IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 ANC TERRORISTE HET NOG STEEDS NIE OM AMNESIE GEVRA VIR HUL EIE TERREUR-AANSLAE NIE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: ANC TERRORISTE HET NOG STEEDS NIE OM AMNESIE GEVRA VIR HUL EIE TERREUR-AANSLAE NIE   Fri Apr 30, 2010 10:26 pm

Vrywaring was net vir leiers
deur Matt Heyns

2010-04-30 13:52

Wat is die regering se houding teenoor die reg op amnestie?

Dit het begin met kommentaar deur Mathew Phosa oor waarom die ANC-leierskap nie om vrywaring teen vervolging wou aansoek doen nie.

Druk was op daardie tydstip aan die oplaai dat die ANC-leiers vrywaring moes vra in gevolge die Waarheidskommissie se wet. Hierdie wet het voorsiening gemaak vir sodanige amnestie vir persone wat betrokke was by ernstige menseregteskendings tydens die apartheidera.

Toe was dit lankal reeds algemene kennis dat die ANC se leierskap die leiding geneem het in die gewapende stryd wat veral in die tagtigerjare ‘n hoogtepunt bereik het. Die doel was om die destydse wit regering omvêr te werp. Die gruweldade wat destyds deur die twee partye oor en weer gepleeg is het nie juis verskil in graad van koelbloedigheid en brutaliteit nie.

Die ANC het volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid in Augustus 1996 aanvaar vir hierdie gewelddade teen die vorige regime. Dirk van Eck sou vir aangrypende oomblikke sorg by die Waarheidskommissie toe hy vertel het dat sy driejarige seuntjie so deur ‘n landmyn vernietig is dat daar nie eens ‘n lyk oorgebly het nie.

Ondanks die voorskrifte van die wet het Phosa egter onomwonde gesê dat die ANC-leierskap nie om amnestie gaan vra nie want dit was “oorlogsdade”. Hy het ook gesê dit was nooit hulle oogmerk dat onskuldige mense moes sterf nie.

Kort hierna het Tutu sy tevredenheid uitgespreek dat “misverstande” tussen die ANC en die Waarheidskommissie op ‘n “bevredigende” wyse opgeklaar is. Die ANC-leierskap sou klaarblyklik om amnestie vra. Hierdie optimisme was heeltemal voortydig en totaal ongegrond.

Toe die ANC-leiers wel later aansoek doen het hulle geweier om die besonderhede van die misdade waarvoor hulle vrywaring vra bekend te maak. Die amnestiekomitee het ook nie openbare verhore in hierdie gevalle gehou nie. Die amnestie is nietemin toegeken. Enige leek kon sien dit was ongeldig. In Maart 1998 het die Kaapse Hooggeregshof die amnestie tersyde gestel en die ANC-leierskap tot 1996 se situasie terugverplaas.

Die ANC se houding oor sy eie amnestie-aansoeke is dus onomstootlik. Hy het eenvoudig geweier om ‘n wet van die land te gehoorsaam.

Die ironie is dat die betrokke wet deur die inisiatief van die ANC self op die wetboek geplaas is en dat die Waarheidskommissielede, sowel as sy amptenary, ondersteuners van die ANC was.

Ander ANC-lede moes maar gedweë deur die hele amnestieproses worstel, maar hulle leiers het eenvoudig geweier om die proses te volg.

http://www.nuus24.com/MyNuus24/Briewe/Vrywaring-was-net-vir-leiers-20100430
http://www.nuus24.com/MyNuus24/Briewe/Vrywaring-was-net-vir-leiers-20100430
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
ANC TERRORISTE HET NOG STEEDS NIE OM AMNESIE GEVRA VIR HUL EIE TERREUR-AANSLAE NIE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: