IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 MUSIEK VIR DIE VOLK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: MUSIEK VIR DIE VOLK   Fri Feb 12, 2010 10:15 pm

TOP TWINTIG TREFFERS UIT DIE OU DAE WORD ELKE WOENSDAG-AAND OM 21h00 GEPLAAS OP DIE BETROKKE DRAAD. KOM GENIET OM TE LUISTER- EN TE DEEL. VERSOEKE KAN OOK OP DIE DRAAD GEPOS WORD VIR ONS SATERDAG-AAND VERSOEKE OM 22h00
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 8:35 am

Fantasties wanner mag ons versoeke plaas net woensdae of deur die week om jou kaans te gee om alles optestel.

Ek wil voorbarig wees en vra vir Trompie en die boksam bende.

Van die kant sal daar baie versoeke kom.
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 8:45 am

KVB000000001 skryf:
Fantasties wanner mag ons versoeke plaas net woensdae of deur die week om jou kaans te gee om alles optestel.

Ek wil voorbarig wees en vra vir Trompie en die boksam bende.

Van die kant sal daar baie versoeke kom.

Hallo 001-

Ja- Versoeke kan net deur die week geplaas word vir Saterdag-aande. Woensdae se Top 20 treffers uit die ou dae is die "platejoggie" se keuse- en dit sluit 'n wye spektrum in- van Afrikaans, pop, rock, klassiek, ens- alle plate vanaf die 50's en miskien vroeer.

Ek nooi ook ons ander vriende op ander Boere webblaaie- asook ander vriende uit om te kom deel in die goeie ou dae.

Boere Grpoete

002 Very Happy
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 8:53 am

Dankie word waardeur.

Ek dink ons het genoeg om mee te begin. Daar sal nog veranderings wees. maar ek dink ons het n goeie begin op die staduim. As jy voel ons moet nog wag kan ons.

Dan is my versoek vir Saterdag. gelukkid is dit vandag Twisted Evil Dankie

Groete
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 8:58 am

KVB000000001 skryf:
Dankie word waardeur.

Ek dink ons het genoeg om mee te begin. Daar sal nog veranderings wees. maar ek dink ons het n goeie begin op die staduim. As jy voel ons moet nog wag kan ons.

Dan is my versoek vir Saterdag. gelukkid is dit vandag Twisted Evil Dankie

Groete

Ek sal hard probeer om Trompie en die Boksombende deur Anton Goossen te kry- ek weet ek het hom nie op databasis nie. Ek laai nog Afrikaanse musiek en Boere Musiek op- dit vat redelik tyd omrede- evral die twee kategoriee nie op die web te vinde is om af te laai nie- en ek moet die ou kasette wat ek het- oorswaai na MP3 toe. Dit meen ek moet eers die plaat "copy"- dan in Wav "export"- en dan "convert" na MP3 toe- dan laai op my musiekwerf- dan die "link" plaas op KVB.

Groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Arend



Aantal posstukke : 32
Join date : 2010-02-13

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 9:04 am

Kan die musiek afgelaai word op my hardeskyf?
Wat is die effek van luister na die musiek op jou grepe per maand?
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 9:10 am

Dankie ou maat word waardeur.

(KVB5) - Hello Meneer. HE HE!! Dit klink na baie baie werk. Die liedjie het gister in my kop rondgedraai en en het omtrent gister op internet gekrap om die liedjie in die hande te probeer kry. Ek het op Springbok Boeke afgekom, so hoop om vir Bloed J 'n boek of 2 te koop, wat hy eers moet lees, as hy deel van die "Boksombende" wil word. Dit was mos lekker "soet"-stoutwees daardie jare. Sukkel om 'n DVD in die hande te kry. Niks op Kalahari nie. "Die bloede (seuns) moet aan iets behoort. Ek het darem die woorde gekry van die liedjie.

Vriendelike Groete

5
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Sat Feb 13, 2010 9:39 am

Arend skryf:
Kan die musiek afgelaai word op my hardeskyf?
Wat is die effek van luister na die musiek op jou grepe per maand?

More Broer-

Eerstens- Welkom hier op KVB se webwerf- ons sien uit na sommer baie meer besoeke.

Ja- Jy kan dit aflaai op jou hardeskyf. Jy kan -ongelukkig-nie luister na 'n permanente lys van musiek nie. Jy kan wel aanvra vir musiek wat jy soek- en ek kan die skakels hier vir jou plaas vir x-tyd- maar die mense is maar krapperig - veral die Afrikaners- as jy te veel musiek permanent op 'n werf adverteer om af te laai. Ons plaas die musiek hier vir so 48 uur om mense kans te gee om af te laai- dan vervang ons dit weer,

Groetnis

002
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000021107



Aantal posstukke : 19
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Waar het die lys van 40 heen gegaan?   Mon May 03, 2010 8:20 pm

Hello, Waar het die lys met die 40 op, heen verdwyn? Het ek dit dalk na die verkeerde "Sight" toe gestuur? Wil net graag weet, want ek is nog 'n bietjie onkundig met die "Sight" se dinge en het normaalweg nie baie tyd om elle lange goedjies te tik nie . Suspect ?

KVB000021107
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Mon May 03, 2010 11:12 pm

KVB000021107 skryf:
Hello, Waar het die lys met die 40 op, heen verdwyn? Het ek dit dalk na die verkeerde "Sight" toe gestuur? Wil net graag weet, want ek is nog 'n bietjie onkundig met die "Sight" se dinge en het normaalweg nie baie tyd om elle lange goedjies te tik nie . Suspect ?

KVB000021107

Nee- Jy is op die regte "site"- net verkeerde draad.

Gaan altyd na Bl. 1 toe by die draad:


http://kaapsevryheidsburger.forumsmotion.com/kuns-en-kultuur-f7/top-20-skaars-treffers-woensdag-aand-21h00-21-04-2010-t98.htm


Die plate word altyd net op Bl. 1 heel bo geplaas- en elke week net verander.

groetnis
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: MUSIEK VIR DIE VOLK   Today at 10:30 am

Terug na bo Go down
 
MUSIEK VIR DIE VOLK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kuns en Kultuur-
Spring na: