IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 "COBRA TOUCH" SONJIKA IS NIE GEPLA OOR VERVAL VAN RIOLERING IN SA....SOLANK TOILETTE SPOEL

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: "COBRA TOUCH" SONJIKA IS NIE GEPLA OOR VERVAL VAN RIOLERING IN SA....SOLANK TOILETTE SPOEL   Fri Apr 30, 2010 10:49 pm


DIS OMREDE DIE LAND BEHEER WORD DEUR IDIOTE SOOS DIE- DAT ALLES INMEKAAR GEVAL HET- TIPIES AFRIKA MENTALITEIT!!



Toilette spoel – dis genoeg vir Sonjica
2010-04-30 00:15



* Minister was hande in onskuld oor krisis met riool

Elise Tempelhoff en Lizel Steenkamp

Me. Buyelwa Sonjica, minister van waterwese en omgewingsake, het gister ontken Suid-Afrika se rioolsuiweringsaanlegte is in ’n krisistoestand, want spoeltoilette werk en daar is nie grootskaalse pandemies weens besmette water nie.

Dat net 32 van die land se 852 aanlegte behoorlik werk, is volgens Sonjica nie genoeg rede om ’n noodtoestand te verklaar nie.

“’n Krisis? Wat my betref is dit ’n krisis wanneer almal in die land siek is. Ons almal se toilette spoel wanneer ons dit trek.

“Ja, ’n ernstige uitdaging staar ons in die gesig en ja, ons het rede om bekommerd te wees, maar ek dink nie ons het ’n krisisvlak bereik nie. Ons is nie daar nie, ons wil nie daar wees nie en ons gaan nie daar kom nie,” het Sonjica gesê nadat sy die langverwagte Groendruppel-verslag in Pretoria bekend gemaak het.

Net 53% of 449 van die land se 852 rioolsuiweringsaanlegte is vir die verslag in aanmerking geneem.

Van hulle het 7% (32) besonder goed gevaar en Groendruppelstatus gekry.
38% het tussen 50% en 89% gekry.

Dit beteken hulle funksioneer binne aanvaarbare standaarde.

Sonjica het gesê sy is veral bekommerd oor die oorblywende 55% wat baie swak gevaar het.

Volgens haar is R23 miljard nodig om ou en wanfunksionele aanlegte te vervang.

Sy het daarop gewys dat litigasie teen die plaaslike owerhede wat hul plig versuim “’n laaste uitweg” is.

Daar is plaaslike owerhede, waaronder Emfuleni (Vereeniging en Vanderbijlpark) en Madibeng (Brits en Hartbeespoort), waarteen die regering regstappe begin het.

400 plaaslike owerhede het ook intussen opdrag gekry om hul riool- suiweringsaanlegte reg te ruk.

Een van die grootste oorsake van die probleme met rioolsuiweringswerke is dat dit oud is en nie ontwerp is om massiewe ladings te verwerk nie.

Die ander plaaslike owerhede wat sukkel, word in die gees van samewerkende regering bygestaan om hul aanlegte “om te draai”, het
Sonjica gesê.

Sy is nie ontmoedig omdat net meer as die helfte van die rioolsuiweringsaanlegte aan die projek deelgeneem het nie.

“Onthou, dit is die eerste keer dat die projek van stapel gestuur is.”

Mnr. Leonardo Manus, projek­leier, het gesê die Wêreldgesondheidsorganisasie steun die projek omdat hulle dit as ’n voorbeeld in ander lande wil gebruik.

Die Groendruppel-verslag sal voortaan, nes die Bloudruppel-verslag (oor die stand van die land se drinkwater) jaarliks gepubliseer word.

Benewens dié verslag het die departement ook einde verlede jaar ’n landwye risikobepaling van al die rioolsuiweringsaanlegte gedoen om die “omvang van die probleem te verstaan”, het Manus gese.


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Toilette-spoel-%E2%80%93-dis-genoeg-vir-Sonjica-20100429
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Toilette-spoel-%E2%80%93-dis-genoeg-vir-Sonjica-20100429
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
"COBRA TOUCH" SONJIKA IS NIE GEPLA OOR VERVAL VAN RIOLERING IN SA....SOLANK TOILETTE SPOEL
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: