IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MIDDELKLAS BURGERS(WIT)-EN HUISEIENAARS SWAARDER BELAS OM ARM(SWART) GEMEENSKAPPE SE BELASTING TE DRA

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MIDDELKLAS BURGERS(WIT)-EN HUISEIENAARS SWAARDER BELAS OM ARM(SWART) GEMEENSKAPPE SE BELASTING TE DRA   Sat May 01, 2010 3:07 pm

Middelklas dalk nóg swaarder belas
2010-05-01 09:40

Lizel Steenkamp

Kaapstad – Die regering wil almal wat R57 000 of minder per jaar verdien van ­eiendomsbelasting kwytskeld.

Dit geld ook pensioentrekkers met ’n jaarlikse inkomste van R88 000 of minder.

Mnr. Dawie Roodt, ekonoom van die Efficient Group, het Vrydag gewaarsku dié voorgenome wysiging aan die Wet op Munisipale ­Eiendomsbelasting gaan net nog meer druk op die reeds oorbelaste middelklas laai.

“Die rasionaal is om die belastinglas van die armes na die middel- tot hoër inkomstegroepe te verplaas, maar die middelklas is reeds onder geweldige druk.”

Die departement van koöperatiewe regering het gister in openbare sittings ’n voorlegging van die voorgenome wysigings gedoen.

Die kabinet moet dit goedkeur, waarna die wysigingswetsontwerp teen September in die parlement ter tafel gelê sal word.

Hoewel munisipaliteite reeds self besluit watter mense hulle as “arm” klassifiseer en wat dus nie eiendomsbelasting hoef te betaal nie, is die regering van mening dat dit armes nie genoeg beskerm nie.

Mnr. Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering, wil hê die kwytskelding moet landwyd eenvormig by al die munisipaliteite toegepas word en dat dit almal moet geld wat te min verdien om inkomstebelasting te betaal.

Die uitgangspunt is dat ’n arm persoon wat ’n huis besit nie noodwendig die geld het om eiendomsbelasting te betaal nie.

Van die ander voorwaardes is:

) Mense wat meer as een huis in ’n munisipale streek besit en sakeondernemings het, sal nie vir kwytskelding kwalifiseer nie, en

) Diegene wat saam ’n huis besit se saamgevoegde inkomste moet minder as R57 000 wees om te kan kwalifiseer.

Roodt het die voorstelle afgeskiet omdat dit ruimte vir misbruik en wanpraktyke laat.

Ander voorgenome wysigings behels dat die provinsiale departemente gemoeid met koöperatiewe regering spesiale eenhede op die been moet bring om munisipaliteite se waardasierol te monitor en te evalueer hoe eiendom gewaardeer word.

Die meeste klagtes is van huiseienaars wat munisipaliteite se waardasies wantrou.

- Die Burger


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Middelklas-dalk-n%C3%B3g-swaarder-belas-20100501
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Middelklas-dalk-n%C3%B3g-swaarder-belas-20100501
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
MIDDELKLAS BURGERS(WIT)-EN HUISEIENAARS SWAARDER BELAS OM ARM(SWART) GEMEENSKAPPE SE BELASTING TE DRA
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: