IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 SWART ROTTE BREEK WIT BOER SE ARM MET HOUSTOMP VOOR HULLE HOM AANRAND

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: SWART ROTTE BREEK WIT BOER SE ARM MET HOUSTOMP VOOR HULLE HOM AANRAND   Fri Apr 30, 2010 10:22 pm

Rowers breek boer se arm met houtstomp
2009-10-28 07:31



Johannesburg - ’n Bekende beesboer van Barberton is vermoedelik met sy eie knipmes in die rug gesteek nadat sy swart aanvallers sy een arm met ’n houtstomp gebreek het.

Hulle het sy vrou ook geslaan en gedreig om haar te verkrag tensy sy die kluis oopsluit.

Vyf mans, een met ’n handwapen, het Amy Williams (60) Saterdag omstreeks 13:30 oorval terwyl sy watersproeiers op hul plaas, Scotston, geskuif het, het kapt. Barry Rudolph van die polisie in Barberton gesê.

Donald Williams (66), wat met santa gertrudis-beeste boer, het in die hoofslaapkamer gesit en koerant lees.

Toe ’n aanvaller Williams gryp, het een van haar drie boerboele glo op hulle afgestorm.

Die rowers het die dier doodgeskiet.

Hulle het Williams, wat in ’n stadium die noodknoppie gedruk het, by die huis ingesleep.

Die rowers het volgehou hulle soek geld, het Rudolph gesê.

Mnr. Williams het die lawaai gehoor. Toe hy gaan kyk wat aangaan, het twee van die aanvallers hom in die gang oorval.

Volgens Rudolph is Williams so erg met ’n stuk stomp aangerand dat sy regterarm gebreek is. Hy is ook met ’n mes in die lae rug gesteek.

Die rowers het mev. Williams glo in ’n stadium gedreig hulle gaan haar verkrag as sy nie die kluis oopsluit nie. Sy is ook verskeie keer met ’n stomp voorwerp, vermoedelik ’n stuk hout, aangerand.

Sy het die kluis vir die rowers oopgemaak. Hulle het ’n 410-haelgeweer en ’n handwapen (waarvan die kaliber nog onbekend is) uit die kluis geneem.

Die rowers het ook die egpaar se selfone gebuit en gevlug.

Mnr. Williams is met ’n Air Mercy Services-helikopter van die Rooi Kruis na die Medi-Clinic in die dorp geneem. Sy toestand is gistermiddag as bestendig beskryf.

Mev. Williams is oornag in die hospitaal opgeneem vir waarneming en Sondagoggend ontslaan.


http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Rowers-breek-boer-se-arm-met-houtstomp-20091028


- Beeld
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Rowers-breek-boer-se-arm-met-houtstomp-20091028
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
SWART ROTTE BREEK WIT BOER SE ARM MET HOUSTOMP VOOR HULLE HOM AANRAND
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Aanval op ons mense / Attack on our people-
Spring na: