IndexCalendarMAN/FAQSoekLedelysGebruikersgroepeRegistreerTeken in
Neem asb kennis dat hiermee dit amptelik aangekondig word dat die KVB Forum sal skuif, gaan na die kaapsevryheidsburgers.org blad en volg die Forum skakel
Latest topics
» BYMEKAARKOM DAG
Sat Sep 25, 2010 4:28 pm by findmy012

» WAARSKUWINGS VLAKKE TOV SEKURITEITS STATUS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» VROU IN HUIS VERWURG DEUR SWART ROWERS
Sat Sep 25, 2010 4:27 pm by findmy012

» FORUM WILL BE CLOSING!!!!!!
Sun Sep 05, 2010 9:38 pm by KVB000000002

» ANC GEORGANISEERDE MISDAAD SINDIKAAT IN BLOU TERREUR UNIFORMS
Tue Aug 24, 2010 9:02 pm by KVB000000002

» AND RATCONTROL
Tue Aug 24, 2010 8:58 pm by KVB000000002

» N DAG IN DIE LEWE VAN N BLANKE INWONER IN N WIT PLAKKERSKAMP
Thu Aug 19, 2010 10:38 pm by KVB000021133

» STAKENDE BOBBEJAANTROP OPPAD OM LAND SE EKONOMIE TE KELDER
Tue Aug 17, 2010 11:12 pm by KVB000000002

» WAAR IS DIE POSTE?
Tue Aug 17, 2010 10:50 pm by KVB000000002

Top posters
KVB000000002
 
KVB000000001
 
KVB000000005
 
KVB000021142
 
KVB000021126
 
KVB000021133
 
Arend
 
Admin
 
Ridder Van Die Langpad
 
KVB000021107
 
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 2 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 2 Gaste

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 48 op Sat Apr 23, 2011 6:16 am
Statistics
Ons het 175 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is GK63

Ons gebruikers het altesaam 3166 artikels geplaas in 1809 subjects
SA Topsites
SA Topsites
::

Share | 
 

 90% VAN ALLE "HERVORMDE" PLASE LE BRAAK

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
KVB000000002
Admin


Aantal posstukke : 1253
Join date : 2010-02-07

PosOnderwerp: 90% VAN ALLE "HERVORMDE" PLASE LE BRAAK   Fri Apr 30, 2010 10:01 pm

- MAAR DIE SLANGE WIL STEEDS AL DIE PRODUKTIEWE PLASE VAN WIT BOERE "NASIONALISEER!"


90% van hervormde grond lê braak
2010-03-03 10:03


Pieter du Toit

Kaapstad - Sowat 90% van die 5,9 miljoen hektaar landbougrond wat die staat sedert 1994 vir grondhervorming aangekoop het, lê vandag braak.

Dié grond gaan ’n kapitaalinspuiting van R254 miljoen kry om dit weer lewensvatbaar te maak, het Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Dinsdag op ’n ministeriële inligtingsessie hier gesê.

n Kwart van sy begroting vir die 2010-’11-boekjaar gaan gestort word in pogings om nagenoeg 200 plase, wat eens produktief was maar in onbruik verval het, te rehabiliteer.

“Dié plase is as volhoubare ondernemings aangekoop en die gedagte was dat dit só sal bly. Dit het egter nie gebeur nie,” het Nkwinti gesê.

’n Verdere R207 miljoen in waarborge sal in samewerking met die tesourie en die Landbank bewillig word aan opkomende boere wat die gevaar loop om hul plase te verloor.

Hoewel hy die regering se planne verwelkom, het dr. Theo de Jager, Agri SA se visepresident, gesê die regering se reddingsboei beteken bloot hy betaal wéér vir plase wat hy reeds gekoop het.

“Hy gaan uiteindelik baie meer geld uithaal om die plase reg te ruk as wat hy daarvoor betaal het omdat dit nou soveel langer gaan vat om die plase op die been te kry.”

Hy het ’n belofte deur Nkwinti dat die departement sy hulpverlening aan nuut gevestigde boere gaan opknap, verwelkom.
“Opkomende boere wag gemiddeld tot 33 maande om kapitaal te kry. Niémand kan so oorleef nie.”

Die regering gaan voorts opkomende boere wat nie daarin slaag om plase volhoubaar te bedryf nie summier van die grond af jaag.

“Die beginsel van gebruik-of-verloor-dit gaan nou éérs van toepassing wees,” het Nkwinti gesê. “Ons gaan vennootskappe met bestaande en afgetrede boere aangaan om volhoubare ondernemings te vestig, maar diegene wat nie wil saamwerk nie, is uit.”

Hy het bygevoeg daar kan nie langer bekostig word om geld te verkwis op boerderye wat nie ’n volhoubare bydrae tot voedselproduksie lewer nie. Nkwinti het herhaal die regering gaan nie sy teiken van 30% van landbougrond teen 2014 in swart hande haal nie.

- Die Burger



http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/90-van-hervormde-grond-l%C3%AA-braak-20100303http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/90-van-hervormde-grond-l%C3%AA-braak-20100303
Terug na bo Go down
Sien gebruiker's profiel
 
90% VAN ALLE "HERVORMDE" PLASE LE BRAAK
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Kaapse Vryheids Burgers :: Kletshoekie-
Spring na: