IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 TOENAME IN PLAAS AANVALLE

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: TOENAME IN PLAAS AANVALLE   Fri Apr 30, 2010 10:12 pm

Kommer oor toename in plaasaanvalle
2009-11-04 11:30



Johannesburg – ‘n Boer is vermoor en twee ander persone ernstig beseer in twee afsonderlike plaasaanvalle in Baltimore naby Lephalale.

Volgens die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA) se noordelike tak is daar ‘n definitiewe toename in aanvalle in hierdie spesifieke area.

“Izak en Mariaan Jansen van Vuuren is Sondag na kerk voor hulle plaashek aangeval. Izak Jansen van Vuuren het erge beserings opgedoen,” het Japie Spanio, die unie se voorsitter, gesê.

Hierdie aanval kom kort nadat Pieter Botha van Mokolo Safari ook ernstig beseer is tydens ‘n aanval op 24 Oktober. Drie dae voor Botha se aanval is Jan Potgieter (65) op sy plaas vermoor.

“Dit is beslis verdag dat drie soortgelyke aanvalle binne ‘n tydperk van 10 dae plaasgevind het,” het Spanio gesê.

TLU SA se noordelike tak het nou die hulp van die Limpopo-polisie en die LUR vir veiligheid en sekuriteit ingeroep om ‘n spesiale taakmag saam te stel om die voorvalle te ondersoek.

“Die misdadigers moet die boodskap kry dat die plaaslike gemeenskap en die polisie nie hierdie tipe misdaad sal toelaat nie.”

–Sapa

http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Kommer-oor-toename-in-plaasaanvalle-20091104
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/Kommer-oor-toename-in-plaasaanvalle-20091104
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000001
Admin


Aantal posstukke : 1130
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOENAME IN PLAAS AANVALLE   Sat May 01, 2010 8:50 pm

Hierdie is ons eie skuld want hulle het ons gewaarsku met ET se dood wat op pad is en ons leef rustig voort. Wat het ons verwag dat alles nou normaal sal wees.

Hulle het nou n gevoel van algehele selfvertroue om te doen wat hulle wil.

Maar nou ja so word ons volkie alhoe kleiner en wat doen ons niks
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: Re: TOENAME IN PLAAS AANVALLE   Sat May 01, 2010 9:39 pm

KVB000000001 skryf:
Hierdie is ons eie skuld want hulle het ons gewaarsku met ET se dood wat op pad is en ons leef rustig voort. Wat het ons verwag dat alles nou normaal sal wees.

Hulle het nou n gevoel van algehele selfvertroue om te doen wat hulle wil.

Maar nou ja so word ons volkie alhoe kleiner en wat doen ons niks

Te veel wittes is al so in die Afrikaner-Mentaliteit ingewortel- 'n terroris kan reguit op hom afloop en vermoor- hy sal dit nie eers weet nie. Soos die Woord se...."My volk gaan ten gronde agv ongeloof..."
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: TOENAME IN PLAAS AANVALLE   Today at 10:24 am

Terug na bo Go down
 
TOENAME IN PLAAS AANVALLE
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Plaasmoorde in SA-
Spring na: