IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 NOG 'N PETROLSKOK OPPAD

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: NOG 'N PETROLSKOK OPPAD   Sat May 01, 2010 3:11 pm

Nóg 'n petrolskok
Apr 30 2010 13:23 Francois Williams Druk hierdie artikel | Stuur artikel via e-pos
Verwante Artikels
Petrol se prys dalk volgende week 60c per liter hoër
Toelae vir vervoer se petrol is op
Motorbedryf begin petrol trap


Kaapstad. - Petrolpryse word op 5 Mei met 14c per liter verhoog, en groothandeldiesel word 29,5c per liter duurder.

93-oktaan petrol in Gauteng sal van Woensdagoggend af R8,54 kos, en aan die kus sal 95-oktaan petrol R8,48 kos.

Diesel sal in die groothandel in Gauteng R7,81 kos en aan die kus R7,67.

Paraffien se groothandelprys word met 30c per liter verhoog.
Mnr. Mike Schüssler, onafhanklike ekonoom, verwag dat petrol teen die einde van die jaar weer rondom R9 per liter kan kos. Hy grond dit op die verwagting van 'n voortsetting van die herstel in die wêreldekonomie en 'n stadige opwaartse tendens in die olieprys. Hy verwag veral stygings tot bokant $90 per vat vir olie in die tweede helfte van vanjaar namate die voortgesette groei in China en Indië die prys van olie sal laat toeneem.


http://www.sake24.com/Algemene_Sakenuus/N%C3%B3g-n-petrolskok-20100430
http://www.sake24.com/Algemene_Sakenuus/N%C3%B3g-n-petrolskok-20100430
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
NOG 'N PETROLSKOK OPPAD
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: