriet het hulle hulself gevind as die geknipte loot.
Oor die wydte en breedte van die land is hulle oorgelaat aan die genade van vreemdeling se hand-
Bose magte het hul regeer en hul vermors- bannelinge het hulle geword in hulle eie land.

‘n Volk was op sy kniee- leierloos en gebroke tot in die grond in geboor-
Daagliks is hulle broers en susters op plase en stede deur die heidinse demone vermoor.
Die geweeklaag van ‘n nasie het gestyg bo die hemel gewelf tot by die Koning se Troon-
Waar Hy met hartseer gesit en gekyk het hoe die Satan Sy kinders in die land daagliks hoon.

__________________
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Sat May 01, 2010 5:54 pm

So graag wou Hy Sy arms uitstrek en Sy volk weer neem in Sy barmhartige hand-
Maar die besluit was nie Syne nie- verootmoediging was die taak van die herders in die land.
Het hulle net besef wat hulle doen- deur te weier om weer te gaan kniel-
Het hulle halsstarrig en hardkoppig die verdrukker toegang bly gee tot hulle siel.

Die Huis van God was onteer- die verfoeilike ding het gestaan waar die volk moes dien-
Groteske altare is opgerig - sodat die ganse mensdom die god van sport op die Heilige dag kon sien.
Die kerk van God was nie meer- agter heidinse gebruike het die wagters aangeloop-
Hul eie wette gemaak- probeer om God se Woord so van alle waarheid voor die gemeentes te stroop.

‘n Groot leier is vermoor- vuur kom uit sy kis-en ‘n volk het verkeer in die diepste van rou-
Vergeefs word daar verbouereerd gesoek na ‘n nuwe- samekomste was landwyd gehou.
‘n Volk was verpletter- hulle soek naarstigtelik na antwoorde in geskrifte van hul profeet-
Onbewus daarvan dat dit God is wat hulle nou met die maatsnoer gaan meet.

O magtige volk van weleer- waar is jou selfverryking en hebsug dan nou heen-
Hoekom kan jy nie meer so selfvoldaan voortgaan sonder jou God se seen.
Was jy-O volk van smarte- dalk eens te vol van jou eie waan en valse wereldse trots-
Het jou eie belange en selfsug dalk jou onverbiddelik teen die wyse plan van God laat bots.

Wanneer-O volk van verdriet- gaan jy kom tot inkeer voor die Hom wat alles beheer-
Jou sondes beken- jou trane laat neerval in belydenis en weer Sy voorskrifte begin eer.
Jou erfenis le voor jou soos ‘n dorre woestyn vir almal om te aanskou-
Jou land in stukke- met die vreemdeling wat jou skatte wegdra om sy kastele te gaan bou.

Die ou man staan op- sluk swaar aan die knop in sy keel wat hy nie kan keer-
In sy binneste is daar baie pyn- sy hele wese roep uit van die baie seer.
Hy kyk weer na die hemele- en prewel saggies sodat net God hom kan hoor weekla-
“Ag my God, my God…wees asseblief die volk genadig- en gee hulle wysheid en insig- soos met die tye van die klei osse…en daardie kakebeenwa.”

- KVB VOLKS ALBUM


Laas bewerk deur KVB000000002 op Sun May 09, 2010 5:56 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Sat May 01, 2010 5:59 pm

DIE NAGGESIG

Die skemer gooi haar sagte donker kombers oor die vlaktes heen. Hier-en-daar oorweldig skadukolle die sonlig asof hulle die ligheerser eers tart- en dan meer gewaagd en onverskrokke sy domein betree. Die windjie dans ligvoets op die grashalms- roer hulle – en flankeer saggies met hulle toppe. Die naglewe begin stadig ontwaak- en van ver-af hoor ek die jakkals jammerlik sy maat se heengaan betreur.

My oe begin stadig te sluit- en ek voel myself sweef oor die grasgewelf- tot onder in die kloof. Ek staar verdwaas na die berge om my heen, verwonder my aan hulle skoonheid daar gestel. Ek sien die son verdwyn agter die reuse pieke, hoor hoe die wind sy tempo begin versnel. Ek hoor die grasveld om my hulle dans aanpas op sy ritme- heen-en-weer, heen-en-weer- totdat hulle soos dansers riel in die wind se gemaal.

Skielik sien ek die wolke opsteek en kom oor die kim- ek hoor hoe die tromme van donder geslaan word agter die reuse van weleer. Die wind staan nou op die hemel se verhoog- en slinger haar karos woes teen die aarde neer. Sy gooi haar arms wyd- en vergader die donker storms om haar sy. Met 'n skielike ongekende woede slinger sy verwoed die blitse na benee, ruk aan die fonteine van die hemel- en werp swaar druppels hard en genadeloos op die aarde neer.

Ek staan verruk en versteen, al starend na die onge-ewenaarde skouspel van natuurlike mag, sien hoe die gewelf geruk en geskud word. Donderslae ruk die uitspansel, weerlig flis van die Oosterlike tot die Westerlike kruine- fonteine van bo stort hulle inhoud na benee...die natuur in al haar oorlogs gewaad geklee.

Skielik sien ek hom kom vanuit die Weste- sterk en grotesk in sy waad. Hy sit op sy ros, fier en regop- al starend na my rukkende postuur. In sy regterhand hou hy vreesloos vas - sy onwrikbare roer, en in sy linkerhand vasgeklem die trotse kleur van vier. Die wind speel deur sy gryse baard- probeer rukkend sy velhoed se voorkant na agter beur. Sy gespierde reun ruk sy kop na agter- kap met sy sierlike pote na voor- 'n toonbeeld van mag- 'n leier en sy dier. Die vlag in sy hand die wapper sterk- staan reguit in sy trots- so staan hy afgebeeld teen die horison...die boer se rots.

Ek sien die onweerwolke rol af teen die berg se hang,- en hoor die bloedstollende krete van massas soos die dood se gesang. Die ridder ruk die vlag na bo- swaai dit drie keer- en strek dit na Oos. Ek draai my na waar hy toon, en in die donker wolkemassas gewaar ek hulle kom. In hulle duisende storm na vore, met die lem van verwoesting wat blink. Hul oe is bloedbelope- hulle swart hande nou rooi bevlek- en met bloedstollende oorlogsgedanse ruk hul al vorentoe op.

Weereens ruk die ridder sy vlag omhoog, swaai dit een keer- en laat val dit na Noord. Ek draai om en staar dan na waar hy my wys....die visioen gaan voort. Voor my sien ek 'n man, in kakie gekleed- sluimerend teen die hemel afge-ets, soos 'n arbeider na 'n moee dag se taak. Aan sy voetenend sien ek dan 'n vrou en haar kind...bebloed en geknak- al rukkende aan sy broek se pyp vir hulp...huilend en naak. Teen die horison neffens hom merk ek skielik die rook wat hang bo die groot stad se gebied- en sien die vlamme wat hoog opskiet om die hemel byna te ontbloot - tot selfs die Engele se verdriet.

Ek hoor die angskrete van duisende wat ly- en ek vra ag my Heer,- hoekom wys U dit juis vir my. Die reuk van die dood slaan nou die lug soos 'n magtige vuis,- ek draai na die ridder en 'n rou angskreet gaan uit my vir die arme siele bo die wind se gesuis. Hy lig sy kop- en wys die tyd is nog nie daar- die smeltkroes moet eers kom- die profesie moet eers klaar. Oral om my sien ek my volk se grondgebied begin om te brand, met hordes barbare wat opskiet uit die aarde, en met vreemde roere en spiese vernietig hul die land.


Voor my sien ek menig vrouens en kinders voor die hordes swig, en ek sien talle voor die aanstormende barbaarsheid vlug. Met onmenslike wreedheid val hulle nou aan- en vermoor alles wat voorkom- alles klein en groot. Uit radeloosheid draai ek weer-eens na hom wat sit op die ros, maar sy hoof is gebuig- soos een wat in diepe mymering verkeer. Ek kyk na die man in kakie- en gil dat hy moet ontwaak- maar ook hy verkeer steeds onge-erg in sy diepe sluimerende slaap.

Die wreedheid wat ek aanskou die kan ek nie beskryf- die groot stad en haar susters word vernietig- en steeds kry die hordes nie genoeg. Soos menig sprinkane swerm hul oor die land- verniel alles kosbaar- en vermoor talle wat hulpeloos dit nie kan keer.Ek sien man, vrou en kind vlug na die vlakte se kant- om die meedoenlose aanslag te ontvlug in die berg se rand.'n Land is aan die brand- 'n stad is aan die val - rook en harpuis hang swaar in die lug, die reuk van dood en verwoesting trek oor berg en dal. 'n Volk word voor my oe vernietig- nie een enkele sal oorleef...O,My God, My God,- hoe lank moet ek nog die marteling aanskou voor my moed my ook begeef?

Skielik lig die ridder sy vlag - en swaai dit slegs een keer na bo, draai dan hy sy ros en na die Suide rig hy sy oe. Hy neem nou sy roer en lig dit na die hemel asof hy nou bid- en op sy bevel sien ek uit die dynsigheid die vorm van duisende perderuiters kom - 'n Berede straf kommando wat haastig ry in die gelid. Met 'n donderende gedreun kom hul nou aangejaag, vuur wat spat hul bekke- en vonke wat blits aan die perd se hoef. Die ridder swaai om- en wys na die groot stad van pyn en smart met oe vol droef. Met een beweging ruk hy sy dier dan om na die berg se kant- met vierkleur en krygers verdwyn hy eensklaps oor die horison se rand.

Ek hoor die magtige dreuning van 'n duisend skote wat aankondig die begin van die slag- en gewaar hordes moordenaars wat uitmekaar moet spat- donker gedaantes wat be-angs nou skuiling soek in die kombers van die nag . Ek sien teen die vlamme se gloed ontelbare barbare wat vreesbevange nou vlug in die rigting van Noord, om net maar ingehaal te word- meedoenloos nou gestraf en verdelg vir hul aandeel aan die moord. Die grond waarop ek staan is nou bedek met die bloed- en ek sien lyke le oral waar die vernietigers nou boet. Deur die nag woed die stryd dan onverpoost sonder ophou ook voort- tot vroeg in die oggend wanneer die ligdag die slagting uit-eindelik ontbloot.

Eensklaps is alles verby- en 'n doodse stilte daal nou op die aarde neer. Die onweers wolke verdwyn- en warm sonstrale word weer verwelkom deur berg, vlakte en meer. Om my kom daar nou 'n kalmte- en in die sagte wind hoor ek die huil-stem van 'n pas gebore kind. Ek draai na waar die Noordewind vandaan moet kom- en gewaar hoe die ridder voor sy stryders sy hand na my waai....sy siel het vrede gevind. Met 'n ferm beweging ruk hy nou sy perd na Wes waarheen hy sal moet gaan. Ek sien ver oor die bergagtige vlakte die Vierkleur trots weer wapper.... by sy regmatige plek waar hy moet staan.

KVB VOLKS ALBUM



Laas bewerk deur KVB000000002 op Sun May 09, 2010 5:57 pm; altesaam $s keer bewerk.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Sat May 01, 2010 6:26 pm

PRAYER FROM A NATION


Dear Lord Jesus Christ- we as a Boernation want to submit our humble prayer to You- as the Beginnig and the End , the Alpha and Omega of all creation:

In our hate and our laughter- from our birth to our demise-
You will always be there.
In our time of hardship and turmoil- our pleasure and our jubilation-
You will be there.
In our darkest hour as a nation- In our deepest of despair-
You will always be there.
In our happy moments of sunshine- and our dark clouds of prosecution-
You will be there.
In our times of freedom as a nation- and our times of incarceration-
You will be there.
In our lives of walking tall- and sometimes our pity to fall-
You will always be there.
In our sunny days of glory- and dark nights of sacrificial worry
You will be there
In our troubles and tribulations- through our doubts and our frustrations-
You will always be there.
In our violence and our turbulance- through our fear and complications-
You will always be there.
Through our conflicts and hardships- through our peace and prosperity-
You will always be there.
Through our lifes as a cowards– and our quests to be brave-
You will always be there.
Through our struggle as a nation- and our bid to be part of this creation-
You will always be there.
Through our anguish and our pain- Through our joy and our sorrow-
And also with a promise of a better to-morrow-
You will always be there.
You will never, never let us part- You always kept us as a nation close to Your heart.

Amen

- CFC FOLK ALBUM
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN   Today at 2:29 pm

Terug na bo Go down
 
GEDIGTE EN VERHALE UIT ONS VOLK SE PEN
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: