IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 BEJAARDE OUPA GESKIET VIR SELFOON EN RADIOTJIE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: BEJAARDE OUPA GESKIET VIR SELFOON EN RADIOTJIE   Sat May 01, 2010 12:20 pm

80-jarige geskiet vir klein radio, selfoon
2010-04-30 22:25
Artikelopsies



Virginia Keppler
'n 80-jarige man van ’n kleinhoewe by Kameeldrift, wes van Pretoria, is gister om 02:00 in sy bed oorval deur 'n swart inbreker en in die maag geskiet nadat ’n kombers oor sy kop getrek is.

Die koeël wat in sy buik opgeëindig het, het mnr. Jan du Toit ook rakelings in die arm getref. Sy aanvallers, vermoedelik twee swart mans wat die gemeenskap al etlike jare lank teister, het met net ’n klein draagbare radio en selfoon gevlug.

Daarna het Du Toit bloeiend sowat 50 m ver na die huis van sy dogter en skoonseun, mev. Paula en mnr. Connie Kok, gestrompel.

Hy is tans in ’n ernstige toestand in die Steve Biko-hospitaal in Pretoria waar ’n operasie van langer as twee uur gisteroggend op hom uitgevoer is om skade aan sy ingewande te herstel.

Mev. Lettie Kok (77), mnr. Kok se ma, het gesê die swart aanvallers het Du Toit se skuifdeur oopgebreek en toe sy slaapkamerdeur, wat gesluit was, oopgeskop om by hom uit te kom.

“Die rowers het toe ’n kombers oor sy kop gedruk en hom geskiet. Hulle het seker die kombers oor sy kop getrek sodat hy hulle nie moet sien nie.”

Daarna het hulle Du Toit se selfoon en ’n klein radio wat op sy bedkassie langs sy bed gestaan het, gesteel en gevlug.

By sy dogter en skoonseun se huis het hy aan hul slaapkamervenster geklop.

Mev. Kok het gesê die kinders het dadelik opgespring en met Du Toit hospitaal toe gejaag. “Terwyl hulle hospitaal toe is, het ek ’n buurman gebel wat dadelik die polisie ontbied het.”

Volgens haar was die polisie binne 15 minute op die toneel.

Du Toit se kamer was gister vol bloedspatsels en sy Bybel het op die vloer gelê. Daar was nog ’n Bybel in ’n laai op die vloer.

Die bedkassie het ook ’n ent van die muur en bed gestaan, waarskynlik soos die boewe dit uitgetrek het op soek na waardevolle besittings.

“Ons is erg geskok. Ek weet nie hoe ek vanaand gaan slaap nie, want my senuwees is regtig klaar,” het mev. Kok, wat ook op die hoewe bly, gesê.

Sy het gesê ’n jaar gelede het hulle ook by Du Toit ingebreek, “maar hulle het net sy goed gevat en hom nie seergemaak nie”.

Mnr. Christo Kok, nog ’n seun van mev. Kok, het gesê Du Toit het sy aanvallers as een lang man en een kort man beskryf. “Ek blameer die mense wat onwettige immigrante in diens neem en hulle op hul eiendom aanhou,” het hy gesê.

Me. Hettie Jordaan van die landelike beveiligingsektor het gesê Du Toit se beskrywing stem ooreen met dié van twee misdadigers wat die gemeenskap al die afgelope sewe jaar teister.

“Ons het nou ’n R10 000-beloning wat ons aan ’n persoon sal gee wat ons help om dié verdagtes en veral mnr. Du Toit se skieter aan te keer,” het Jordaan gesê.

Insp. Louis de Bruin, polisiewoordvoerder, het gesê die polisie ondersoek
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
BEJAARDE OUPA GESKIET VIR SELFOON EN RADIOTJIE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: